Skip to content Skip to navigation Skip to collection information

Connexions

You are here: Home » Content » Wiskunde Graad 4 » Herken en visualiseer 3-dimensionele voorwerpe uit die omgewing

Navigation

Lenses

What is a lens?

Definition of a lens

Lenses

A lens is a custom view of the content in the repository. You can think of it as a fancy kind of list that will let you see content through the eyes of organizations and people you trust.

What is in a lens?

Lens makers point to materials (modules and collections), creating a guide that includes their own comments and descriptive tags about the content.

Who can create a lens?

Any individual member, a community, or a respected organization.

What are tags? tag icon

Tags are descriptors added by lens makers to help label content, attaching a vocabulary that is meaningful in the context of the lens.

This content is ...

In these lenses

  • GETIntPhaseMaths display tagshide tags

    This collection is included inLens: Siyavula: Mathematics (Gr. 4-6)
    By: Siyavula

    Collection Review Status: In Review

    Click the "GETIntPhaseMaths" link to see all content selected in this lens.

    Click the tag icon tag icon to display tags associated with this content.

Recently Viewed

This feature requires Javascript to be enabled.

Tags

(What is a tag?)

These tags come from the endorsement, affiliation, and other lenses that include this content.
Reuse / Edit
x

Collection:

Module:

Add to a lens
x

Add collection to:

Add module to:

Add to Favorites
x

Add collection to:

Add module to:

 

Herken en visualiseer 3-dimensionele voorwerpe uit die omgewing

Module by: Siyavula Uploaders. E-mail the author

WISKUNDE

Graad 4

METING, RUIMTE EN VORMS (MEETKUNDE)

Module 11

HERKEN EN VISUALISEER 3-DIMENSIONELE VOORWERPE UIT DIE OMGEWING

Aktiwiteit 1:

  • Om 3-dimensionele voorwerpe uit die omgewing te herken, te visualiseer en te benoem [LU 3.1]
  • Om hulle te beskryf, uit te sorteer en te vergelyk [LU 3.2]

Prismas, reghoekige prismas, sfere, silinders, piramides, en ander voorwerpe kom oral om ons voor.

1. Bestudeer die volgende drie-dimensionele voorwerpe om hulle name te leer ken en om hulle te kan herken om daardeur in staat te wees om soortgelyke voorwerpe in die wêreld om ons te herken en te benoem:

Figure 1
Figure 1 (Picture 1.png)

2. Voorwerpe uit die wêreld rondom ons: Probeer om die 3-D voorwerpe te teken en te benoem:

Table 1
Item Tekening Geometriese term vir die voorwerp
Krieketbal    
Blokkie suiker (klont)    
Blikkie hondekos    
Table 2
Roomyshorinkie    
Dosie vuurhoutjies    
Pak graanvlokkies    
Driehoekige doos lekkergoed    

3. Meer vorms en voorwerpe.

3.1 Skryf die naam van elk van die volgende (soliede) voorwerpe onder die korrekte geometriese term neer: die son; 'n stuk spaghetti; 'n blokkie ys; 'n gewone kers; die steel van 'n tuinhark; 'n boek; 'n lemoen; 'n baksteen; 'n blok margarien. Dink aan nog meer en skryf hulle name ook in die kolomme, veral in dié kolomme wat effens leeg lyk.

3.2 Vergelyk jou lyste met dié van jou maats. Indien jy iets teëkom waaraan jy nie gedink het nie, kan jy dit gerus by jou lys voeg.

