Skip to content Skip to navigation Skip to collection information

Connexions

You are here: Home » Content » Wiskunde Graad 5 » Om getalle te herken, te klassifiseer en voor te stel om hulle te beskryf en vergelyk

Navigation

Table of Contents

Lenses

What is a lens?

Definition of a lens

Lenses

A lens is a custom view of the content in the repository. You can think of it as a fancy kind of list that will let you see content through the eyes of organizations and people you trust.

What is in a lens?

Lens makers point to materials (modules and collections), creating a guide that includes their own comments and descriptive tags about the content.

Who can create a lens?

Any individual member, a community, or a respected organization.

What are tags? tag icon

Tags are descriptors added by lens makers to help label content, attaching a vocabulary that is meaningful in the context of the lens.

This content is ...

In these lenses

  • GETIntPhaseMaths display tagshide tags

    This collection is included inLens: Siyavula: Mathematics (Gr. 4-6)
    By: Siyavula

    Collection Review Status: In Review

    Click the "GETIntPhaseMaths" link to see all content selected in this lens.

    Click the tag icon tag icon to display tags associated with this content.

Recently Viewed

This feature requires Javascript to be enabled.

Tags

(What is a tag?)

These tags come from the endorsement, affiliation, and other lenses that include this content.
 

Om getalle te herken, te klassifiseer en voor te stel om hulle te beskryf en vergelyk

Module by: Siyavula Uploaders. E-mail the author

WISKUNDE

Graad 5

GEWONE BREUKE EN DESIMALE BREUKE

Module 37

Om getalle te herken, te klassifiseer en voor te stel om hulle te beskryf en te vergelyk

Desimale Breuke

Aktiwiteit 1:

Om getalle te herken, te klassifiseer en voor te stel om hulle te beskryf en te vergelyk [LU 1.3.3]

Om ekwivalente vorms van getalle te herken en te gebruik [LU 1.5.2]

1. Jy het so pas ‘n leereenheid oor gewone breuke voltooi. Kom ons hersien.

Watter breukdeel van die volgende figure is ingekleur?

1.1

Figure 1
Figure 1 (Picture 1.png)

1.2

Figure 2
Figure 2 (Picture 2.png)

1.3

Figure 3
Figure 3 (Picture 3.png)

2. Kan jy jou antwoorde hierbo as desimale breuke skryf?

2.1

2.2

TIENDES

Verfris jou geheue!

Ons lees 0,3 as nul komma drie en ons noem dit ’n desimale breuk.

Die komma word die desimale teken genoem, en dit skei die heelgetalle van die breuke.

Onthou jy nog??

1 10 1 10 size 12{ { {1} over {"10"} } } {}

Figure 4
Figure 4 (Picture 4.png)

3. Kyk na die getallelyn en vul die ontbrekende getalle in.

Figure 5
Figure 5 (graphics1.png)

4. Werk saam met ’n maat. Tel hardop en voltooi die volgende:

4.1 0,2 ; 0,4 ; 0,6 ; .............. ; .............. ; .............. ; .............. ; .............. ;

4.2 4,7 ; 4,5 ; 4,3 ; .............. ; .............. ; .............. ; .............. ; .............. ;

4.3 0,5 ; 1,5 ; .............. ; .............. ; .............. ; .............. ; .............. ;

4.4 3,6 ; 3,2 ; .............. ; .............. ; .............. ; .............. ; .............. ;

4.5 9,2 ; 9,1 ; .............. ; .............. ; .............. ; .............. ; .............. ;

Onthou jy nog?

As ek elke keer 0,3 by ’n vorige antwoord wil tel, kan ek my sakrekenaar so programmeer: Getal + 0,3 + = = =

Aktiwiteit 2:

Om ‘n reeks tegnieke te gebruik om hoofreken te doen [LU 1.10.5]

Jy weet nou al dat ons die sakrekenaar baie handig kan gebruik om antwoorde te vind of te kontroleer. Noudat jy weer gesien het hoe om jou sakrekenaar te programmeer om by te tel, probeer om die volgende aktiwiteit foutloos te voltooi. Programmeer jou sakrekenaar en skryf die eerste 10 antwoorde neer vir die volgende:

1.1 Begin by 3,7 en tel elke keer 0,6 by:

1.2 Begin by 9,3 en trek elke keer 0,4 af:

Aktiwiteit 3:

Om getalle te herken, te klassifiseer en voor te stel om hulle te beskryf en te vergelyk [LU 1.3.3]

Om ekwivalente vorms van getalle te herken en te gebruik [LU 1.5.2]

Om ‘n reeks tegnieke te gebruik om hoofreken te doen [LU 1.10.5]

In hierdie aktiwiteit wil ons kyk of jy kan sien watter gewone breuke (gemengde getalle) pas by watter desimale breuke. Dit is belangrik dat jy moet kan insien dat bv. 0,2 kg eintlik dieselfde is as 210210 size 12{ { {2} over {"10"} } } {} kg!

