Skip to content Skip to navigation Skip to collection information

Connexions

You are here: Home » Content » Lewensvaardighede Graad 2 » SADE

Navigation

Recently Viewed

This feature requires Javascript to be enabled.
 

LEWENSVAARDIGHEDE

Graad 2

BOME

Module 5

SADE

Figure 1
Figure 1 (graphics1.jpg)

SADE

Figure 2
Figure 2 (graphics2.jpg)
  • Ons het nou die verskillende sade bestudeer, maar wat het die sade nodig om te groei?
  • Daar is drie belangrike dinge: sonlig, water en grond. Die soort grond is baie belangrik. Dink aan die sand op die strand of in die woestyn. Hoeveel plante kan in hierdie soort grond groei?
  • Probeer die volgende eksperiment om te bepaal in watter grond ‘n plant die beste sal groei.

1. Vul drie potte met verskillende soorte grond:

- seesand of bousand;

- los rooisand met ‘n paar klippies in;

- donkerbruin of swart grond (potplantgrond).

  1. Probeer om plantjies wat maklik groei, in die hande te kry en plant dit in die verskillende potte.

  1. Plaas dit in die sonlig en gee dit gereeld water.
  2. Teken jou eksperiment.

Datum ________

Table 1
Seesand / Bousand Los rooi sand Potplantgrond

Na een week - Datum _________

Hoe lyk jou plante nou?

Table 2
Seesand / Bousand Los rooi sand Potplantgrond

Na die tweede week. Datum__________

Table 3
Seesand Los rooi sand Potplantgrond

Watter plante het die beste gegroei?

  • Waarom dink jy het dit die beste gegroei?
  • As jy ‘n wurm was, in watter grond sou jy verkies het om te bly? Sê waarom jy so sê.
  • Kon die wind enige van die grond wegwaai? As jou plante nie in die wind was nie, probeer om die grond te blaas. Watter grond kan jy maklik wegblaas?
  • Watter soort grond dink jy sal die boer op die plaas verkies.
  • Soms sien ons gronderosie op ons plase.
  • Dit beteken dat die grond weggewaai of weggespoel het en dat niks daar kan groei nie. Watter soort grond dink jy is dit?

Assessment

Table 4
Leeruitkomstes(LUs)
natuurwetenskapLU1
WETENSKAPLIKE ONDERSOEKEDie leerder kan met vertroue reageer oor natuurverskynsels en kan verhoudinge ondersoek en probleme oplos in die wetenskaplike, tegnologiese en omgewingskontekste.
Assesseringstandaarde(ASe)
Dit is duidelik wanneer die leerder:
1.1 (Beplan) -– ‘n ondersoek onafhanklik kan beplan;1.2 (Doen) -– onafhanklik of as deel van ‘n groep aan ‘n beplande aktiwiteit deelneem;1.3 (Terugskou) -– wys en verduidelik wat bedoel was en hoe dit gedoen is.
kuns en kultuurLu 3
DEELNAME EN SAMEWERKINGDie leerder kan persoonlike en interpersoonlike vaardighede deur individuele en groepdeelname aan Kuns- en Kultuuraktiwiteite toon.
Assesseringstandaarde(ASe)
Dit is duidelik wanneer die leerder:
3.1 (Dans) – vry en gemaklik deur ruimte binne- sowel as buitekant beweeg, terwyl hy/sy reageer op fisiese, verbale en klankseine waarop onderling ooreengekom is;3.4 (Musiek) – ‘n ritme deur liggaamsperkussie uitbeeld of op ‘n slaginstrument speel om liedjies wat saamgesing word, te begelei.
kuns en kultuurLu 4
UITDRUKKING EN KOMMUNIKASIEDie leerder kan veelvuldige vorme van kommunikasie en uitdrukking in kuns en kultuur ontleed en gebruik.
Assesseringstandaarde(ASe)
Dit is duidelik wanneer die leerder:
4.4 (Musiek) – meganiese en natuurlike klanke naboots om byklanke te skep;4.5 (Visuele kuns) – patrone en teksture uit die onmiddellike en beboude omgewing ondersoek, ervaar en skeppend oordra.

Memorandum

Vrugte van bome

Die meeste bome ontwikkel uit sade. Die bome dra vrugte en die saad is in die vrugte.

Soek voorbeelde van verskillende soorte vrugte wat aan bome groei. Kyk na die vorm en tekstuur van die verskillende vrugte. Sny hulle in die helfte deur en laat die leerders die vrugte en die sade teken. Vestig hulle aandag op die verskille in die sade en laat hulle dit in hulle tekeninge aandui (K+K 4.5).

Versamel die sade en laat dit droog word. Laat die leerders slaginstrumente daarvan maak, bv. deur dit in te ryg as ‘n rammelaar of dit in ‘n houer te sit en as skudinstrumente te gebruik. Hulle kan hulle eie patrone en ritme skep of daarmee die tyd uittik van musiek wat aan hulle voorgespeel word of van liedjies wat hulle saamsing. Hulle kan dit ook gebruik om geluide in die natuur of meganiese geluide (soos in die fabriek) na te boots (K+K 3.4; 4.4).

Collection Navigation

Content actions

Download:

Collection as:

PDF | EPUB (?)

What is an EPUB file?

EPUB is an electronic book format that can be read on a variety of mobile devices.

Downloading to a reading device

For detailed instructions on how to download this content's EPUB to your specific device, click the "(?)" link.

| More downloads ...

Module as:

PDF | EPUB (?)

What is an EPUB file?

EPUB is an electronic book format that can be read on a variety of mobile devices.

Downloading to a reading device

For detailed instructions on how to download this content's EPUB to your specific device, click the "(?)" link.

| More downloads ...

Add:

Collection to:

My Favorites (?)

'My Favorites' is a special kind of lens which you can use to bookmark modules and collections. 'My Favorites' can only be seen by you, and collections saved in 'My Favorites' can remember the last module you were on. You need an account to use 'My Favorites'.

| A lens I own (?)

Definition of a lens

Lenses

A lens is a custom view of the content in the repository. You can think of it as a fancy kind of list that will let you see content through the eyes of organizations and people you trust.

What is in a lens?

Lens makers point to materials (modules and collections), creating a guide that includes their own comments and descriptive tags about the content.

Who can create a lens?

Any individual member, a community, or a respected organization.

What are tags? tag icon

Tags are descriptors added by lens makers to help label content, attaching a vocabulary that is meaningful in the context of the lens.

| External bookmarks

Module to:

My Favorites (?)

'My Favorites' is a special kind of lens which you can use to bookmark modules and collections. 'My Favorites' can only be seen by you, and collections saved in 'My Favorites' can remember the last module you were on. You need an account to use 'My Favorites'.

| A lens I own (?)

Definition of a lens

Lenses

A lens is a custom view of the content in the repository. You can think of it as a fancy kind of list that will let you see content through the eyes of organizations and people you trust.

What is in a lens?

Lens makers point to materials (modules and collections), creating a guide that includes their own comments and descriptive tags about the content.

Who can create a lens?

Any individual member, a community, or a respected organization.

What are tags? tag icon

Tags are descriptors added by lens makers to help label content, attaching a vocabulary that is meaningful in the context of the lens.

| External bookmarks