Table 3
Sfeer Silinder Kubus Kubusvormig (reghoekige prisma) Piramide Keël
           
           
           
           
           
           

4. Skryf die korrekte geometriese term langsaan elk van die volgende:

  • 'n woonstelblok
  • die muur van 'n rondawel
  • 'n wigwam / tepee
  • die dak van 'n rondawel
  • die rotsblokke by Stonehenge

5. Kyk weer na die voorwerpe. Hoeveel oppervlakke het hulle? Is die oppervlakke plat of gerond? Wat is die vorm van die oppervlakke? Vul die ontbrekende woorde in om die voorwerpe te beskrywe:

Table 4
Voorwerp Aantal oppervlakke Plat of geronde oppervlakke Vorm van die oppervlakke
'n Doos koringvlokkies      
'n Bal      
‘n Blokkie suiker      
'n Kers      
'n Piramide     Sye:Basis:

Aktiwiteit 2:

Om 2-D fatsoene en 3-D voorwerpe te herken, te visualiseer en te benoem [LU 3.1]

Om 2-D fatsoene en 3-D voorwerpe te beskryf, uit te sorteer en te vergelyk [LU 3.2]

Om 2-D fatsoene en 3-D voorwerpe en patrone uit tangramme te skep [LU 3.5]

  • Twee-dimensionele vorms is plat. Ons kan hulle op 'n vel papier teken. Veelhoeke is geslote geometriese vorms met reguit sye.

1. Veelhoeke: Gebruik 'n potlood en 'n liniaal om te oefen om hierdie vorms te teken.

3 sye: Driehoeke

Figure 2
Figure 2 (Picture 2.png)

4 sye: Vierhoeke

Figure 3
Figure 3 (Picture 3.png)

5 sye: Vyfhoeke (Wanneer al die sye ewe lank is, is dit 'n reëlmatige vyfhoek; as hulle verskillende lengtes het, is dit 'n onreëlmatige vyfhoek.)

Figure 4
Figure 4 (Picture 4.png)

6 sye: Seshoek/Heksagoon

Figure 5
Figure 5 (Picture 5.png)

7 sye: Heptagoon

Figure 6
Figure 6 (Picture 6.png)

(Probeer om een gewone sewe-sydige vorm te teken.)

2. Sirkels

2.1 Sirkels is nie veelhoeke nie. Kyk na die sirkel hier onder en vergelyk dit met die veelhoeke wat ons bespreek het:

Figure 7
Figure 7 (Picture 7.png)

  • Voltooi: Die sirkel is nie 'n veelhoek nie, omdat __________________

3. Probeer nou om aan 'n voorbeeld uit jou omgewing te dink van elke fatsoen waaroor ons gesels het. Onthou dat almal plat moet wees, omdat hulle tweedimensioneel is. Vul die padtekens wat jy om jou sien en langs die pad waarneem wanneer jy skool toe gaan in die fatsoene hier onder in.

3.1 Die Sirkel

Figure 8
Figure 8 (Picture 8.png)

3.2 Die Driehoek

Figure 9
Figure 9 (Picture 9.png)

3.4 Die Vierkant

Figure 10
Figure 10 (Picture 10.png)

3.5 Die Reghoek

Figure 11
Figure 11 (Picture 11.png)

3.6 Die oktogoon (agthoek)

Figure 12
Figure 12 (Picture 12.png)

4. Knip die TANGRAM wat op die volgende bladsy gegee word versigtig uit. (Moenie die vel papier te veel versnipper nie. Knip al die vorms wat aangedui word uit.

4.1 Draai nou die oorblywende stuk papier op jou lessenaar om. Probeer om die tangram weer saam te stel sodat dit in die oorspronklike vierkant inpas, sonder om na die tweede tangram te kyk. Draai nou die papier om te sien of jy dit korrek gedoen het.

4.2 Gebruik nou die uitgeknipte vorms om die volgende te bou:

  1. a) ‘n bootjie,
  2. b) 'n menslike figuur,
  3. c) ‘n hond,
  4. d) enigiets anders.

4.3 Wys jou vriende wat jy saamgestel het en bespreek wat jy en hulle gebou het.

4.4 Plak jou beste voorbeeld op papier en versier die klas daarmee.

'n TANGRAM om uit te knip

Figure 13
Figure 13 (Picture 13.png)

Figure 14
Figure 14 (Picture 14.png)

5. Bestudeer die driehoeke in die tabel.

  • Vul in hoeveel sye en hoeke elke driehoek het.
  • Trek 'n kring om elke korrekte stelling oor die hoeke en die sye van elke driehoek. (Jy sal later leer hoe om hoeke te meet; nou moet jy net besluit deur daarna te kyk.)

