Skip to content Skip to navigation Skip to collection information

Connexions

You are here: Home » Content » Afrikaans Eerste Addisionele Taal Graad 2 » Troeteldiere - 02

Navigation

Lenses

What is a lens?

Definition of a lens

Lenses

A lens is a custom view of the content in the repository. You can think of it as a fancy kind of list that will let you see content through the eyes of organizations and people you trust.

What is in a lens?

Lens makers point to materials (modules and collections), creating a guide that includes their own comments and descriptive tags about the content.

Who can create a lens?

Any individual member, a community, or a respected organization.

What are tags? tag icon

Tags are descriptors added by lens makers to help label content, attaching a vocabulary that is meaningful in the context of the lens.

This content is ...

In these lenses

  • GETFdnPhaseLang display tagshide tags

    This collection is included inLens: Siyavula: Languages (Gr. R-3)
    By: Siyavula

    Collection Review Status: In Review

    Click the "GETFdnPhaseLang" link to see all content selected in this lens.

    Click the tag icon tag icon to display tags associated with this content.

Recently Viewed

This feature requires Javascript to be enabled.

Tags

(What is a tag?)

These tags come from the endorsement, affiliation, and other lenses that include this content.
 
Troeteldiere - 02

Module by: Siyavula Uploaders. E-mail the author

AFRIKAANS HUISTAAL

Troeteldiere

OPVOEDERS AFDELING

Memorandum

INLEIDING

In Graad 2 sal die leerders voortbou op die woordeskat wat in Graad 1 bekend gestel is. Baie geleenthede moet geskep word om hul luister- en praatvaardighede te ontwikkel sodat lees en skrif daarop kan volg.

‘n Uitgebreide woordeskat is noodsaaklik. Terwyl reeds bekende woorde vasgelê word, word nuwe woordeskat in stories, rympies, gediggies en speletjies ingevoer.

Leerders word aangemoedig om vrae te beantwoord en deel te neem aan besprekings en gesprekke in die addisionele taal.

Leerders se aandag word gevestig op die verskil in die indiwiduele klanke van die nuwe taal. Leerders ontdek dat sommige klanke dieselfde bly en sommige verander. Die opvoeder sal toevallig aandag gee aan die korrekte uitspraak.

TYDSKEDULE VIR MODULES 1 - 5

Daar word voorgestel dat al die leerders al vyf modules voltooi.

‘n Gedig oor troeteldiere word aan die leerders voorgelees, vrae word gevra en aktiwiteite volg. Leerders speel ‘n speletjie met kaarte waarop die prente van die troeteldiere is en hulle word aangemoedig om spontaan daaroor te praat.

Rymwoorde, meervoude en paswerk word gedoen.

Die klanke b, d, k, s, h, t, m, e

en a, aa

o, oo word in hierdie module aangeleer.

Verskillende groentes word identifiseer en leerders werk saam om groentesop te kook.

INTEGRASIE VAN TEMAS

‘n Gesonde omgewing is nodig vir al hierdie lewende wesens. (Insekte, voëls, diere, ens.)

  • ‘n Gediggie om na te luister, om oor te gesels, te lees en te leer.
  • Gesels oor klanke wat eenders klink (rym).

1. Leerder kleur die prente in.

2. Knip die 8 prente uit.

3. Pas die regte prente by toepaslike strofe.

4. Speletjie:

  • Draai prente onderstebo.
  • Kies een.
  • Kyk wat die prent is en gesels oor die prent.
  • watter diere is in jou prent?
  • watter kleur is die skoenlapper, wurm, vis, bobbejaan, vuilgoeddrom, ens?
  • Lees eers die woorde en gesels oor die betekenis.
  • Lees dan die sinne saam met leerders en bespreek.

1. Meervoude. Bespreek.

1 kat 2 katte (2 of meer)

1 rot 2 rotte

1 skoenlapper 2 skoenlappers

1 vis 2 visse

1 akkedis 2 akkedisse

1 haas 2 hase

1 bobbejaan 2 bobbejane

1 wortel 2 wortels

1 wurm 2 wurms

2. So word alle meervoude uit gedig gehaal en bespreek.

  • Wys prente en gesels oor insekte, visse, diere en voëls in die gedig.
Figure 1
Figure 1 (graphics1.jpg)
  • Bespreek geluide.
  • Leerders probeer geluide naboots.
  • Gesels oor groentes.
  • Leerders bring vars en blikkies groente vir uitstalling.
  • Kook groentesop.

LEERDERS AFDELING

Inhoud

Klanke.

  • Soek woorde in die gedig wat begin met ‘n:
Table 1
d b
k t
s m
h e
Table 2
LU 3.4  

a

  • Opvoeder stel a-klank voor.
  • Die man sien die kat op die mat.
  • Die hond blaf en stamp die drom.
Table 3
Soek woorde met die a- klank.
     
