Inside Collection (Course): Wiskunde Graad 5
![]() |
![]() |
Wie het gewen?
2. Werk nou op jou eie en kleur in volgens die kode: 4 = donkergrys ; 5 = pienk ; 6 = lig-grys ; 7 = swart ; 9 = rooi
![]() |
3. Voltooi die tabelle:
| 34 | ||||||||
| 3.1 | Gedeel deur | 3 | 4 | 5 | 6 | 7 | 8 | 9 |
| Res | 1 | ............ | ............ | ............ | ............ | ............ | ............ |
| 61 | ||||||||
| 3.2 | Gedeel deur | 2 | 5 | 6 | 7 | 8 | 9 | 10 |
| Res | 1 | ............ | ............ | ............ | ............ | ............ | ............ |
4. Kom ons kyk nou eers hoe jy in die volgende hoofrekentoets vaar. Voltooi dit so vinnig en akkuraat as wat jy kan.
| 4.1 35 – 5 – 5 – 5 = ............ | 4.11 108 – 12 – 12 – 12 = ............ |
| 4.2 64 – 8 – 8 = ............ | 4.12 72 – 9 – 9 = ............ |
| 4.3 42 ÷ 7 = ............ | 4.13 Halveer: 612: ............ |
| 4.4 54 ÷ 6 = ............ | 4.14 Halveer: 487: ............ |
| 4.5 ............ ÷ 7 = 8 | 4.15 Halveer: 1 036: ............ |
| 4.6 ............ ÷ 12 = 6 | 4.16 ............ ÷ 9 = 4 |
| 4.7 28 ÷ 4 = ............ | 4.17 ............ ÷ 8 = 6 |
| 4.8 280 ÷ 4 = ............ | 4.18 60 ÷ ............ = 5 |
| 4.9 280 ÷ 40 = ............ | 4.19 36 ÷ ............ = 4 |
| 4.10 2 800 ÷ 40 = ............ | 4.20 3 600 ÷ 90 = ............ |
Het jy geweet??
Deling is die omgekeerde van vermenigvuldiging. Ons noem deling die inverse van vermenigvuldiging.
Dus: 5 × 3 = 1515 ÷ 3 = 5 en15 ÷ 5 = 3
Ek vermenigvuldig dus as ek ’n deelsom wil toets en andersom.
1. Gebruik nou jou kennis van “inverse” en voltooi die volgende:
1.1 As 26 × 17 = 442, dan is 442 ÷ 17 = ................ en 442 ÷ ................ = 17
Het jy ook geweet?
Wanneer ons deel, doen ons die volgende:
HERHAALDE AFTREKKING
12 ÷ 3 = 12 – 3 – 3 – 3 – 3 = 4
GROEPERING
12 ÷ 3: Ons moet 12 in 3 gelyke dele indeel
VERDELING
12 ÷ 3: Ons moet 12 gelykop tussen 3 verdeel
123
1. Kom ons hersien. Kan jy nog onthou wat gebeur wanneer ons enige getal deur 1 deel? Werk saam met ’n maat en vind die antwoorde van die volgende:
1.1 5 ÷ 1 = .................................. 1.2 86 ÷ 1 = ............................
1.3 359 ÷ 1 = .............................. 1.4 4 625 ÷ 1 = .......................
1.5 32 174 ÷ 1 = .........................
2. Kan julle ’n reël vir deling deur 1 neerskryf?
KOPKRAPPER!
As 5 ÷ 1 = 5 en 86 ÷ 1 = 86, dan is:
1 ÷ 5 = .........................
1 ÷ 86 = .........................
1 ÷ 359 = .........................
1 ÷ 4 625 = .........................
As 1 die deeltal is, is die antwoord dus altyd ’n ..................................................
3. Kom ons kyk nou wat gebeur wanneer ons enige getal deur 0 deel. Werk weer saam met ’n maat en doen die volgende met behulp van jou sakrekenaar:
3.1 6 ÷ 0 = ................................... 3.2 38 ÷ 0 = ..............................