Driehoek

Figure 15
Figure 15 (Picture 15.png)

Aantal sye: ……..

Lengte:

  • almal eenders
  • 2 is eenders

geen eenderses nie

Aantal hoeke: ……..

Grootte van hoeke:

  • almal eenders
  • 2 is eenders

geen eenderses nie

Figure 16
Figure 16 (Picture 16.png)

Aantal sye: ……..

Lengte:

  • almal eenders
  • 2 is eenders

geen eenderses nie

Aantal hoeke: ……..

Grootte van hoeke:

  • almal eenders
  • 2 is eenders

geen eenderses nie

Figure 17
Figure 17 (Picture 17.png)

Aantal sye: ………

Lengte:

  • almal eenders
  • 2 is eenders

geen eenderses nie

Aantal hoeke: ……..

Grootte van hoeke:

  • almal eenders
  • 2 is eenders

geen eenderses nie

Figure 18
Figure 18 (Picture 18.png)

Aantal sye: ……..

Lengte:

  • almal eenders
  • 2 is eenders

geen eenderses nie

Aantal hoeke: ……..

Grootte van hoeke:

  • almal eenders
  • 2 is eenders

geen eenderses nie

Figure 19
Figure 19 (Picture 19.png)

Aantal sye: ………

Lengte:

  • almal eenders
  • 2 is eenders

geen eenderses nie

Aantal hoeke: ……..

Grootte van hoeke:

  • almal eenders
  • 2 is eenders

geen eenderses nie

Figure 20
Figure 20 (Picture 20.png)

Aantal sye: ……….

Lengte:

  • almal eenders
  • 2 is eenders

geen eenderses nie

Aantal hoeke: ……..

Grootte van hoeke:

  • almal eenders
  • 2 is eenders

geen eenderses nie

5.3 Gebruik die geruite papier op die res van hierdie bladsy om soveel driehoeke met verskillende fatsoene as moontlik te teken.

Table 5
                               
                               
                               
                               
                               
                               
                               
                               
                               
                               
                               
                               
                               
                               
                               
                               
                               
                               
                               
                               
                               
                               
                               

6. Jy weet hoe 'n vierkant en 'n reghoek lyk. Hier is nog 'n paar vierhoeke: Jy hoef nie hulle name te leer nie.

Figure 21
Figure 21 (Picture 21.png)

6.1 Gebruik die geruite papier op die res van die bladsy en teken soveel verskillende vierhoeke as wat jy kan. Begin met 'n vierkant en 'n reghoek.

Table 6
                               
                               
                               
                               
                               
                               
                               
                               
                               
                               
                               
                               
                               
                               
                               

6.2 Vergelyk hulle sye en hoeke en trek ‘n kring om elke korrekte stelling.

Table 7
Fatsoen Sye Hoeke
Reghoek Aantal sye: Lengte van sye:
  • almal is eenders
  • teenoorstaande sye is eenders
  • iets anders (verduidelik)
Aantal hoeke: Grootte van hoeke:
  • almal is eenders
  • teenoorstaande hoeke is eenders
  • iets anders (verduidelik)
Vierkant Aantal sye: Lengte van sye:
  • almal is eenders
  • teenoorstaande sye is eenders
  • iets anders (verduidelik)
Aantal hoeke: Grootte van hoeke:
  • almal is eenders
  • teenoorstaande hoeke is eenders
  • iets anders (verduidelik)
Parallelogram Aantal sye: Lengte van sye:
  • almal is eenders
  • teenoorstaande sye is eenders
  • iets anders (verduidelik)
Aantal hoeke: Grootte van hoeke:
  • almal is eenders
  • teenoorstaande hoeke is eenders
  • iets anders (verduidelik)
Table 8
Rombus (ruit) Aantal sye: Lengte van sye:
  • almal is eenders
  • teenoorstaande sye is eenders
  • iets anders (verduidelik)
Aantal hoeke: Grootte van hoeke:
  • almal is eenders
  • teenoorstaande hoeke is eenders
  • iets anders (verduidelik)
Trapesium Aantal sye: Lengte van sye:
  • almal is eenders
  • teenoorstaande sye is eenders
  • iets anders (verduidelik)
Aantal hoeke: Grootte van hoeke:
  • almal is eenders
  • teenoorstaande hoeke is eenders
  • iets anders (verduidelik)
Vlieër Aantal sye: Lengte van sye:
  • almal is eenders
  • teenoorstaande sye is eenders
  • iets anders (verduidelik)
Aantal hoeke: Grootte van hoeke:
  • almal is eenders
  • teenoorstaande hoeke is eenders
  • iets anders (verduidelik)