  • Leerders kan enige boek of tydskrif hiervoor gebruik.

aa

  • Opvoeder stel aa-klank voor.
  • Die haas is op die plaas.
  • My maat praat Engels.
Table 4
Soek woorde met die aa- klank.
     
  • Soek woorde met die aa - klank.

o

  • Opvoeder stel o-klank voor.
  • Die skilpad trek sy kop in sy dop.
  • Die mot is in die hok.
Table 5
Soek woorde met die o- klank.
     
  • Soek woorde met die o - klank.

Table 6
LU 3.4.2  

oo

  • Opvoeder stel oo-klank voor.
  • Die hase eet kool.
  • Die kat spring oor die muur.
Table 7
Soek woorde met die oo- klank..
     
  • Soek woorde met die oo - klank..

  • Leerders kan enige boek of tydskrif hiervoor gebruik.

Rymwoorde

  • Soek in die gedig ‘n woord wat rym met:
Table 8
straat    
kom    
vreet    
mure    
skilpad    
rotte    
akkedis    
hou    

  • Teken ‘n prent by jou rymwoord.
Table 9
LU 1.6.2  

Geluide van diere

  • Figure 2
    Figure 2 (graphics2.jpg)
    Verbind die geluid met die dier – teken die diere.
Table 10
LU 5.2.3  

Groente

  • Vul antwoorde in en teken.
Figure 3
Figure 3 (graphics3.jpg)

1. Watter groente smaak lekker?

..........................................................................................................................................

2. Watter groente smaak sleg?

..........................................................................................................................................

3. Watter groente se kleur is groen?

..........................................................................................................................................

4. Watter groente is rooi?

..........................................................................................................................................

5. Watter groente is geel?

..........................................................................................................................................

Table 11
LU 2.1  

Kom ons hou konsert!

  • Leerders maak kartonmaskers van al die diere in die gedig.
  • Improviseer kostuums.
  • Leerders word in 8 groepe verdeel vir die 8 strofes.
  • Elke groep leer sy strofe en mimiek die bewegings.

Raai Raai

Figure 4
Figure 4 (graphics4.jpg)
  • Dink nou julle eie raaisels uit.

Assessering

Leeruitkomste 1:LUISTER: Die leerder is in staat om vir inligting en genot te luister en gepas en krities binne ‘n wye verskeidenheid situasies te reageer.

Assesseringstandaard 1.6: Dit is duidelik wanneer die leerder klankbewustheid ontwikkel:

1.6.2 herken rymwoorde in algemene rympies en liedjies.

Leeruitkomste 2:PRAAT: Die leerder is in staat om binne ‘n wye reeks situasies met vertroue in gesproke taal te kommunikeer.

Assesseringstandaard 2.1: Dit is duidelik wanneer die leerder gepas reageer op eenvoudige vrae;

Leeruitkomste 3:LEES EN KYK: Die leerder is in staat om tekste te lees en te ondersoek vir inligting en genot, en krities te reageer op die estetiese, kulturele en emosionele waardes daarvan.

Assesseringstandaard 3.4: Dit is duidelik wanneer die leerder klankbewustheid ontwikkel:

3.4.4 groepeer algemene woorde in woordfamilies, soos “kat”, “lat”, “mat”, “vat”, “wat”;

Leeruitkomste 5:DINK EN REDENEER: Die leerder is in staat om taal vir dink en redeneer te gebruik en inligting vir leer te verkry, verwerk en gebruik.

Assesseringstandaard 5.2: Dit is duidelik wanneer die leerder taal om te dink gebruik:

5.2.3 klassifiseer dinge deur soortgelyke dinge saam te sit en die een wat nie pas nie, te identifiseer.

Collection Navigation

Content actions

Download:

Collection as:

PDF | EPUB (?)

What is an EPUB file?

EPUB is an electronic book format that can be read on a variety of mobile devices.

Downloading to a reading device

For detailed instructions on how to download this content's EPUB to your specific device, click the "(?)" link.

| More downloads ...

Module as:

Add:

Collection to:

My Favorites (?)

'My Favorites' is a special kind of lens which you can use to bookmark modules and collections. 'My Favorites' can only be seen by you, and collections saved in 'My Favorites' can remember the last module you were on. You need an account to use 'My Favorites'.

| A lens I own (?)

Definition of a lens

Lenses

A lens is a custom view of the content in the repository. You can think of it as a fancy kind of list that will let you see content through the eyes of organizations and people you trust.

What is in a lens?

Lens makers point to materials (modules and collections), creating a guide that includes their own comments and descriptive tags about the content.

Who can create a lens?

Any individual member, a community, or a respected organization.

What are tags? tag icon

Tags are descriptors added by lens makers to help label content, attaching a vocabulary that is meaningful in the context of the lens.

| External bookmarks

Module to: