‘n Eie Plan vir Lewenslange Leer
Nou (15):
Oor 5 jaar (20):
Oor 10 jaar (25):
Oor 20 jaar (35):
Oor 30 jaar (45)
Oor 40 jaar (55):
Oor 50 Jaar (65):
Oor 60 jaar (75):
| Leeruitkomstes(LUs) |
| LU 5 |
| Oriëntering Ten Opsigte Van Die Wêreld Van WerkDie leerder sal in staat wees om ingeligte keuses oor verdere studie- en loopbaankeuses te maak. |
| Assesseringstandaarde(ASe) |
| Dit word bewys as die leerder: |
| 5.1 die voorsieners van fondse vir studie en beroepe navors; |
| 5.2 eie beroeps- en studiekeuses motiveer; |
| 5.3 krities reflekteer en verslag lewer oor geleenthede in die werkplek; |
| 5.4 regte en verantwoordelikhede in die werkplek bespreek; |
| 5.5 ‘n plan vir eie lewenslange leer saamstel. |