6.3 Bespreek die volgende met jou maats:

a) Is 'n vierkant 'n spesiale reghoek?

b) Is 'n vierkant 'n parallelogram?

c) Is 'n reghoek 'n parallelogram?

d) Wat is 'n vierhoek?

TOETS JOU VORDERING

1. Skryf die naam van elk van die volgende fatsoene op die stippellyn langs die fatsoen:

Table 9
1.1Picture 23.png    
     
1.2Picture 24.png    
     
1.3Picture 25.png    
     
1.4 Picture 26.png    

2. Hoeveel sye het 'n driehoek?

3. Verduidelik wat die verskil tussen 'n agthoek en 'n sirkel is.

4. Hoekom word 'n sirkel nie as 'n veelhoek beskou nie?

5. Wat is die geometriese term vir die volgende voorwerpe:

Table 10
5.1Picture 27.png    
     
5.2Picture 28.png    

5.3 'n gholfbal

6. Hoeveel vlakke (oppervlakke) het 'n suikerblokkie?

7. Noem een woord om die oppervak van 'n sfeer te beskryf.

8. Kies die korrekte woord en onderstreep dit: Die oppervlak van die son is gerond / plat.

9. Hoeveel vlakke het 'n tetrahedron (3-sydige piramide)?

Assessering

Table 11
Leeruitkomstes(LUs)
 
LU 3
Ruimte en Vorm (Meetkunde)Die leerder is in staat om eienskappe van en verwantskappe tussen tweedimensionele vorms en driedimensionele voorwerpe in 'n verskeidenheid oriëntasies en posisies te beskryf en voor te stel.
Assesseringstandaarde(ASe)
 
Dit is duidelik wanneer die leerder:
3.1 tweedimensionele vorms en driedimensionele voorwerpe in die omgewing herken, visualiseer en benoem, insluitend:
  • reghoekige prismas, sfere, silinders en ander voorwerpe;
  • prismas en piramides;
  • sirkels en reghoeke;
  • veelhoeke na aanleiding van die aantal sye tot 8-sydige figure;
3.2 tweedimensionele vorms en driedimensionele voorwerpe uit die omgewing volgens meetkundige eienskappe beskryf, sorteer en vergelyk, insluitend:
  • vorms van vlakke;
  • aantal sye;
  • plat en geboë oppervlakke, reguit en geboë sye;
3.5 tweedimensionele vorms, driedimensionele voorwerpe en patrone van meetkundige voorwerpe en vorms (bv. tangramme) met die klem op teëling (tessellasies) en lynsimmetrie maak.

Memorandum

AKTIWITEIT 1: 3D voorwerpe

1. Bestudeer

2. tekeninge; sfeer; kubus; silinder; keël; kubus-vormige / reghoekige prisma; kubusvorm; piramiede

3.1 en 3.2

Table 12
Sfeer Silinder Kubus Kubusvorm Piramiede Keël
Lemoen Spaghetti Ysblokkie Boek Doos sjokolade Roomys-horinkie
Alle balle Kers Dobbelsteentjie Baksteen   Papierhoed
  Harksteel   Margarien    
           
           

