Skip to content Skip to navigation Skip to collection information

Connexions

You are here: Home » Content » Afrikaans Eerste Addisionele Taal Graad 3 » Spieëltjie, Spieëltjie aan die wand - 01

Navigation

Lenses

What is a lens?

Definition of a lens

Lenses

A lens is a custom view of the content in the repository. You can think of it as a fancy kind of list that will let you see content through the eyes of organizations and people you trust.

What is in a lens?

Lens makers point to materials (modules and collections), creating a guide that includes their own comments and descriptive tags about the content.

Who can create a lens?

Any individual member, a community, or a respected organization.

What are tags? tag icon

Tags are descriptors added by lens makers to help label content, attaching a vocabulary that is meaningful in the context of the lens.

This content is ...

In these lenses

  • GETFdnPhaseLang display tagshide tags

    This collection is included inLens: Siyavula: Languages (Gr. R-3)
    By: Siyavula

    Collection Review Status: In Review

    Click the "GETFdnPhaseLang" link to see all content selected in this lens.

    Click the tag icon tag icon to display tags associated with this content.

Recently Viewed

This feature requires Javascript to be enabled.

Tags

(What is a tag?)

These tags come from the endorsement, affiliation, and other lenses that include this content.
Download
x

Download collection as:

  • PDF
  • EPUB (what's this?)

    What is an EPUB file?

    EPUB is an electronic book format that can be read on a variety of mobile devices.

    Downloading to a reading device

    For detailed instructions on how to download this content's EPUB to your specific device, click the "(what's this?)" link.

  • More downloads ...

Download module as:

  • PDF
  • EPUB (what's this?)

    What is an EPUB file?

    EPUB is an electronic book format that can be read on a variety of mobile devices.

    Downloading to a reading device

    For detailed instructions on how to download this content's EPUB to your specific device, click the "(what's this?)" link.

  • More downloads ...
Reuse / Edit
x

Collection:

Module:

Add to a lens
x

Add collection to:

Add module to:

Add to Favorites
x

Add collection to:

Add module to:

 

Spieëltjie, Spieëltjie aan die wand - 01

Module by: Siyavula Uploaders. E-mail the author

AFRIKAANS HUISTAAL

Spieëltjie, spieëltjie aan die wand

OPVOEDERS AFDELING

Memorandum

Die ICS modules bevorder die konsolidasie van leerders se vermoë om in hul nuwe taal te praat, lees en skryf. Geleentheid om fiksie- en nie-fiksietekste, van geskikte vlak, onafhanklik te lees, word voorsien. Woordeskat word uitgebrei. Die gebruik van ‘n persoonlike woordeboek word aangemoedig.

Spesiale aanmoediging word gegee sodat leerders hul nuwe taal skryf. Aanvanklik slegs enkele woorde of frases as byskrifte by prente of om sinne te voltooi. Leerders word in staat gestel om take onafhanklik uit te voer. ‘n Vrees om foute te begaan, word ontmoedig, die doel is om selfvertroue en vlotheid te bevorder.

Deur middel van uitdagende take word lees- en praatvaardighede ontwikkel.

Deur middel van aktiwiteite waar herhaaldelik taalstrukture, woorde en klanke beluister word en blootstelling daaraan in geskrewe tekste, word taalreëls, woordeskat en grammatika aangeleer. Die gebruik van ‘n persoonlike woordeboek bevorder die aanleer van onbekende woorde.

Genoegsame geleentheid in vaslegging van nuwe woordeskat word ook gebied deur middel van die lees van tekste oor ‘n wye reeks onderwerpe. Ander leerareas soos wiskunde en lewensoriëntering word dikwels geïntegreer.

Tydskedule vir die Modules

Die vyf modules behoort so aangepak te word dat 1½ in die langste twee kwartale voltooi word. Alle leerders moet drie modules volledig voltooi sodat hulle die nodige onderrig kan ontvang.