1. Pas die gewone breuke by hul desimale breuke maats. Verbind kolom A met die korrekte antwoord in kolom B.

Table 1
  A   B
Bv. 0,2 kg   1 510510 size 12{ { {5} over {"10"} } } {} / 1 1212 size 12{ { {1} over {2} } } {} km
1.1 0,5 m   152 710710 size 12{ { {7} over {"10"} } } {} km
1.2 17,6 liter   210210 size 12{ { {2} over {"10"} } } {} kg
1.3 8,4 sekondes   8 410410 size 12{ { {4} over {"10"} } } {} sek
1.4 152,7 km   17 610610 size 12{ { {6} over {"10"} } } {}
1.5 1,5 km   510510 size 12{ { {5} over {"10"} } } {} / 1212 size 12{ { {1} over {2} } } {} m

Uitdaging!

2.Werk saam met ’n maat. Kan julle die volgende breuke as desimale breuke skryf?

2.1 4545 size 12{ { {4} over {5} } } {}

2.2 220220 size 12{ { {2} over {"20"} } } {}

2.3 3535 size 12{ { {3} over {5} } } {}

2.4 720720 size 12{ { {7} over {"20"} } } {}

2.5 18301830 size 12{ { {"18"} over {"30"} } } {}

2.6 48604860 size 12{ { {"48"} over {"60"} } } {}

3. Kan julle verduidelik wat ons moet doen om bogenoemde antwoorde te kry?

4. Hoe kan jy jul antwoorde met ’n sakrekenaar kontroleer?

5. Gebruik nou ’n sakrekenaar en kontroleer jul antwoorde by no. 2.

Aktiwiteit 4:

Om hoofreken te kan doen [LU 1.9]

1. Jy het nou die geleentheid om jou hoofrekenvaardighede op te skerp en om jou “nuwe” kennis toe te pas. Voltooi die volgende hoofrekentoets so vinnig en akkuraat moontlik:

Table 2
   
1.1 19 + 21 + 17 = ............ 1.11 ............ ÷ 5 = 8
1.2 125 + 175 = ............ 1.12 45 ÷ ............ = 5
1.3 1 004 – 9 = ............ 1.13 ............ ÷ 9 = 8
1.4 Halveer 196 : ............ Skryf as ’n desimale breuk:
1.5 Verdubbel 225 : ............ 1.14 13 410410 size 12{ { { size 8{4} } over { size 8{"10"} } } } {} : ............
1.6 7 × 4 = ............ 1.15 124 710710 size 12{ { { size 8{7} } over { size 8{"10"} } } } {} : ............
1.7 3 × 8 = ............ 1.16 1 4545 size 12{ { { size 8{4} } over { size 8{5} } } } {} : ............
1.8 ............ × 5 = 45 1.17 2 14201420 size 12{ { { size 8{"14"} } over { size 8{"20"} } } } {} : ............
1.9 ............ × 6 = 42 Skryf as ’n desimale breuk:
1.10 24 ÷ 4 = ............ 1.18 4,9 : ............
  1.19 12,8 : ............
  1.20 109,2 : ............
   

HONDERDSTES

Kyk goed na die volgende:

100 c = R1,00

1c = 11001100 size 12{ { {1} over {"100"} } } {} van ’n rand

1c = R 11001100 size 12{ { {1} over {"100"} } } {} R0,01

Aktiwiteit 5:

Om getalle te herken, te klassifiseer en voor te stel ten einde hulle te beskryf en te vergelyk [LU 1.3.3]

Om ekwivalente vorms van getalle te herken en te gebruik [LU 1.5.2]

1. Jy het seker al ontdek dat wanneer ons met rand en sent werk, ons eintlik met honderdstes werk. Kyk goed na die voorbeeld hierbo en skryf dan die volgende in rand:

1.1 4 c .........................

1.2 38 c .........................

1.3 2 c .........................

1.4 303 c .........................

1.5 460 c .........................

Het jy geweet?

11001100 size 12{ { { size 8{1} } over { size 8{"100"} } } } {} word so as ’n desimale breuk geskryf: 0,01. Ons lees dit as nul komma nul een. As ons minder as 1010010100 size 12{ { { size 8{"10"} } over { size 8{"100"} } } } {} het, moet ons ’n 0 (nul) as plekhouer skryf na die desimale komma in die plek van die tiendes.