4.1 kubusvorm

4.2 silinder

4.3 keël

4.4 keël

4.5 kubusvorm

5. Tabel

Table 13
Voorwerp Aantal vlakke Plat of geronde vlakke Fatsoen van vlakke
Dosie 6 Plat Reghoek
Bal 1 Gerond Sfeer
Kubus 6 plat Vierkant
Kers 3 Kante: gerond Silindries
Piramiede 3 of 4 plat Kante: driehoekig;Basis: driehoekig of vierkantig

AKTIWITEIT 2: 2D fatsoene

  1. Veelhoeke: eie

2.1 Sirkels: veelhoeke het reguit kante; sirkels is gerond

2.2 Dit het 'n geronde kant.

3.1 tot 3.5 eie

4.1 tot 4.4 eie

5.1 en 5.2

Table 14
Driehoek Kante Hoeke
  3almal eenders 3almal eenders
  32 is eenders 32 is eenders
  32 is eenders 3 2 is eenders
  3geen van hulle is dieselfde 3geen van hulle is dieselfde
  3geen van hulle is dieselfde 3 geen van hulle is dieselfde
  3geen van hulle is dieselfde 3geen van hulle is dieselfde
  • Eie
  • Eie

6.3 (a) ja

(b) ja

(c) ja

(d) Dit is 'n geslote, plat 4-kantige figuur met reguit kante.

TOETS JOU VORDERING

1.1 seshoek / heksagoon

1.2 reghoek

1.3 driehoek

1.4 aghoek / oktogoon

2. 3

3. 'n Aghoek het reguit kante; 'n sirkel is gerond

4. 'n Sirkel het nie reguit kante nie.

5.1 kubusvormige / reghoekige prisma

5.2 silinder

5.3 sfeer

6. 6

7. gerond

8. gerond

9 . 4 (basis + 3 kante)

Collection Navigation

Content actions

Download module as:

Add:

Collection to:

My Favorites (?)

'My Favorites' is a special kind of lens which you can use to bookmark modules and collections. 'My Favorites' can only be seen by you, and collections saved in 'My Favorites' can remember the last module you were on. You need an account to use 'My Favorites'.

| A lens I own (?)

Definition of a lens

Lenses

A lens is a custom view of the content in the repository. You can think of it as a fancy kind of list that will let you see content through the eyes of organizations and people you trust.

What is in a lens?

Lens makers point to materials (modules and collections), creating a guide that includes their own comments and descriptive tags about the content.

Who can create a lens?

Any individual member, a community, or a respected organization.

What are tags? tag icon

Tags are descriptors added by lens makers to help label content, attaching a vocabulary that is meaningful in the context of the lens.

| External bookmarks

Module to:

My Favorites (?)

'My Favorites' is a special kind of lens which you can use to bookmark modules and collections. 'My Favorites' can only be seen by you, and collections saved in 'My Favorites' can remember the last module you were on. You need an account to use 'My Favorites'.

| A lens I own (?)

Definition of a lens

Lenses

A lens is a custom view of the content in the repository. You can think of it as a fancy kind of list that will let you see content through the eyes of organizations and people you trust.

What is in a lens?

Lens makers point to materials (modules and collections), creating a guide that includes their own comments and descriptive tags about the content.

Who can create a lens?

Any individual member, a community, or a respected organization.

What are tags? tag icon

Tags are descriptors added by lens makers to help label content, attaching a vocabulary that is meaningful in the context of the lens.

| External bookmarks

Reuse / Edit:

Reuse or edit collection (?)

Check out and edit

If you have permission to edit this content, using the "Reuse / Edit" action will allow you to check the content out into your Personal Workspace or a shared Workgroup and then make your edits.

Derive a copy

If you don't have permission to edit the content, you can still use "Reuse / Edit" to adapt the content by creating a derived copy of it and then editing and publishing the copy.

| Reuse or edit module (?)

Check out and edit

If you have permission to edit this content, using the "Reuse / Edit" action will allow you to check the content out into your Personal Workspace or a shared Workgroup and then make your edits.

Derive a copy

If you don't have permission to edit the content, you can still use "Reuse / Edit" to adapt the content by creating a derived copy of it and then editing and publishing the copy.