Inside Collection (Course): Wiskunde Graad 5
1. Kyk goed na die volgende probleme en verduidelik aan ‘n maat hoe jy te werk sal gaan om die antwoorde te bereken.
1.1
1.2
1.3
1.4
1.5
1.6
Bereken dan die antwoorde.
2. Kontroleer jou antwoorde saam met jou maat.
1. Ons kan breuke ook soms deur ‘n sirkelgrafiek voorstel. ’n Opname van ‘n Graad 5-klas se buitemuurse bedrywighede is gemaak en die resultate d.m.v. ‘n sirkelgrafiek voorgestel. Kyk of jy dit kan “lees” en voltooi dan die tabel.
![]() |
| Bedrywigheid | Netbal | Tennis | Rugby | Koor | Skaak | Swem |
| Breuk | ........... | ........... | ........... | ........... | ........... | ........... |
2. Dit is belangrik dat ons die sirkelgrafiek en tabel moet kan interpreteer, anders kan ons nie sinvolle afleidings daaruit maak en probleme oplos nie. Werk saam met ’n maat deur die volgende probleem en kyk op hoeveel verskillende maniere ‘n mens dit kan oplos.
As daar 50 leerders in die klas is, hoeveel leerders speel netbal?
2.1 Die vraag is
2.2 Ek moet
50 ÷ 10 = 5
As een tiende 5 is, sal 3 tiendes 3 × 5 wees. Daar is dus 15 leerders wat netbal speel.
2.3 Dogters =
Dus: = (50 ÷ 10) × 3
= 5 × 3
= 15
2.4
= 3 × 5
= 15
3. Wat, sou julle sê, is die “reël” vir hierdie “van”-somme?
4. Watter een van die bogenoemde metodes verkies jy?
Hoekom?
5. Kyk weer na die metode by 2.1 en 2.2. Wat merk jy op?
6. Kan jy sê hoeveel leerders in ons voorbeeld by Akt. 1.17 deelneem aan:
rugby? _______ swem? ________
7 Bereken nou:
7.1
7.2
7.3
7.4
ONTHOU JY NOG?
1 000 m. = 1 liter
1 000 liter = 1 kℓ
1 000 g = 1 kg
1 000 kg = 1 t
1 000 mm = 1 m
1 000 m = 1 km
1. Kom ons kyk of jy nou die kennis wat jy tot dusver opgedoen het, suksesvol kan toepas. Werk op jou eie en bereken:
1.1 5 leerders deel 1 liter koeldrank. Hoeveel ml koeldrank kry elkeen?
1.2 Zane woon 2 km van die skool af. Hy het reeds
1.3 Die massa van ’n pak meel is 1 kg. Ma benodig
1.4 Joy koop 3 m materiaal, maar gebruik net
Watter breuk van die materiaal is nog oor?
Hoeveel materiaal is nog oor?
1. Die volgende is ‘n aktiwiteit vir jou portefeulje.
Uitdaging!
1.1 Maak ’n opname onder jou klasmaats oor wie watter tydskrifte lees en plaas die gegewens in ’n tabel, bv.
| Tydskrif | Huisgenoot | Sarie | Rooi Rose | Landbouweekblad |
| Aantal leerders | ................. | ................ | ................. | ................. |
1.2 Stel die inligting deur middel van ’n sirkeldiagram voor.
1.3 Beantwoord die volgende vrae:
a) Watter tydskrif is die gewildste?
b) Watter tydskrif word die minste gelees?
c) Watter tydskrif is JOU gunsteling?
Hoekom?
1. Kom ons kyk of jy op jou vorige hoofrekentoets kan verbeter.
| 1.1 378 + ............ = 400 | 1.11
|
| 1.2 10 004 – 13 = ............ | 1.12
|
| 1.3 16 × 8 × 14 = 8 × ............ × 16 | 1.13
|
| 1.4 9 × ............ = 54 | 1.14
|
| 1.5 ............ × 8 = 56 | 1.15 (9 × 4) + ............ = 50 |
| 1.6 ............ ÷ 7 = 7 | 1.16 Verdubbel: 309: ............ |
| 1.7 ............ ÷ 100 = 12 | 1.17 Halveer: 507: ............ |
| 1.8
|
1.18
|
| 1.9
|
1.19
|
| 1.10
|
1.20
|
KOPKRAPPER!
Wie is ek?
a) As jy my van
b) As jy my in sesdes sny, het jy
c) As jy my verdubbel, het jy
d) As jy my halveer, het jy
rdeel in groepe van drie. Onthou om die oplossings eers met mekaar te bespreek en dit dan netjies skriftelik te doen.
1. Mev. Mvusi koop 7 meter materiaal. As sy vir elkeen van haar 4 kinders ‘n vrolike kussing vir hul kamers maak, hoeveel meter materiaal kan sy vir elkeen gebruik? (Die kussings is almal ewe groot.) Gee jul antwoord as ‘n breuk.