3.3 438 ÷ 0 = ............................... 3.4 1 679 ÷ 0 = .........................
4. Waarom gee die sakrekenaar hierdie antwoorde?
Onthou jy nog?
Deling deur 0 is nie toelaatbaar nie. Ons sê dit is ongedefinieer.
KOPKRAPPERS!
Ek dink aan ’n getal. As ek 3 aftrek en die getal deur 6 deel, is die kwosiënt 7.
Wat is die getal? ..................
Ek dink aan ’n getal. As ek dit halveer en dan deur 12 deel, is die kwosiënt 9.
Wat is die getal? ..................
Het jy geweet?
Die Chinese skryf óf van bo na onder óf van links na regs. Van hulle syfers lyk so:
1.
2.
3.
4.
5.
![]() |
6.
7.
![]() |
8.
![]() |
9.
10.
![]() |
100.
![]() |
1.1 Kan jy die volgende in Chinees neerskryf? Gee dan die antwoord in ons getallestelsel.
| a) | 10 ÷ 1 = | ......................................................................................................... |
| b) | 100 ÷ 10 = | ........................................................................................................... |
| c) | 9 ÷ 3 = | .......................................................................................................... |
| d) | 100 ÷ 4 = | ........................................................................................................... |
| e) | 100 ÷ 5 = | ........................................................................................................... |
| f) | 100 ÷ 7 = | ............................................................................................................ |
Deling deur 10, 100 en 1 000
1. Sekere reëls in Wiskunde maak dit vir ons maklik om vinnig ‘n antwoord te bereken. Ons moet egter eers die reël kan “raaksien” of “aflei” voordat ons dit kan toepas. Werk saam met ’n maat en voltooi die volgende tabel:
| Getal | 20 | 50 | 90 | 120 | 360 | 1 470 | 2 560 | 14 380 | 26 520 |
| ÷ 10 | ............ | ............ | ............ | ............ | ............ | ............ | ............ | ............ | ............ |
Wat merk julle op as julle na die antwoorde kyk?
2. Voltooi ook die volgende:
| Getal | 300 | 800 | 1 200 | 2 600 | 14 700 | 32 500 |
| ÷ 100 | ................. | ................. | ................. | ................. | ................. | ................. |
Kan julle ’n reël vir deel deur 100 neerskryf?
3. Kan julle ook die antwoorde van die volgende neerskryf?
| Getal | 5 000 | 7 000 | 13 000 | 45 000 | 126 000 | 382 000 |
| ÷ 1 000 | .................. | .................. | .................. | .................. | .................. | .................. |
Wat gebeur wanneer ons deur 1 000 deel?
Deling deur veelvoude van 10 en 100:
1. Jy het nou reëls ontdek vir deling deur 10, 100 en 1 000. Kom ons kyk nou na deling deur veelvoude van 10 en 100. Werk saam met ’n maat deur die volgende berekenings:
| 1.1 180 ÷ 20 = (180 ÷ 10) ÷ 2 = 18 ÷ 2 = 9 | 1.2 4 200 ÷ 60 = (4 200 ÷ 10) ÷ 6 = 420 ÷ 6 = 70 |
| 1.3 3 600 ÷ 400 = (3 600 ÷ 100) ÷ 4 = 36 ÷ 4 = 9 | 1.4 54 000 ÷ 900 = (54 000 ÷ 100) ÷ 9 = 540 ÷ 9 = 60 |
2. Voltooi die volgende op jou eie:
2.1 1 380 ÷ 60 = (1 380 ÷ 10) ÷ ..................
= .................. ÷ ..................
= ..................
2.2 32 840 ÷ 40 = (32 840 ÷ ..................) ÷ ..................
= ......................... ÷ ..................
= ..................
2.3 15 500 ÷ 500 = (15 500 ÷ 100) ÷ ..................
= .................. ÷ ..................
= ..................
2.4 312 300 ÷ 300 = (312 300 ÷ ..................) ÷ ..................
= ......................... ÷ ..................
= ..................
Het jy geweet?