Die gediggie dien om lees en praat te bevorder. Sigwoorde word verder uitgebrei. Woordeskat oor liggaamsdele word deur middel van speletjies vasgelê.

Sigwoorde: Deur ‘n afskrif aan elke leerder te voorsien kan hulle sigwoorde tuis lees en oefen. Dit is baie belangrik dat woorde sonder moeite en met redelike spoed herken kan word. Deur middel van die fabel “Esopus”, vertel van ‘n hond, word nog geleentheid vir lees, gesels en redeneer gebied terwyl woordeskat verder uitgebrei word.

Klanke wat in Afrikaans anders klink as in Engels word bekendgestel: a, e, i, o, u.

Klanke wat dieselfde klink in albei tale word hersien.

Die strokiesverhaal bied geleentheid om gesels te bevorder en nuwe woordeskat asook toekomende tyd deur middel van vormsinne te oefen.

Geheuekaart: Vaslegging van woordeskat en genotvolle leer word aangemoedig.

  • INTEGRASIE VAN TEMAS
  • ‘N GESONDE OMGEWING

Spieëltjie, spieëltjie aan die wand:

- Leerders leer humor ken.

- Ontspanning, byvoorbeeld besoek aan ‘n pretpark, is noodsaaklik vir geestelik gesonde mense.

- Eerbied en respek vir mense wat anders lyk word aangemoedig.

- Kompetisie: Begrip van reëls sowel as wen en verloor word ontwikkel.

- Die waarde van spel word aangemoedig. Hardewerk moet met speel afgewissel word.

- Realistiese begeertes word aangemoedig. Hebsug en vraatsug word ontmoedig.

- Roetine en versorging van die liggaam. Moedig gesonde gewoontes aan.

- Geheuekaart: Interafhanklikheid en invloed van dinge op mekaar word aangespreek.

- Logiese denke word geoefen.

  • SOSIALE GEREGTIGHEID

Mense verskil ten opsigte van voorkoms.

Alle mense het die reg tot ontspanning.

Balans handhaaf tussen werk en speel.

Elke mense het die reg om sy mening uit te spreek – vryheid van spraak.

Reg op orde en reëls om ‘n vreedsame veilige leefwyse te verseker.

  • MENSEREGTE EN INKLUSIWITEIT

Reëls geld vir alle mense.

Regverdigheid word aangemoedig.

Reg op behuising.

Reg op skoon water.

Reg op gesondheid, word aangespreek.

1. Voorblad:

  • Gesels oor ‘n besoek aan ‘n vermaaklikheidspark.
  • Gesels oor die spieëlbeelde op die voorblad.
  • Plak ‘n foto van jouself in die laaste blokkie.
  • Deel die leerders in groepe van 4 .

Gesels oor hoe hulle sal voel as hulle werklik soos die persone in die eerste drie blokkies gelyk het.

  • Gesels in die onderrigtaal oor hoe ‘n mens optree teenoor mense wat anders as jy lyk: Morele en sosiale implikasies.
  • Moedig leerders aan om selfs in die addisionele taal hul optrede te bespreek.

Onthou jy nog?

  • Vergroot die sinne. Laat leerders dit gereeld lees.
  • Sny die sinne op in woorde . Laat die leerders die woorde lees totdat dit deel vorm van hulle sigwoordeskat.
  • Flits woorde gereeld totdat leerders dit onmiddellik herken.

Sigwoorde

  • Leerders oefen sigwoorde deur gereeld te lees.
  • Vergroot die bladsy. Knip woorde uit en laat leerders “snap” speel.

LEERDERS AFDELING

Inhoud

  • ‘n Gedig om na te luister, oor te praat, te lees en op te sê:

Spieëltjie, spieëltjie aan die wand . . . . .. . . . . . .

Spieëltjie, spieëltjie aan die wand,

Wie’s die snaaksste in die land?

Jy buig my been soos ‘n kierie om.

My oor en toon is ewe krom!

