Inside Collection (Course): Wiskunde Graad 6
INLEIDING
Daar is 5 modules:
1. Getalbegrip, Optelling en Aftrekking
2. Vermenigvuldiging en Deling
3. Breuke en Desimale Breuke
4. Meting en Tyd
5. Meetkunde; Datahantering en Waarskynlikheid
4 Dit is belangrik dat opvoeders die modules in volgorde (soos hierbo genoem) sal doen, aangesien die leerders die vorige module se kennis en vaardighede benodig vir die daaropvolgende module.
3. GEWONE EN DESIMALE BREUKE (LU 1; 2 EN 5)
LEEREENHEID 1 FOKUS OP GEWONE BREUKE
LEEREENHEID 2 FOKUS OP DESIMALE BREUKE
1.1
a)
b)
c)
d)
e)
1.2
a)
b)
c)
d)
e)
f)
g)
2. KOPKRAPPERS
2.1
2.2
2.3
2.4
2.5
3.
3.2 <
3.4 <
3.5 Maak eers noemers dieselfde
![]() |
5.
5.2 >
5.3 Soek eers gemene noemer
6.
6.2 20
6.4 40
6.5 10
7.
7.1
7.2
7.3
Ons het reeds in vorige grade gekyk na hoe breuke op ‘n getallelyn lyk. Wanneer hulle so mooi duidelik geplaas is soos op die getallelyn hieronder, is dit sommer kinderspeletjies om die breuke met mekaar te vergelyk en te bepaal watter is ekwivalent aan, groter of kleiner as ‘n gegewe breuk. Hieronder volg ‘n paar oefeninge om te kyk of jy jou kennis van ekwivalent breuke korrek kan toepas.
1. Kyk goed na die volgende diagram.
![]() |
1.1 Skryf die ontbrekende breuke neer:
a) ………………………………………………..
b) ………………………………………………..
c) ………………………………………………..
d) ………………………………………………..
e) ………………………………………………..
1.2 Skryf ekwivalente breuke neer vir:
a)
b)
c)
d)
e)
f)
g)
![]() |
3. Vul in: < ; > of = :
3.1
3.2
3.3
3.4
3.5 Kan jy verduidelik hoe jy jou antwoorde gekry het?
4. Help “vang” die visse met ‘n waarde groter as
![]() |
5. Werk saam met ‘n maat en vul in: < ; > of = :
5.1
5.2
5.3 Verduidelik aan die res van die klas hoe julle die antwoord gekry het.
6. Voltooi die volgende tabel:
| BREUKE | GEMENE NOEMER | |
| Bv. | 6 | |
| 6.1 | ||
| 6.2 | ||
| 6.3 | ||
| 6.4 | ||
| 6.5 |
7. Omkring die kleinste breuk:
7.1
7.2
7.3
Hoe het jy tot dusver gevaar? Is jy gereed vir die volgende afdeling van die werk? Wys vir ons deur jouself te assesseer op ‘n skaal van 1 – 4.
3 = baie goed
4 = uitstekend
| KRITERIA | KODE | |||
| Ek kon die woorde by die korrekte verduideliking pas op bl. 3. | 1 | 2 | 3 | 4 |
| Ek kon no. 1 van Aktiwiteit 1.1 korrek beantwoord. | 1 | 2 | 3 | 4 |
| Ek kon die egte breuke vind by no. 3. (LU 1.3) | ||||
| Ek kon die onegte breuke vind by no. 3. (LU 1.3) | 1 | 2 | 3 | 4 |
| Ek kon die gemengde getalle vind by no. 3. (LU 1.3) | 1 | 2 | 3 | 4 |
| Ek kon die tabel by no. 4 korrek voltooi. (LU 1.3) | 1 | 2 | 3 | 4 |
| Ek kon verduidelik wat ekwivalente breuke is. (LU 1.8) | 1 | 2 | 3 | 4 |
| Ek kon eie ekwivalente breuke vir
|
1 | 2 | 3 | 4 |
| Ek kon ekwivalente breuke vir ander breuke ook neerskryf (bl. 6). | 1 | 2 | 3 | 4 |
| Ek kon verwantskapstekens korrek invul. | 1 | 2 | 3 | 4 |
Leeruitkomste 1:Die leerder is in staat om getalle en die verwantskappe daarvan te herken, te beskryf en voor te stel, en om tydens probleemoplossing bevoeg en met selfvertroue te tel, te skat, te bereken en te kontroleer.
Assesseringstandaard 1.3: Dit is duidelik wanneer die leerder die volgende getalle voorstel en herken sodat dit beskryf en vergelyk kan word:
1.3.3 gewone breuke, insluitend spesifiek tiendes, honderdstes en persentasies.