2. Mnr. Muruvan koop 9 stukke wors wat hy gelykop tussen hom, sy vrou en hul 5 kinders wil verdeel. Watter breuk van die wors sal elkeen kry?
3. Oupa Ben wil graag R30 gelykop tussen sy 4 kleinkinders verdeel. Watter bedrag sal elkeen kry?
1. Dit is belangrik dat ons sal weet hoe om gewone breuke op ‘n sakrekenaar in te sleutel. Dit sal ons help om die antwoorde van probleme met breuke sommer in ‘n japtrap te kry!
Het jy geweet?
As jy bv.
1.1 Hoe dui die sakrekenaar die volgende breuke aan? Skryf neer wat jy insleutel.
a)
b)
c)
d)
e)
KOPKRAPPER!
Daar is 7 koeie in ’n kamp. Kamp hulle af met 3 draadheinings sodat elkeen alleen in sy eie klein kampie is.
Dui aan waar jy die drade sal span.
| Leeruitkomstes(LUs) |
| LU 1 |
| Getalle, Verwerkings en VerwantskappeDie leerder is in staat om getalle en die verwantskappe daarvan te herken, te beskryf en voor te stel, en om tydens probleemoplossing bevoeg en met selfvertroue te tel, te skat, te bereken en te kontroleer. |
| Assesseringstandaarde(ASe) |
| Dit is duidelik wanneer die leerder: |
| 1.1 aan- en terugtel in breuke-intervalle; |
| 1.2 verskeie maniere om getalle neer te skryf deur die geskiedenis heen in verskillende kulture (insluitend plaaslik) beskryf en illustreer; |
1.3 die volgende getalle herken en voorstel, sodat dit beskryf en vergelyk kan word:
|
1.5 ekwivalente vorms van die bogenoemde getalle herken en gebruik, insluitend:
|
1.6 probleme in kontekste oplos, insluitend kontekste wat gebruik kan word om ‘n bewustheid van ander leerareas, asook van menseregte-, sosiale, ekonomiese en omgewingskwessies, te bevorder, soos:
|
1.8 deur geskikte bewerkings skat en bereken vir die oplossing van probleme in verband met die volgende te kies en gebruik:
|
| 1.9 hoofberekings uitvoer wat die volgende behels:1.9.1 optelling en aftrekking;1.9.2 vermenigvuldiging van heelgetalle tot minstens 10 x 10; |
1.10 ‘n verskeidenheid tegnieke gebruik om sowel skriftelike as hoofberekeninge met heelgetalle te doen, insluitend:
|
| 1.11 ‘n verskeidenheid strategieë gebruik om oplossings te kontroleer en die redelikheid van oplossings te beoordeel. |
| LU 2 |
| Patrone, funksies en algebraDie leerder is in staat om patrone en verwantskappe te herken, te beskryf en voor te stel en probleme op te los deur algebraïese taal en vaardighede te gebruik. |
| Dit is duidelik wanneer die leerder: |
| 2.2 verwantskappe of reëls wat waargeneem is in eie woorde beskryf; |
| 2.4 getalsinne skryf om ‘n probleemsituasie te beskryf, insluitend probleme binne kontekste wat gebruik kan word om ‘n bewustheid van menseregte-, sosiale, ekonomiese, kulturele en omgewingsake te bevorder; |
2.6 bepaal, deur bespreking en vergelyking, die ekwivalensie van verskillende beskrywings van dieselfde verwantskap of reël wat soos volg voorgestel word:
|
| LU 5 |
| DatahanteringDie leerder is in staat om data te versamel, op te som, voor te stel en krities te ontleed om gevolgtrekkings en voorspellings te maak en om toevallige variasies te interpreteer en te bepaal. |
| Dit is duidelik wanneer die leerder: |
| 5.3 data organiseer en aanteken deur tellings en tabelle te gebruik; |
5.5 ‘n verskeidenheid grafieke teken om data (ongegroepeer) voor te stel en te interpreteer, insluitend:
|
AKTIWITEIT 1
1. 1.1
1.2
1.3
1.4
1.6
AKTIWITEIT 2
1.5
1.
| a) |
|
|
|
|
|
|
5. Dit is dieselfde.
7. 1.7 21 7.2 20
AKTIWITEIT 3
1.1 200 ml
1.3 300 g
1.4
1.5 2 500 mm
of 2,5 m
of 2
AKTIWITEIT 5
1. 1.1 22 1.11 1
1.2 9 991 1.12 1
1.3 14 1.13 100
1.4 6 1.14 10
1.5 7 1.15 14
1.6 49 1.16 618
1.7 1 200 1.17 253
1.8 1
1.9
1.10 1
KOPKRAPPER
a)
AKTIWITEIT 7
1.1 a) 3