Ons kan ook die deler in faktore opbreek:
Bv. 108 ÷ 12 = 108 ÷ 4 ÷ 3
= 27 ÷ 3
= 9
OF
108 ÷ 12 = 108 ÷ 2 ÷ 6
= 54 ÷ 6
= 9
3. Bereken nou die volgende deur die deler in faktore op te breek:
3.1 105 ÷ 21 = ...................................... 3.2 216 ÷ 24 = ......................................
= ...................................... = ......................................
= ...................................... = ......................................
3.3 432 ÷ 24 = ...................................... 3.4 126 ÷ 14 = ......................................
= ...................................... = ......................................
= ...................................... = ......................................
4. Werk saam met ’n maat. Kyk goed na die volgende en verduidelik dit dan vir twee ander maats.
4.1 184 ÷ 4 = (180 + 4) ÷ 4
= (180 ÷ 4) + (4 ÷ 4)
= 45 + 1
= 46
4.2 2 515 ÷ 5 = (2 000 + 500 + 15) ÷ 5
= (2 000 ÷ 5) + (500 ÷ 5) + (15 ÷ 5)
= 400 + 100 + 3
= 503
4.3 3 672 ÷ 12 = (3 600 ÷ 12) + (72 ÷ 12)
= 300 + 6
= 306
5. Voltooi die volgende:
5.1 3 045 ÷ 15 = (3 000 + ....................) ÷ 15
= (.................... ÷ 15) + (.................... ÷ 15)
= 200 + ....................
= ....................
5.2 2 575 ÷ 25 = (2 000 + .................... + ....................) ÷ 25
= (2 000 ÷ 25) + (.................... ÷ .............) + (............. ÷ ............)
= .................... + .................... + ....................
= ....................
5.3 Kan jy jou eie voorbeeld neerskryf?
1. Kom ons toets eers weer jou hoofreken. Vind die korrekte antwoord en omsirkel dit met jou potlood. Vind so uit wie of wat hier versteek is!
1.1 96 ÷ 12
1.2 108 ÷ 9
1.3 72 ÷ 9
1.4 42 ÷ 6
1.5 54 ÷ 6
1.6 32 ÷ 8
1.7 27 ÷ 9
1.8 66 ÷ 11
1.9 81 ÷ 9
1.10 35 ÷ 7
1.11 21 ÷ 3
1.12 ____ ÷ 6 = 9
1.13 ____ ÷ 8 = 6
1.14 ____ ÷ 6 = 12
1.15 ___ ÷ 11 = 12
1.16 ____ ÷ 9 = 5
1.17 ____ ÷ 7 = 8
1.18 Halveer: 96
1.19 Halveer: 134
1.20 Halveer: 576
![]() |
Kleur die prentjie netjies in sodat jou antwoorde duidelik wys.
1. Ons het reeds gesels oor die waarde van skatting. Kom ons kyk weer hoe goed kan jy skat? Omsirkel die beste antwoord.
| EK SKAT | ||||
| a) | Hoeveel 16’s is daar in 35? | 2 | 12 | 20 |
| b) | Hoeveel 15’s is daar in 93? | 6 | 16 | 60 |
| c) | Hoeveel 13’s is daar in 271? | 2 | 20 | 200 |
| d) | Hoeveel 25’s is daar in 4 130? | 27 | 175 | 750 |
| e) | Hoeveel 21’s is daar in 8 565? | 4 | 40 | 400 |
2. Gebruik nou jou sakrekenaar en kyk of jy in die kol was.
Hou die volgende in gedagte as riglyne:
1. Verdeel in groepe van drie. Vra jul opvoeder vir die nodige folio en los die volgende probleme sonder die gebruik van ‘n sakrekenaar op:
2. Kontroleer jul antwoorde met behulp van ‘n sakrekenaar.
3. Vergelyk jul oplossings met dié van die ander groepe in die klas.
4. Bespreek die verskille en/of ooreenkomste tussen die verskillende metodes wat gebruik is.
Daar is 7 310 boeke in die skoolbiblioteek. Die bibliotekaresse wil 34 boeke op elke rak pak. Hoeveel rakke het sy nodig?
