Skip to content Skip to navigation Skip to collection information

Connexions

You are here: Home » Content » Lewensorientering Graad 9 » Meer oor die brein

Navigation

Lenses

What is a lens?

Definition of a lens

Lenses

A lens is a custom view of the content in the repository. You can think of it as a fancy kind of list that will let you see content through the eyes of organizations and people you trust.

What is in a lens?

Lens makers point to materials (modules and collections), creating a guide that includes their own comments and descriptive tags about the content.

Who can create a lens?

Any individual member, a community, or a respected organization.

What are tags? tag icon

Tags are descriptors added by lens makers to help label content, attaching a vocabulary that is meaningful in the context of the lens.

This content is ...

In these lenses

  • GETSenPhaseLO display tagshide tags

    This module and collection are included inLens: Siyavula: Life Orientation (Gr. 7-9)
    By: Siyavula

    Module Review Status: In Review
    Collection Review Status: In Review

    Click the "GETSenPhaseLO" link to see all content selected in this lens.

    Click the tag icon tag icon to display tags associated with this content.

Recently Viewed

This feature requires Javascript to be enabled.

Tags

(What is a tag?)

These tags come from the endorsement, affiliation, and other lenses that include this content.
 
Meer oor die brein

Module by: Siyavula Uploaders. E-mail the author

LEWENSORIËNTERING

Graad 9

DENKVAARDIGHEDE

Module 5

MEER OOR DIE BREIN

MEER OOR DIE BREIN...

'n Sekere Roger Sperry het die Nobel Prys gekry vir sy bewyse rondom die "split brain"-teorie. (Die "gesplete brein"-teorie werk nie vir my nie, ook nie die "halwe brein"-teorie nie. Wat sal ons dit noem? Mm.. die twee hemisfere en hul funksies... te lank. 2HS + F? Daar's vir jou 'n afkorting!) Volgens Dr Sperry het die twee hemisfere van die brein verskillende, maar oorvleuelende funksies. Elkeen van die hemisfere spesialiseer in verskillende tipes denkprosesse.

Wees geduldig. Daar is allerhande interessanthede. Hy sê dat die linkerkant van die brein die regterkant van die liggaam beheer by 95% van alle regshandiges. Die linkerkant is dan verantwoordelik vir praktiese, lineêre, verbale en rasionele denke. Hy sê dat die funksies by die meeste linkshandiges omgekeerd is.

Dis 'n linkerbreinfunksie om jou tjekboek te balanseer (hello daar, rekenmeesters en finansiële reuse), om name en datums te onthou (aandag, geskiedenisgenieë) en om doelstellings daar te stel. Die meeste van ons konsepte van denke het van die ou Grieke gekom, en word so makliker in ons onderwysstelsel beloon.

Die regterhelfte (hemisfeer) beheer die linkerkant van die liggaam en is holisties (soek die woord op!), verbeeldingryk, nie-verbaal en kuns-gerig. Wanneer jy dagdroom, sekere gesigte en tonele herroep en regtig verdiep is in 'n goeie stuk musiek, is jou regter hemisfeer aan die werk.

‘n Opname

1. Hoeveel leerders in die klas is a) regshandig b) linkshandig?

2. Hoeveel van die linkshandiges voel dat hulle benadeel word wanneer hulle algemene huishoudelike artikels soos groenteskillers en skêre moet hanteer? Kan jy die antwoord in % uitdruk?

3. Kan jy enige afleiding uit die gegewens hierbo maak? (Linkerbreinaktiwiteit)

  • " If the brain is a computer, then it is the only one that runs on glucose, generates 10 watts of electricity and is manufactured by unskilled labour." (David Lewis)[LU 3.6]

HEELBREIN-FUNKSIONERING

Om probleme te takel op 'n effektiewe en kreatiewe manier, vereis die werking van beide hemisfere van die brein. Met ander woorde, ons benodig beide die verbeeldingsryke, kreatiewe regterkant, sowel as die logiese en rasionele linkerkant om 'n probleem op te los. Kom ons deel die probleemoplossingsproses in stappe op om te kyk hoe dit werk.

Table 1
1. Wat is die regte probleem? Hierdie taak vra vir die logiese, analitiese denke wat die linkerhemisfeer se werk is.
2. Watter moontlikhede en alternatiewe is daar? Hier moet daar na baie verskillende en kreatiewe moontlikhede gekyk word - die werk van die regterhemisfeer.
3. Watter idees kan werk? (Stel kriteria) Terug na die logiese en analitiese linkerkant.
4. Hoe beplan ek om my oplossing te laat werk? Logika en kreatiewe denke hier, asook die vermoë om stapsgewys te beplan (linkerbrein).
5. Hoe kan ek ander oortuig? Heel waarskynlik benodig ons hier verskillende vermoëns: logika, oorredingsvermoë en goeie kommunikasievaardighede.
  • Al die verduidelikings beteken nie veel sonder inoefening nie. Geniet die inoefening van 'n nuwe en waardevolle vaardigheid.
  • O ja, hoe weet ons of ons planne enige moontlikhede het, of werkbaar is? Ons stel sekere kriteria daar, soos:
  • Hoeveel sal dit kos?
  • Wie sal en kan dit doen?
  • Hoeveel tyd gaan dit neem?
  • Is dit regverdig teenoor almal?
  • Die leerkrag mag julle vra om in kleiner groepe te werk. Onthou om:
  • die stappe in die tabel te volg
  • na mekaar te luister
  • mekaar se verskillende opinies te respekteer
  • die tydsbeperking in gedagte te hou

Assessering

Table 2
Leeruitkomstes(LUs)
 
LU 3
PERSOONLIKE ONTWIKKELINGDie leerder is in staat om verworwe lewensvaardighede te gebruik om persoonlike potensiaal te verwesenlik en uit te brei ten einde doeltreffend op uitdagings in sy of haar wêreld te reageer
Assesseringstandaarde(ASe)
 
Dit is duidelik wanneer die leerder:
3.3 gepas op emosies in uitdagende situasies reageer.
3.4 verduidelik wat uit ‘n uitdagende persoonlike interaksie geleer is deur krities oor eie optrede te besin;
3.6 eie toepassing van probleemoplossings-vaardighede in ‘n uitdagende situasie krities evalueer.

Collection Navigation

Content actions

Download:

Collection as:

PDF | EPUB (?)

What is an EPUB file?

EPUB is an electronic book format that can be read on a variety of mobile devices.

Downloading to a reading device

For detailed instructions on how to download this content's EPUB to your specific device, click the "(?)" link.

| More downloads ...

Module as:

Add:

Collection to:

My Favorites (?)

'My Favorites' is a special kind of lens which you can use to bookmark modules and collections. 'My Favorites' can only be seen by you, and collections saved in 'My Favorites' can remember the last module you were on. You need an account to use 'My Favorites'.

| A lens I own (?)

Definition of a lens

Lenses

A lens is a custom view of the content in the repository. You can think of it as a fancy kind of list that will let you see content through the eyes of organizations and people you trust.

What is in a lens?

Lens makers point to materials (modules and collections), creating a guide that includes their own comments and descriptive tags about the content.

Who can create a lens?

Any individual member, a community, or a respected organization.

What are tags? tag icon

Tags are descriptors added by lens makers to help label content, attaching a vocabulary that is meaningful in the context of the lens.

| External bookmarks

Module to: