Aktiwiteit 1:
Om aan te tel en terug te tel in 2’s; 3’e; 5’e; 10’e; 25’s; 50’s en 100’e van 0 tot by 10 000
[LU 1.1]
Om aan te tel en terug te tel in 2’s; 3’e; 5’e; 10’e; 25’s; 50’s en 100’e van 0 tot by 10 000
[LU 1.10.5]
Om hoofrekene wat optel en aftrek behels te doen [LU 1.9.1]
GETALLE, BEWERKINGS EN VERHOUDINGS
1. TEL IN DIE ALLEDAAGSE WêRELD
1.1 Jy tel in 2’s en het 592 bereik. Skryf die volgende vyf nommers neer:
1.2 Jy kan besluit dat dit vinniger is om in 5’e te tel. Jy kom tot 980. Skryf die volgende vyf nommers neer:
1.3 Jy is steeds besig met die tel van papierkoppies vir die vliegtuig en besluit om eerder in tiene te tel. Jy kom tot 660. Skryf die volgende vyf nommers neer:
1.4 Jy is nou baie haastig! Jy tel in 25’s en kom tot 725. Skryf die volgende vyf nommers neer:
1.5 Jy het genoeg koppies vir ‘n maand! Tel in 50’s vanaf 800 tot by eenduisend en vyftig. Skryf hierdie getalle neer:
1.6 Die vliegtuig gaan nou opstyg en jy is werklik haastig! Tel die koppies in honderde van 0 tot 1 100 en skryf die laaste vyf getalle neer:
1.7 Die afstand tussen Kaapstad en Johannesburg is eenduisend vierhonderd en twee kilometer. Skryf hierdie afstand in syfers:
2. LAAT JOU SAKREKENAAR VIR JOU TEL
Hoe om jou sakrekenaar te laat tel:
2.1 Maak jou sakrekenaar se skerm skoon.
Druk 2 = = = =
Vir party sakrekenaars is dit nodig om die volgende bevel te gee: 2 = = = = of
2 K = = = =
Vind uit hoe jou sakrekenaar werk.
2.2 Laat jou sakrekenaar by 1 004 begin en tel verder in 2’s.
Maak jou sakrekenaar se skerm skoon. Druk nou 1 004 + 2 = = = =
Sommige sakrekenaars benodig: 2 + + 1 004 = = = =
2.3 Hoe sal jou sakrekenaar "terugtel"?
Maak jou sakrekenaar se skerm skoon. Begin met 7 190 en tel terug in 2’s.
Onthou om altyd jou sakrekenaar se skerm skoon te maak (clear) voordat jy begin. Nou is jy reg om met die “Groepwerk” te begin.
Jy behoort die volgende oefeninge vir ten minste vyf minute elke dag vir die res van die eerste kwartaal te doen totdat jy dit maklik kan doen. Getalle kan verander word.
3. AANTEL EN TERUGTEL (Mondelinge groepwerk):
Noudat jy geleer het hoe jou sakrekenaar met intervalle kan aantel en terugtel, moet jy kyk of jy self ook nog kan tel – hardop. Julle mag in groepe werk. Net een van die leerders in die groep mag 'n sakrekenaar gebruik. Julle opvoeder sal verduidelik hoe julle hierdie speletjie moet speel. Luister dus aandagtig.
3.1 Tel aan in 2’s vanaf 186 tot 204.
Tel terug in 2’s vanaf 208 tot 194.
3.2 Tel aan in 3’e vanaf 0 tot 36.
Tel terug in 3’e vanaf 36 tot 0.
3.3 Tel aan in 5’e vanaf 375 tot 425.
Tel terug in 5’e vanaf 545 tot 485.
3.4 Tel aan in 10’e vanaf 950 tot 1 020.
Tel terug in 10’e vanaf 950 tot 840.
3.5 Tel aan in 25’s vanaf 625 tot 1 000.
Tel terug in 25’s vanaf 975 tot 675.
3.6 Tel aan in 50’s vanaf 550 tot 1 050.
Tel terug in 50’s vanaf 750 tot 350.
3.7 Tel aan in honderde vanaf 400 tot 1 100.
Tel terug in 100’e vanaf 1 000 tot 0.
4. AANTEL EN TERUGTEL (Indiwidueel):
5. TEL MET GROTER GETALLE (Indiwiduele mondelinge werk):
5.1 Tel aan in 2’s vanaf 9 980 tot 10 000.
Tel terug in 2’s vanaf 5 010 tot 4 990.
5.2 Tel aan in 3’e vanaf 8 982 tot 9 000.
Tel terug in 3’e vanaf 1 836 tot 1 800.
5.3 Tel aan in 5’e vanaf 4 870 tot 5 015.
Tel terug in 5’e vanaf 9 125 tot 8 980.
5.4 Tel aan in 10’e vanaf 8 960 tot 9 020.
Tel terug in 10’e vanaf 5 100 tot 4 980.
5.5 Tel aan in 25’s vanaf 7 625 tot 7 750.
Tel terug in 25’s vanaf 10 000 tot 9 875.
5.6 Tel aan in 50’s vanaf 8 250 tot 8 500.
Tel terug in 50’s vanaf 9 750 tot 9 500.
5.7 Tel aan in honderde vanaf 5 400 tot 6 000.
Tel terug in 100’e vanaf 7 000 tot 6 000.