My kop is so groot soos ‘n monster

My oog so groot,

Ek kan my daaraan verwonder.

My oor so klein, Juffrou sal haar bekommer!

Met reusehande en piesangvingers

Sal ek moet raakvat, of ek’s in die knyp.

My arms bult van die spiere.

Die kinders lag en gaan te kere.

  • Versier die bladsy met die dele van die liggaam wat in die gedig genoem word.
Table 1
LU 2.8   LU 2.5   LU 3.6.6  
  • Woorde vir jou eie woordeboek:
  • Lees die woorde.
  • Teken die prentjies.

kop

juffrou

kinders

been

piesangs

arm

toon

oog

hande

oor

vingers

kierie

Table 2
LU 3.3.1  
  • Bou jou eie man waarvoor die kinders sal lag:
  • Teken ‘n kop en lyf.
Figure 1
Figure 1 (graphics1.png)
  • Speel die speletjie op die bladsy:
  • Gebruik ‘n dobbelsteen.
  • Lees die woorde waarop jy land.
  • Teken dit op die regte plek aan die kop en lyf.
  • Eerste klaar wen.
  • Beskryf jou man aan jou maats.
Table 3
LU 3.3.1  
  • Begin:
Figure 2
Figure 2 (graphics2.png)
  • Lees en klap die woorde:
Table 4
spiere spie / re
kierie kie / rie
spieëltjie spieël / tjie
bekommer be / kom / mer
Table 5
LU 3.3.1   LU 3.3.2  
  • Onthou jy nog?
  • Lees die sinne:

1. Die skoene is kant en klaar, maar bly op die rak.

2. Op die werksbank staan die mooiste skoene kant en klaar.

3. Nou het hy en sy ou vrou kos en leer vir twee paar skoene.

4. Vannag sal ons koekeloer.

5. Hy knip, knip, knip die leer.

6. Wie het kom kap, kap, kap op die hak?

7. Toe dit al donker is, kom twee kabouters by die venster in.

8. Ek gaan vir elkeen ‘n hempie en broekie maak.

9. Ek gaan vir elkeen ‘n paar skoene maak.

  • Lees die woorde:
Table 6
Kant en klaar ek
skoene is op gaan
die rak maar elkeen
bly werksbank staan ‘n
mooiste het nou hempie
die hy sy broekie
ou vrou kos en maak
leer vir twee by
paar vannag sal in
ons koekeloer knip venster
wie kom kap al
hak toe dit donker
kabouters      
Table 7
LU 3.3.1   LU 3.3.3   LU 3.3.4  

Klanke

  • Voltooi die woorde:

_____een _____ierie _____eus

_____ande _____iesang _____ie

_____ond _____piere _____euse

_____and _____oon

m k b n h d

l p r s t

  • Vul die blokkiesraaisel in deur die klanke reg te skommel:
Table 8
    1h        
             
    1n     s  
             
2k     2r      
Af:
  1. dhane
  2. eurse
  3. iesangiep
  4. ied
         
        3p  
Dwars:
  1. eusn
  2. iekier
  3. eriesp
  4. ootn
  5. daln
    3s     e    
               
               
      5l     4d  
  4t     n      
               

Table 9
LU 4.1   LU 4.3  

Assessering

Leeruitkomste 2:PRAAT: Die leerder is in staat om binne ‘n wye reeks situasies met vertroue in gesproke taal te kommunikeer.

Assesseringstandaard 2.5: Dit is duidelik wanneer die leerder ‘n reeks ervaringe of gebeurtenisse oorvertel;

Assesseringstandaard 2.8: Dit is duidelik wanneer die leerder gesels oor ‘n tekening, prent of voorwerp.

Leeruitkomste 3:LEES EN KYK: Die leerder is in staat om tekste te lees en te ondersoek vir inligting en genot, en krities te reageer op die estetiese, kulturele en emosionele waardes daarvan.

