Skip to content Skip to navigation Skip to collection information

OpenStax-CNX

You are here: Home » Content » Afrikaans Eerste Addisionele Taal Graad 1 » Dit is pret! - 02

Navigation

Lenses

What is a lens?

Definition of a lens

Lenses

A lens is a custom view of the content in the repository. You can think of it as a fancy kind of list that will let you see content through the eyes of organizations and people you trust.

What is in a lens?

Lens makers point to materials (modules and collections), creating a guide that includes their own comments and descriptive tags about the content.

Who can create a lens?

Any individual member, a community, or a respected organization.

What are tags? tag icon

Tags are descriptors added by lens makers to help label content, attaching a vocabulary that is meaningful in the context of the lens.

This content is ...

In these lenses

  • GETFdnPhaseLang display tagshide tags

    This collection is included inLens: Siyavula: Languages (Gr. R-3)
    By: Siyavula

    Collection Review Status: In Review

    Click the "GETFdnPhaseLang" link to see all content selected in this lens.

    Click the tag icon tag icon to display tags associated with this content.

Recently Viewed

This feature requires Javascript to be enabled.

Tags

(What is a tag?)

These tags come from the endorsement, affiliation, and other lenses that include this content.
 

Dit is pret! - 02

Module by: Siyavula Uploaders. E-mail the author

AFRIKAANS HUISTAAL

Dit is Pret!

OPVOEDERS AFDELING

Memorandum

Die onderwerpe van die modules vir Graad 1 word deur middel van stories wat in die leerder se ervaring val, bekendgestel.

Beide seuns en dogters sal dit interessant vind.

Sukses met die onderrig van die addisionele taal sal afhang van die herhaling van stories, rympies en gedigte, so ook die woordeskat wat bekend gestel word. Lesse sal in die begin klassikaal geskied. Wanneer die leerders meer vrymoedigheid ontwikkel het om die nuwe taal te praat, kan hulle gesprekke met mekaar voer. Later sal hulle met die opvoeder wil praat en vrae beantwoord. Dit moet spontaan gebeur en leerders moet nooit gedwing word om hardop voor die klas in die vreemde taal te praat as hulle nie die vrymoedigheid het nie.

Daar sal altyd diegene wees wat net vir eers sal wil luister. Hulle het baie aanmoediging nodig en as die lesse genotvol aangebied word, kan inhibisies oorkom word.

TYDSKEDULE VIR DIE MODULES 1 - 5

Al die leerders behoort al die modules gedurende die Graad 1-jaar te voltooi.

In hierdie module is daar ‘n aantal prettige aktiwiteite soos byvoorbeeld speletjies, teken, raaisels en resepte om te volg.

Rympies en liedjies gee leerders die geleentheid om blootgestel te word aan ‘n wye woordeskat. Lees, klanke en besprekings word gedoen om die woordeskat vas te lê.

INTEGRASIE VAN TEMAS

  • SOSIALE GEREGTIGHEDE

Pret is vir almal – nie net vir sekere leerders nie.

  • Klem val op herhaling van liedjies, rympies, aksie-liedjies of –rympies / gesels / vrae vra, ens. Elke blad se woordeskat moet eers deeglik bespreek word voordat die blad gedoen word. Daarna word alles op die blad “gelees”.
  • Alles wat die leerder self teken of plak, ens,, moet etikette (byskrifte) kry – al die woorde moet dus weer oorgeskryf word.
  • Dit is pret

Lees soos storieboek. Herhaal oor en oor. Later sê leerders spontaan sekere dele saam, bv. “Kom julle twee . . . / “Dit is pret . . . “ / “Onthou . . . “

  • Oppad winkel toe

Kleur slegs geboue / plekke in wat leerder oppad na sy / haar eie winkelsentrum toe sien.

  • Wie staan waar?

Opvoeder laat leerder self name uit klas en sy / haar eie naam invul in blokkies. Hersien woordeskat soos voor, agter, tussen, eerste, tweede, derde, laaste, ens.

  • My beste fliek ooit

Leerder teken ‘n deel uit sy / haar mees geliefkoosde fliek wat hy / sy nog ooit gesien het.

  • Ek ken hierdie karakters

Kleur slegs raampies in van karakters wat leerders alreeds in ‘n fliek / video gesien het.

