INLEIDING
Daar is 5 modules:
1. Getalbegrip, Optelling en Aftrekking
2. Vermenigvuldiging en Deling
3. Breuke en Desimale Breuke
4. Meting en Tyd
5. Meetkunde; Datahantering en Waarskynlikheid
4 Dit is belangrik dat opvoeders die modules in volgorde (soos hierbo genoem) sal doen, aangesien die leerders die vorige module se kennis en vaardighede benodig vir die daaropvolgende module.
3. GEWONE EN DESIMALE BREUKE (LU 1; 2 EN 5)
LEEREENHEID 1 FOKUS OP GEWONE BREUKE
- Hierdie module is ‘n voortsetting van die werk wat in graad 5 gedoen is. Daar word uitgebrei op die optelling en aftrekking van breuke, en die berekening van ‘n breuk van ‘n sekere hoeveelheid word ook hersien.
- Maak seker dat die leerders die korrekte terminologie bemeester het, asook die korrekte strategieë om bogenoemde korrek te bereken.
- Kritieke Uitkoms 5 (Effektiewe kommunikasie deur visuele, simboliese, en/of taalvaardighede op verskillende maniere te gebruik) is hier van toepassing.
- 3 weke behoort voldoende te wees om hierdie module te voltooi.
- ** Aktiwiteit 17 is ‘n taak vir die portefeulje. Hoewel dit ‘n baie eenvoudige opdrag is, moet leerders in staat wees om dit netjies en akkuraat uit te voer. Leerders moet voor die tyd weet hoe opvoeders die taak gaan assesseer.
LEEREENHEID 2 FOKUS OP DESIMALE BREUKE
- Hierdie module is ‘n uitbreiding op werk wat in graad 5 afgehandel is. Leerders moet nou in staat wees om desimale breuke korrek af te rond tot die naaste tiende, honderdste en duisendste. Beklemtoon weer die korrekte metode om op te tel en af te trek (vertikaal). Gee ook baie aandag aan die vermenigvuldiging en deling van desimale breuke.
- Aangesien leerders laasgenoemde nogal moeiliker vind, kan 3 - 4 weke aan dié module spandeer word.
- ** Aktiwiteit 19 is ‘n taak vir die portefeulje. Die opdrag is baie eenvoudig, maar leerders moet in staat wees om dit netjies en akkuraat uit te voer. Leerders moet voor die tyd weet hoe opvoeders die taak gaan assesseer.
1.1
9595 size 12{ { { size 8{9} } over { size 8{5} } } } {} –
7575 size 12{ { { size 8{7} } over { size 8{5} } } } {} of 1
4545 size 12{ { { size 8{4} } over { size 8{5} } } } {} – 1
2525 size 12{ { { size 8{2} } over { size 8{5} } } } {}
1.2
136136 size 12{ { { size 8{"13"} } over { size 8{6} } } } {} –
9696 size 12{ { { size 8{9} } over { size 8{6} } } } {} of 2
1616 size 12{ { { size 8{1} } over { size 8{6} } } } {} – 1
3636 size 12{ { { size 8{3} } over { size 8{6} } } } {}
1.3
117117 size 12{ { { size 8{"11"} } over { size 8{7} } } } {} –
7777 size 12{ { { size 8{7} } over { size 8{7} } } } {} of 1
4747 size 12{ { { size 8{4} } over { size 8{7} } } } {} – 1