Assesseringstandaard 3.3: Dit is duidelik wanneer die leerder betekenis aan letters en woorde herken en skep:

3.3.1 herken ‘n toenemende aantal hoëfrekwensiewoorde as sigwoorde;

3.3.2 gebruik woordherkennings- en begripsvaardighede soos klanke, kontekstuele leidrade en voorspelling om teks te verstaan;

3.3.3 lees met toenemende spoed en vlotheid;

3.3.4 lees hardop en gebruik korrekte uitspraak en gepaste klem;

Assesseringstandaard 3.6: Dit is duidelik wanneer die leerder op haar/sy lees eie vir inligting en genot;

3.6.6 lees bekende gedigte en rympies;

Leeruitkomste 4:SKRYF: Die leerder is in staat om verskillende soorte feitelike en verbeeldingstekste vir ‘n wye verskeidenheid doeleindes te skryf.

Assesseringstandaard 4.1: Dit is duidelik wanneer die leerder individuele woorde, soos byskrifte skryf;

Assesseringstandaard 4.3: Dit is duidelik wanneer die leerder bekende woorde korrek spel.

Collection Navigation

Content actions

Download:

Collection as:

PDF | EPUB (?)

What is an EPUB file?

EPUB is an electronic book format that can be read on a variety of mobile devices.

Downloading to a reading device

For detailed instructions on how to download this content's EPUB to your specific device, click the "(?)" link.

| More downloads ...

Module as:

PDF | EPUB (?)

What is an EPUB file?

EPUB is an electronic book format that can be read on a variety of mobile devices.

Downloading to a reading device

For detailed instructions on how to download this content's EPUB to your specific device, click the "(?)" link.

| More downloads ...

Add:

Collection to:

My Favorites (?)

'My Favorites' is a special kind of lens which you can use to bookmark modules and collections. 'My Favorites' can only be seen by you, and collections saved in 'My Favorites' can remember the last module you were on. You need an account to use 'My Favorites'.

| A lens I own (?)

Definition of a lens

Lenses

A lens is a custom view of the content in the repository. You can think of it as a fancy kind of list that will let you see content through the eyes of organizations and people you trust.

What is in a lens?

Lens makers point to materials (modules and collections), creating a guide that includes their own comments and descriptive tags about the content.

Who can create a lens?

Any individual member, a community, or a respected organization.

What are tags? tag icon

Tags are descriptors added by lens makers to help label content, attaching a vocabulary that is meaningful in the context of the lens.

| External bookmarks

Module to:

My Favorites (?)

'My Favorites' is a special kind of lens which you can use to bookmark modules and collections. 'My Favorites' can only be seen by you, and collections saved in 'My Favorites' can remember the last module you were on. You need an account to use 'My Favorites'.

| A lens I own (?)

Definition of a lens

Lenses

A lens is a custom view of the content in the repository. You can think of it as a fancy kind of list that will let you see content through the eyes of organizations and people you trust.

What is in a lens?

Lens makers point to materials (modules and collections), creating a guide that includes their own comments and descriptive tags about the content.

Who can create a lens?

Any individual member, a community, or a respected organization.

What are tags? tag icon

Tags are descriptors added by lens makers to help label content, attaching a vocabulary that is meaningful in the context of the lens.

| External bookmarks

Reuse / Edit:

Reuse or edit collection (?)

Check out and edit

If you have permission to edit this content, using the "Reuse / Edit" action will allow you to check the content out into your Personal Workspace or a shared Workgroup and then make your edits.

Derive a copy

If you don't have permission to edit the content, you can still use "Reuse / Edit" to adapt the content by creating a derived copy of it and then editing and publishing the copy.

| Reuse or edit module (?)

Check out and edit

If you have permission to edit this content, using the "Reuse / Edit" action will allow you to check the content out into your Personal Workspace or a shared Workgroup and then make your edits.

Derive a copy

If you don't have permission to edit the content, you can still use "Reuse / Edit" to adapt the content by creating a derived copy of it and then editing and publishing the copy.