Kom ons kyk weer na ons getallestelsel:

1 100 1 100 size 12{ { {1} over {"100"} } } {}

Figure 6
Figure 6 (Picture 31.png)

2. Watter breuk van die volgende is NIE ingekleur nie? Skryf dit ook as ’n desimale breuk.

2.1

Figure 7
Figure 7 (Picture 32.png)

2.2

Figure 8
Figure 8 (Picture 33.png)

2.3

Figure 9
Figure 9 (Picture 34.png)

2.4

Figure 10
Figure 10 (Picture 35.png)

2.5

Figure 11
Figure 11 (Picture 36.png)

2.6

Figure 12
Figure 12 (Picture 37.png)

Assessering

Table 3
Leeruitkomstes(LUs)
 
LU 1
Getalle, Verwerkings en VerwantskappeDie leerder is in staat om getalle en die verwantskappe daarvan te herken, te beskryf en voor te stel, en om tydens probleemoplossing bevoeg en met selfvertroue te tel, te skat, te bereken en te kontroleer.
Assesseringstandaarde(ASe)
 
Dit is duidelik wanneer die leerder:
1.3 die volgende getalle herken en voorstel, sodat dit beskryf en vergelyk kan word:
1.3.3 desimale breuke in terme van 0,5; 1,5; 2,5, ensovoorts, in konteks van meting;
1.5 ekwivalente vorms van die bogenoemde getalle herken en gebruik, insluitend:
  • desimale breuke in terme van 0,5; 1,5; 2,5, ensovoorts, in die konteks van meting;
1.6 probleme in kontekste oplos, insluitend kontekste wat gebruik kan word om ‘n bewustheid van ander leerareas, asook van menseregte-, sosiale, ekonomiese en omgewingskwessies, te bevorder, soos:
  • meting in konteks van Natuurwetenskappe en Tegnologie;
1.8 deur geskikte bewerkings skat en bereken vir die oplossing van probleme in verband met die volgende te kies en gebruik:
  • (addisioneel) optel van positiewe desimale tot twee desimale syfers;
1.9 hoofberekenings uitvoer wat die volgende behels:1.9.1 optelling en aftrekking;1.9.2 vermenigvuldiging van heelgetalle tot minstens 10 x 10;
1.10 ‘n verskeidenheid tegnieke gebruik om sowel skriftelike as hoofberekeninge met heelgetalle te doen, insluitend:1.10.2 opbou en afbreek van getalle;1.10.5 gebruik van ‘n sakrekenaar;
1.11 ‘n verskeidenheid strategieë gebruik om oplossings te kontroleer en die redelikheid van oplossings te beoordeel.

Memorandum

AKTIWITEIT 1

1. 1.1 310310 size 12{ { { size 8{3} } over { size 8{"10"} } } } {}

  • 6 10 6 10 size 12{ { { size 8{6} } over { size 8{"10"} } } } {}
    (1)
  • 9 10 9 10 size 12{ { { size 8{9} } over { size 8{"10"} } } } {}
    (2)

2. 2.1 0,03

  • 0,6

2.3 0,4

3. 410410 size 12{ { { size 8{4} } over { size 8{"10"} } } } {}; 510510 size 12{ { { size 8{5} } over { size 8{"10"} } } } {}; 610610 size 12{ { { size 8{6} } over { size 8{"10"} } } } {}; 810810 size 12{ { { size 8{8} } over { size 8{"10"} } } } {}; 11101110 size 12{1 { { size 8{1} } over { size 8{"10"} } } } {}; 13101310 size 12{1 { { size 8{3} } over { size 8{"10"} } } } {}; 14101410 size 12{1 { { size 8{4} } over { size 8{"10"} } } } {}; 15101510 size 12{1 { { size 8{5} } over { size 8{"10"} } } } {}

0,3; 0,7; 0,9; 1,2; 1,3

4. 4.1 0,8; 1; 1,2; 1,4; 1,6

4.2 4,1; 3,9; 3,7; 3,5; 3,3

4.3 2,5; 3,5; 4,5; 5,5; 6,5

4.4 2,8; 2,4; 2; 1,6; 1,2

4.5 9; 8,9; 8,8; 8,7; 8,6

AKTIWITEIT 2

1.1 4,3; 4,9; 5,5; 6,1; 6,7; 7,3; 7,9; 8,5; 9,1; 9,7

1.2 8,9; 8,5; 8,1; 7,7; 7,3; 6,9; 6,5; 6,1; 5,7; 5,3

AKTIWITEIT 3

1. 1.1 510510 size 12{ { { size 8{5} } over { size 8{"10"} } } } {} / 1212 size 12{ { { size 8{1} } over { size 8{2} } } } {}