1. Ek bereken my antwoord deur herhaalde aftrekking.
Ek weet 34 × 100 = 3 400.
Dus: 7 310
- 3 400 (100)
3 910
- 3 400 (100)
510
- 340 (10)
170
- 170 (5)
- - -
Die antwoord is dus 100 + 100 + 10 + 5 = 215
2. Ek moet 7 310 ÷ 34 bereken. Ek doen dit deur te vermenigvuldig.
34 × 100 = 3 400, so 34 × 200 = 6 800
7 310 – 6 800 = 510
34 × 10 = 340
510 – 340 = 170
34 × 5 = 170
170 – 170 = 0
Die kwosiënt is dus 200 + 10 + 5 = 215
Dus: (3 400 ÷ 34) + (3 400 ÷ 34) + (340 ÷ 34) + (170 ÷ 34)
= 100 + 100 + 10 + 5
= 215
6. Is daar nog ’n metode waaraan julle kan dink om 7 310 ÷ 34 te bereken?
7 Verduidelik die metode by nr. 5 vir jou klasmaats. (Verbeel jou JY is die opvoeder!)
8. Watter van die metodes hierbo verkies jy?
1. Jy het nou na ‘n verskeidenheid van metodes gekyk wat ons vir deling kan gebruik. Kom ons konsentreer nou op net een van hulle. Vind die kwosiënt van die volgende deur die metode soos by nr. 5 op die vorige bladsy te gebruik:
1.1 4 650 ÷ 25
1.2 5 250 ÷ 21
Gebruik nou enige metode (die een wat jy verkies!) en bereken:
2.1 15 350 ÷ 45
2.2 32 648 ÷ 28
KOPKRAPPER!
Na ’n verjaarsdagpartytjie was daar 5 vol bottels koeldrank, 5 halwe bottels en 5 leë bottels op die kombuistafel. Drie vriende wou die aantal bottels gelykop tussen hulle verdeel. Hulle wou ook die koeldrank gelykop tussen hulle verdeel sonder om daarvan oor te skink. Hoe moes die bottels en die koeldrank verdeel word? (Wenk: Maak ’n skets!)
| Leeruitkomstes(LUs) |
| LU 1 |
| Getalle, Verwerkings en VerwantskappeDie leerder is in staat om getalle en die verwantskappe daarvan te herken, te beskryf en voor te stel, en om tydens probleemoplossing bevoeg en met selfvertroue te tel, te skat, te bereken en te kontroleer. |
| Assesseringstandaarde(ASe) |
| Dit is duidelik wanneer die leerder: |
| 1.2 verskeie maniere beskryf en illustreer om getalle neer te skryf deur die geskiedenis heen in verskillende kulture (insluitend plaaslik); |
| 1.3 getalle herken en voorstel sodat dit beskryf en vergelyk kan word: |
| 1.3.6 veelvoude van enkelsyfergetalle tot minstens 100; |
| 1.3.7 faktore van minstens enige 2-syferheelgetal; |
| 1.6 probleme in konteks oplos, insluitend kontekste wat gebruik kan word om ‘n bewustheid van ander leerareas, asook van menseregte-, sosiale, ekonomiese en omgewingskwessies, te bevorder: |
| 1.6.1 finansiële kontekste (insluitend koop en verkoop, wins en verlies , en eenvoudige begrotings); |
| 1.8 skat en bereken deur geskikte bewerkings vir die oplossing van probleme te gebruik: |
| 1.8.1 afronding tot die naaste 5, 10, 100 of 1 000; |
| 1.8.4 vermenigvuldiging van minstens 3-syferheelgetalle met 2-syferheelgetalle; |
| 1.8.5 deling van minstens 3-syferheelgetalle deur 2-syferheelgetalle; |
