Aktiwiteit 1:
Om ’n beeld te vorm van die persoonlikhede van die mense in verskillende beroepe, asook die kennis en vaardighede waaroor hulle beskik
[LU 5.1]
| Beroep | Soort Persoon | Sterk Vakke | Ander Sterk Punte | ||
| 1. | |||||
| 2. | |||||
| 3. | |||||
| 4. | |||||
| 5. | |||||
In groepe, lewer weer aan weer aan mekaar verslag oor wat julle uitgevind het. Dit is belangrik om op te let dat elke tipe beroep sekere vaardighede, kennis en persoonlikheidskenmerke nodig het.
| LU 5 |
| Oriëntering Ten Opsigte Van Die Wêreld Van WerkDie leerder sal in staat wees om ingeligte keuses oor verdere studie- en loopbaankeuses te maak. |
| Dit word bewys as die leerder: |
| 5.1 loopbaan- en studieopsies en verbandhoudende vereistes kan identifiseer; en |
| 5.2 loopbaan- en studiegeleenthede wat met eie belangstellings en aanleg verband hou, kan ondersoek. |