  • 17 610610 size 12{ { { size 8{6} } over { size 8{"10"} } } } {}
  • 8 410410 size 12{ { { size 8{4} } over { size 8{"10"} } } } {}
  • 152 710710 size 12{ { { size 8{7} } over { size 8{"10"} } } } {}
  • 1 510510 size 12{ { { size 8{5} } over { size 8{"10"} } } } {} / 1 1212 size 12{ { { size 8{1} } over { size 8{2} } } } {}

2. 2.1 0,8

  • 0,1
  • 0,6
  • 0,35
  • 0,6
  • 0,8

3. Verander noemer na 10 of 100 (ekwivalente breuke)

4. Teller + noemer =

AKTIWITEIT 4

12. 1.1 57 1.11 40

  • 300 1.12 9
  • 995 1.13 72
  • 98 1.14 13,4
  • 510 1.15 124,7
  • 28 1.16 1,8
  • 24 1.17 2,7
  • 9 1.18 4 910910 size 12{ { { size 8{9} } over { size 8{"10"} } } } {}
  • 7 1.19 12 810810 size 12{ { { size 8{8} } over { size 8{"10"} } } } {}
  • 6 1.20 09 210210 size 12{ { { size 8{2} } over { size 8{"10"} } } } {}

AKTIWITEIT 5

1. 1.1 R0,04

  • R0,38
  • R0,02
  • R3,03
  • R4,60

2. 2.1 8610086100 size 12{ { { size 8{"86"} } over { size 8{"100"} } } } {} = 0,86

2.2 7210072100 size 12{ { { size 8{"72"} } over { size 8{"100"} } } } {} = 0,72

2.3 4410044100 size 12{ { { size 8{"44"} } over { size 8{"100"} } } } {} = 0,44

2.4 31003100 size 12{ { { size 8{3} } over { size 8{"100"} } } } {} = 0,03

2.5 1010010100 size 12{ { { size 8{"10"} } over { size 8{"100"} } } } {} = 0,10

2.6 7010070100 size 12{ { { size 8{"70"} } over { size 8{"100"} } } } {} = 0,70

Collection Navigation

Content actions

Download:

Collection as:

PDF | EPUB (?)

What is an EPUB file?

EPUB is an electronic book format that can be read on a variety of mobile devices.

Downloading to a reading device

For detailed instructions on how to download this content's EPUB to your specific device, click the "(?)" link.

| More downloads ...

Module as:

PDF | EPUB (?)

What is an EPUB file?

EPUB is an electronic book format that can be read on a variety of mobile devices.

Downloading to a reading device

For detailed instructions on how to download this content's EPUB to your specific device, click the "(?)" link.

| More downloads ...

Add:

Collection to:

My Favorites (?)

'My Favorites' is a special kind of lens which you can use to bookmark modules and collections. 'My Favorites' can only be seen by you, and collections saved in 'My Favorites' can remember the last module you were on. You need an account to use 'My Favorites'.

| A lens I own (?)

Definition of a lens

Lenses

A lens is a custom view of the content in the repository. You can think of it as a fancy kind of list that will let you see content through the eyes of organizations and people you trust.

What is in a lens?

Lens makers point to materials (modules and collections), creating a guide that includes their own comments and descriptive tags about the content.

Who can create a lens?

Any individual member, a community, or a respected organization.

What are tags? tag icon

Tags are descriptors added by lens makers to help label content, attaching a vocabulary that is meaningful in the context of the lens.

| External bookmarks

Module to:

My Favorites (?)

'My Favorites' is a special kind of lens which you can use to bookmark modules and collections. 'My Favorites' can only be seen by you, and collections saved in 'My Favorites' can remember the last module you were on. You need an account to use 'My Favorites'.

| A lens I own (?)

Definition of a lens

Lenses

A lens is a custom view of the content in the repository. You can think of it as a fancy kind of list that will let you see content through the eyes of organizations and people you trust.

What is in a lens?

Lens makers point to materials (modules and collections), creating a guide that includes their own comments and descriptive tags about the content.

Who can create a lens?

Any individual member, a community, or a respected organization.

What are tags? tag icon

Tags are descriptors added by lens makers to help label content, attaching a vocabulary that is meaningful in the context of the lens.

| External bookmarks