| 1.9 hoofberekeninge uitvoer: |
| 1.9.2 vermenigvuldiging van heelgetalle tot minstens 10 × 10; |
| 1.10 ‘n verskeidenheid tegnieke gebruik om sowel skriftelike as hoofberekeninge met heelgetalle te doen: |
| 1.10.1 optelling en aftrekking in kolomme; |
| 1.10.4 verdubbeling en halvering; |
| 1.10.5 gebruik van ‘n sakrekenaar |
| 1.11 ‘n verskeidenheid strategieë gebruik om oplossings te kontroleer en die redelikheid van oplossings te beoordeel: |
| 1.12 herken, beskryf en gebruik:1.12.1 die omgekeerde verwantskap tussen vermenigvuldiging en deling (bv. as 5 × 3 = 15, dan is 15 3 = 5 en 15 5 + 3);1.12.3 die kommutatiewe, assosiatiewe en distributiewe eienskappe van heelgetalle (leerders behoort in staat te wees om die eienskappe te gebruik sonder om noodwendig die name te ken). |
| Leeruitkomstes(LUs) |
| LU 2 |
| Patrone, funksies en algebraDie leerder is in staat om patrone en verwantskappe te herken, te beskryf en voor te stel en probleme op te los deur algebraïese taal en vaardighede te gebruik. |
| Assesseringstandaarde(ASe) |
| Dit is duidelik wanneer die leerder: |
| 2.2 verwantskappe of reëls wat waargeneem is in eie woorde beskryf; |
2.6 bepaal, deur bespreking en vergelyking, die ekwivalensie van verskillende beskrywings van dieselfde verwantskap of reël wat soos volg voorgestel word:
|
3.1
| 34 | |||||||
| 2 | 4 | 4 | 6 | 2 | 7 |
3.2
| 61 | |||||||
| Res | 1 | 1 | 5 | 5 | 6 | 1 |
4. 4.1 20 4.11 72
4.1 20 4.11 72
4.2 48 4.12 54
4.3 6 4.13 306
4.4 9 4.14 243
4.5 56 4.15 518
4.6 72 4.16 36
4.7 7 4.17 48
4.8 70 4.18 12
4.8 7 4.19 9
4.10 70 4.20 40
AKTIWITEIT 2
1.1 26; 26
1.2 30; 30
AKTIWITEIT 3
1.1 5 1.2 86
1.3 359 1.4 4 625
1.5 32 174
2. Wanneer enige getal deur 1 gedeel word, is die antwoord altyd die getal self.
KOPKRAPPER
Breuk
3. 3.1 O E 3.2 O E
3.3 O E 3.4 O E
3.5 O E
4. Wys “Error” (Antwoord is foutief)
KOPKRAPPER
45
216
AKTIWITEIT 4
1.1 a) 10
14
AKTIWITEIT 5
1.
| 2 | 5 | 9 | 12 | 147 | 256 | 1 438 | 2 652 |
O val weg. Elke syfer skuif een plek na regs.
2.
| 3 | 8 | 12 | 26 | 147 | 325 |
2 Nulle val weg. Elke syfer skuif twee plekke na regs.
3.
| 5 | 7 | 13 | 45 | 126 | 382 |
3 Nulle val weg. Elke syfer skuif drie plekke na regs.
2. 2.1 = (1 380
= 138
= 23
2.2 = (32 840
= 3 284
= 821
2.3 = (15 500
= 155
= 31
2.4 = (312 300
= 3 123
= 1 041
3. 3.1 = 105
= 35
= 5 = 9
3.3 = 432
= 54
= 18 = 9
5. 5.1 = (3 000 + 45)
= (3 000
= 200 + 3
= 203
5.2 = (2 000 + 500 + 75)
= (2 000
= 80 + 20 + 3
= 103
AKTIWITEIT 8
1.
| a) 2 | ||
| b) 6 | ||
| c) | 20 | |
| d) | 175 | |
| e) | 400 |
AKTIWITEIT 12
186 250
1.1
-25 -42
215 105
-200 -105
150 0
-150 -0
… .
1.3 63 1.4
197
-252
128
-126
2
63 res 2
2.1 341 res 5 2.2 1 166