  • Jippee!

Leerder kleur ballonne in volgens aanwysings en teken haar- / homself waar sy / hy die ballonne vashou.

  • My geliefkoosde geregte

Leerder teken hom- / haarself in die middel en trek ‘n streep na dit wat hy / sy graag eet as hy / sy gaan uiteet saam met sy / haar gesin en kleur dit in. Teken twee ander geregte in twee oop blokkies, indien hy / sy van nog iets anders hou. Doen ook meervoude.

  • Inkopies doen

Bespreek. Teken regte hoeveelhede by op rakke. Soek prentjies van kos in tydskrifte, knip uit en plak in trollie. Hoekom is party voedsel in blikkies / bottels / yskaste / vrieskaste, ens?

  • Ek kan al goed tel

Tel, teken by, sê hoeveel is daar nou en skryf die som neer.

Sê: 6 + 4 = 10 (ses plus vier is gelyk aan tien)

later: (tien minus ses is gelyk aan vier (10 – 6 = 4)

  • Inkopies doen

Leerder kies watter woorde uit die gediggie hy / sy in die spraakwolkies wil skryf. Kleur prentjie in, mimiek / rol-spel / beleefdheidsvorme.

  • My eie inkopielys

Soek prentjies in tydskrifte en skryf name by.

  • Wie is ek?

Leerder kyk na prentjies en posisies op bl. 22 en sê watter troeteldier dit is. Bespreek ooreenkomste en verskille. Teken prentjies en skryf name van troeteldiere by. (Ek is ‘n . . ..) Opvoeder skryf woorde op bord. Leerders skryf oor in regte blok waar hy / sy prentjie teken.

  • Waar is ek?

Leerder vul die regte naam in op regte plek.

  • Beginklankies

Sê die woord. Noem al die diere en soek diere wat met dieselfde letter begin, bv. skilpad en sywurm. Teken en skryf daardie diere.

  • Kleinste tot grootste

Leerder teken / skryf name, plak prente van diere, maar rangskik hul van die kleinste tot grootste, volgens werklike lewensgrootte).

  • Hier is my troeteldiere

Leerder teken prent van hom / haarself by troeteldier. Hierdie bladsy kan vervang word met ‘n kunsprent.

  • Waar is hy nou?

Leerder teken waar elke dier / persoon is. Hersiening van voorsetsels.

  • Aksie-liedjie

Doen bewegings saam met liedjie. Leer woorde. Teken elke deeltjie.

  • Waar slaap hulle?

Trek strepie vanaf dier tot by elkeen se hokkie. Uitbreiding van woordeskat.

  • Resep vir melkskommel

Maak melkskommel in klas. (Genoeg sodat elke leerder kan proe). Bespreek hoe dit smaak. Leerder soek prentjies en / of teken wat nodig is om resep te maak. (bv. elektriese menger, klitser, skudbekertjie, roomys, melk, ens.)

  • Wat pas nie?

Trek ‘n kruis oor die prentjie wat nie pas nie. Kleur die res reg in. Hoekom pas dit nie?

  • Kontroleblad

Al die prentjies (nie in volgorde) wat in storie gebruik word, met woord onder elk. (Bespreek woorde met leerders).

  • Ek kan al goed lees

Leerder “lees” deur die prentjies met woorde te vervang.

  • Wat doen ‘n mens?

Bespreek: skêr (knip), gom (plak), oë (kyk), vergrootglas (soek), dobbelsteen (gooi).

  • Ek kan instruksies volg

Kyk na die prentjies en volg die instruksies hoe om die speletjie te maak.

  • Soek prente van troeteldiere.

Plak op karton, knip uit en gebruik as “skuiwers”.

  • Volg die slangetjie

Leerder kan op sy / haar eie speel of twee-twee saam. Opvoeder kan speletjie vergroot en saam met klas speel.

  • Hoe laat is dit?

Bespreek tyd. Leerder teken ‘n aktiwiteit wat by elke tyd van die dag pas, bv. ontbyt om 7-uur, sport om 3-uur, ens.