DOEN DIT SELF! GESKREWE WERK. Gebruik jou sakrekenaar as 'n ondersoekmiddel terwyl jy met die ondersoek besig is en voltooi die geskrewe werk.
6. VLOEIDIAGRAMME:
![]() |
![]() |
7. ‘N ANDER VLOEIDIAGRAM:
![]() |
8. NOG MEER GROOT GETALLE
Probeer om jou sakrekenaar vir "aantel" en "terugtel" te programmeer, indien jy dit nodig het. Voltooi die volgende reekse. Onthou dat jy jou sakrekenaar mag gebruik, as jy wil.
8.1 10 000; 9 998; 9 996; , , ,
8.2 1 950; 1 960; 1 970; , , ,
8.3 9 450; 9 550; 9 650; 9 750; , , ,
8.4 8 825; 8 820; 8 815; , , , ,
9. GROTER GETALLE IN ‘N VLOEIDIAGRAM.
![]() |
10. TEL IN INTERVALLE VAN VIER
![]() |
Kontroleer met ‘n vriend, of met ‘n sakrekenaar, indien nodig.
| Leeruitkomstes(LUs) |
| LU 1 |
| Getalle, Verwerkings en VerwantskappeDie leerder is in staat om getalle en die verwantskappe daarvan te herken, te beskryf en voor te stel, en om tydens probleemoplossing bevoeg en met selfvertroue te tel, te skat, te bereken en te kontroleer. |
| Assesseringstandaarde(ASe) |
| Dit is duidelik wanneer die leerder: |
| 1.1 aan- en terugtel in ‘n verskeidenheid intervalle (insluitend 2’s, 3’e, 5’e, 10’e, 25’s, 50’s en 100’e) tussen 0 en minstens 10 000; |
1.9 hoofberekeninge uitvoer wat die volgende behels:
|
1.10 ‘n verskeidenheid tegnieke gebruik om sowel skriftelike as hoofberekeninge met heelgetalle te doen, insluitend:
|
AKTIWITEIT 1
TEL IN DIE ALLEDAAGSE WÊRELD
3. AANTEL EN TERUGTEL
3.1 186; 188; 190; 192; 194; 196; 198; 200; 202; 204
206; 204; 202; 200; 198; 196; 194;
3.2 0; 3; 6; 9; 12; 15; 18; 21; 24; 27; 30; 33; 36
36; 33; 30; 27; 24; 21; 18; 15; 12; 9; 6; 3; 0
3.3 375; 380; 385; 390; 395; 400; 405; 410; 415; 420; 425
545; 540; 535; 530; 525; 520; 515; 510; 505; 500; 495; 490; 485;
3.4 950; 960; 970; 980; 990; 1 000; 1 010; 1 020
950; 940; 930; 920; 910; 900; 890; 880; 870; 860; 850; 840
3.5 625; 650; 675; 700; 725; 750; 775; 800; 825; 850; 875 900; 925; 950; 975; 1 000
975; 950; 925; 900; 875; 850; 825; 700; 775; 750; 725; 600; 675
3.6 500; 550; 600; 650; 700; 750; 800; 850; 900; 950;
1 000; 1 050
750; 700; 650; 600; 550; 500; 450; 400; 350
3.7 400; 500; 600; 700; 800; 900; 1 000; 1 100
1 000; 900; 800; 700; 600; 500; 400; 300; 200; 100; 0
4. AANTEL EN TERUGTEL (indiwidueel)
5. TEL MET GROTER GETALLE (indiwiduele mondelinge werk; kontroleer met behulp van 'n sakrekenaar, indien nodig.)
5.9 980; 9 982; 9 984; 9 986; 9 988; 9 990; 9 992; 9 994; 9 996; 9 998; 10 000
5 010; 5 008; 5 006; 5 004; 5 002; 5 000; 4 998; 4 996; 4 994; 4 992; 4 990
5.2 8 982; 8 985; 8 988; 8 991; 8 994; 8 997
5.2 (vervolg) 1 836; 1 833; 1830; … 1 800
5.3 4 870; 4 875; 4 880l; … 5 015
9 125; 9 120; 9115; … 8 980
5.4 8 960; 8 970; 8 980; … 9 020
5 100; 5 090; 5080; …4 980
5.5 7 625; 7650; 7675; … 7 750
10 000; 9 975; 9 950; … 9 870
5.6 8 250; 8 300; 8 350; …8 500
9 750; 9 700; 9 650; … 9 500
7 000; 6 900; 6 800; … 6 000
6. VLOEIDIAGRAMME
6.1
98 101
298 301
+ 3
598 601
+ 3
698 701
898 901
6.2
991 988
972 969
- 3
963 960
+ 3
954 951
990 987
1 010 1 007
7.
1 525 1 550
1 550 1 575
+ 25
1 575 1 600
+ 3
1 600 1 625
1 625 1 650
1 650 1 675
8. NOG MEER GROOT GETALLE
8.1 9 994; 9 992; 9 990; 9 988
8.2 1 980; 1 990; 2 000; 2 010
8.3 9 850; 9950; 10 050; 10 150
8.4 8 810; 8 805; 8 800; 8 795
\
9. GROTER GETALLE IN ‘N VLOEIDIAGRAM
2 950 3 000
3 000 3 050
+ 50
3 050 3 100
+ 3
3 100 3 150
3 150 3 200
3 200 3 250
10 TEL IN INTERVALLE VAN VIER
Die enigste getalle wat nie 'n kring om het nie, is:
1 998
9 998
9 545
8 894
8 898