LEERDERS AFDELING

Inhoud

  • Oppad winkel toe sien ek die volgende:
Figure 1
Figure 1 (graphics1.png)
Table 1
LU 3.1  
  • Wie staan waar?
Figure 2
Figure 2 (graphics2.png)
Table 2
LU 5.1.1   LU 5.1.8  
  • My beste fliek ooit!
  • Ek ken hierdie karakters.
Figure 3
Figure 3 (graphics3.png)

Table 3
LU 3.1.3  
  • Jippee! Kyk net al die ballonne!
Figure 4
Figure 4 (graphics4.png)
Table 4
LU 3.1.2  

  • My geliefkoosde geregte
Figure 5
Figure 5 (graphics5.wmf)
Table 5
LU 3.1.2  
  • Inkopies doen is pret!
Figure 6
Figure 6 (graphics6.png)
  • Ek kan al goed tel.
Figure 7
Figure 7 (graphics7.png)

Table 6
LU 2.3   LU 5.5  

Assessering

Leeruitkomste 2:PRAAT: Die leerder is in staat om binne ‘n wye reeks situasies met vertroue in gesproke taal te kommunikeer.

Assesseringstandaard 2.3: Dit is duidelik wanneer die leerder haar/homself op eenvoudige maniere uitdruk indien ‘n mondelinge struktuur verskaf word (Ek hou/hou nie van ... nie);

Leeruitkomste 3:LEES EN KYK: Die leerder is in staat om tekste te lees en te ondersoek vir inligting en genot, en krities te reageer op die estetiese, kulturele en emosionele waardes daarvan.

Assesseringstandaard 3.1: Dit is duidelik wanneer die leerder prente om geskrewe teks te verstaan gebruik;

3.1.2 pas prente en woorde bymekaar (gebruik geskrewe woorde as byskrifte by voorwerpe of prente);

3.1.3 gebruik illustrasies om eenvoudige onderskrifte in storieboeke te verstaan.

Leeruitkomste 5:DINK EN REDENEER: Die leerder is in staat om deur middel van taalgebruik te dink en te redeneer, en u toegang tot inligting te verkry, dit te verwerk en te gebruik sodat leer kan plaasvind.

Assesseringstandaard 5.1: Dit is duidelik wanneer die leerder konsepte en woordeskat verstaan wat verband hou met;

5.1.1 identiteit;

5.1.8 volgorde (eerste, tweede);

Assesseringstandaard 5.5: Dit is duidelik wanneer die leerder enkele wiskunde-woorde verstaan en gebruik (optel, aftrek).

Collection Navigation

Content actions

Download:

Collection as:

PDF | EPUB (?)

What is an EPUB file?

EPUB is an electronic book format that can be read on a variety of mobile devices.

Downloading to a reading device

For detailed instructions on how to download this content's EPUB to your specific device, click the "(?)" link.

| More downloads ...

Module as:

PDF | More downloads ...

Add:

Collection to:

My Favorites (?)

'My Favorites' is a special kind of lens which you can use to bookmark modules and collections. 'My Favorites' can only be seen by you, and collections saved in 'My Favorites' can remember the last module you were on. You need an account to use 'My Favorites'.

| A lens I own (?)

Definition of a lens

Lenses

A lens is a custom view of the content in the repository. You can think of it as a fancy kind of list that will let you see content through the eyes of organizations and people you trust.

What is in a lens?

Lens makers point to materials (modules and collections), creating a guide that includes their own comments and descriptive tags about the content.

Who can create a lens?

Any individual member, a community, or a respected organization.

What are tags? tag icon

Tags are descriptors added by lens makers to help label content, attaching a vocabulary that is meaningful in the context of the lens.

| External bookmarks

Module to:

My Favorites (?)

'My Favorites' is a special kind of lens which you can use to bookmark modules and collections. 'My Favorites' can only be seen by you, and collections saved in 'My Favorites' can remember the last module you were on. You need an account to use 'My Favorites'.

| A lens I own (?)

Definition of a lens

Lenses

A lens is a custom view of the content in the repository. You can think of it as a fancy kind of list that will let you see content through the eyes of organizations and people you trust.

What is in a lens?

Lens makers point to materials (modules and collections), creating a guide that includes their own comments and descriptive tags about the content.

Who can create a lens?

Any individual member, a community, or a respected organization.

What are tags? tag icon

Tags are descriptors added by lens makers to help label content, attaching a vocabulary that is meaningful in the context of the lens.

| External bookmarks