Inside Collection (Course): Wiskunde Graad 5
1. Gebruik nou jou bestaande kennis. Kyk goed na die volgende tabel en voltooi:
| T | E | t | h | |||||
| Bv. | 5 | 9 | 8 | = | 5
|
= | 5,98 | |
| 1.1 | 3 | 6 | = | ............ | = | ............ | ||
| 1.2 | 1 | 7 | = | ............ | = | ............ | ||
| 1.3 | 3 | 6 | = | ............ | = | ............ | ||
| 1.4 | 4 | 2 | 8 | 5 | = | ............ | = | ............ |
| 1.5 | 4 | 7 | 0 | 3 | = | ............ | = | ............ |
Kopkrapper!
Hoe lyk die volgende breuke as desimale breuke op die sakrekenaar?
1.
2.
3.
4.
5.
6.
Hoe verskil 3 en 4 se antwoorde van die res?
Waarom is dit so?
Het jy geweet?
Ons skryf gewoonlik nie die eindnulle in desimale breuke nie, maar dit is belangrik om hulle wel in die volgende gevalle te skryf:
a) As ons met geld werk: R8,60 (dit wys hoeveel sent daar is)
b) As ons atlete se tyd neem met ’n stophorlosie: 7,30 sekondes. So gee ons uitslae tot ’n honderdste van ’n sekonde
1. Soms is dit moeilik om te bepaal presies waar ‘n desimale getal in die groot geheel pas. n Getallelyn is ‘n handige hulpmiddel om jou hierin te help, want nou kan jy “sien” hoe die getalle op mekaar volg. Kyk of jy op die getallelyn kan aandui min of meer waar die volgende getalle sal lê:
A : 5,82
B : 5,99
C : 6,09
D : 6,24
1. Kom ons speel ’n speletjie!
Werk saam met ’n maat. Maak beurte. Druk met die agterkant van jou potlood op enige getal terwyl jou oë toe is. Maak dan jou oë oop en sê waaruit dié getal bestaan,
bv. 14,38 = 14 +
Alles wat jy reg het, moet jy groen inkleur, terwyl jou maat weer alles wat korrek is, blou inkleur. Die een wat iets verkeerd het, mis ’n beurt. Die een wat die meeste blokkies ingekleur het, wen.
![]() |
1. Jy weet reeds hoe ons tiendes en honderdstes as desimale breuke skryf. Kyk nou baie goed na die volgende getalle. Vervang die * met < ; > of =
Wenk: as jy twyfel oor die korrekte antwoord, breek die getalle eers op soos in die speletjie hierbo.
1.1: 1,7 * 1,07
1.2: 0,6 * 0,06
1.3: 0,58 * 0,9
1.4: 0,34 * 0,4
1.5: 2,05 * 2,5
1.6: 1,8 * 1,80
Kopkrapper!
Hoe lyk een kwart (
Kan jy die volgende as desimale breuke skryf?
a)
b)
c)
d)
1. Uitdaging!
Neem ’n maatband en meet die lengte van vyf van jou klasmaats (tot twee syfers na die desimale komma). Lys jou resultate in ’n tabel en rangskik jou maats van die kortste tot die langste.
| Naam | Lengte | Genommer :kort na lank | |
| 1.1 | |||
| 1.2 | |||
| 1.3 | |||
| 1.4 | |||
| 1.5 |
Het jy geweet?
As ek een duisendste
Die nulle is plekhouers vir die ene, tiendes en honderdstes en mag nie weggelaat word nie.
![]() |
Bv.
| E | t | h | d |
| X | |||
| X | X | ||
| X | X | X | |
| X | X | X | X |
1.1
| E | t | h | d |
| X | |||
| X | X | ||
| X | X | ||
| X | X | ||
| X | X | X | |
| X | X | X |
1.2
| E | t | h | d |
| x | |||
| x | |||
| x | |||
| x | x | ||
| x | x | x | |
| x | x | x |
1.3
| E | t | h | d |
| x | |||
| x | |||
| x | x | ||
| x | x | ||
| x | x | x | |
| x | x | x | |
| x | x | x |
2. Kan jy bogenoemde as gemengde getalle / gewone breuke skryf?
1. Kleur net die sakke wat swaarder as 1,5 kg weeg, in:
![]() |
2. In module 1 het ons baie oor die waarde en plekwaarde van syfers gesels. (Onthou jy nog?) Kyk goed na die volgende getalle en skryf dan die waarde van elke onderstreepte syfer neer:
Bv. 3,768 :
2.1: 4,231 :
2.2: 8,923 :
2.3: 289,7 :
2.4: 21,38 :
2.5: 57,236 :
2.6: 9,897 :
3. Vergelyk die volgende getalle met mekaar. Omkring die kleinste een.
Wenk: jy kan dit verander na gewone breuke / gemengde getalle as jy wil – so sal jy dalk makliker die antwoord kry.
3.1: 0,6 ; 0.06 ; 0,006
3.2: 3,2 ; 0,32 ; 0,032
3.3: 1,101 ; 1,111 ; 1,110
Kopkrapper!
Hoe lyk een agste (
En
Kan jy
Hoe lyk
Verduidelik hoe jy jou antwoorde gekry het SONDER om ’n sakrekenaar te gebruik!
| Leeruitkomstes(LUs) |
| LU 1 |
| Getalle, Verwerkings en VerwantskappeDie leerder is in staat om getalle en die verwantskappe daarvan te herken, te beskryf en voor te stel, en om tydens probleemoplossing bevoeg en met selfvertroue te tel, te skat, te bereken en te kontroleer. |
| Assesseringstandaarde(ASe) |
| Dit is duidelik wanneer die leerder: |
| 1.3 die volgende getalle herken en voorstel, sodat dit beskryf en vergelyk kan word: |
| 1.3.3 desimale breuke in terme van 0,5; 1,5; 2,5, ensovoorts, in konteks van meting; |
| 1.5 ekwivalente vorms van die bogenoemde getalle herken en gebruik, insluitend: |
|
1.6 probleme in kontekste oplos, insluitend kontekste wat gebruik kan word om ‘n bewustheid van ander leerareas, asook van menseregte-, sosiale, ekonomiese en omgewingskwessies, te bevorder, soos:
|
1.8 deur geskikte bewerkings skat en bereken vir die oplossing van probleme in verband met die volgende te kies en gebruik:
|
| 1.9 hoofberekenings uitvoer wat die volgende behels:1.9.1 optelling en aftrekking;1.9.2 vermenigvuldiging van heelgetalle tot minstens 10 x 10; |
| 1.10 ‘n verskeidenheid tegnieke gebruik om sowel skriftelike as hoofberekeninge met heelgetalle te doen, insluitend:1.10.2 opbou en afbreek van getalle;1.10.5 gebruik van ‘n sakrekenaar; |
| 1.11 ‘n verskeidenheid strategieë gebruik om oplossings te kontroleer en die redelikheid van oplossings te beoordeel. |
| LU 5 |
| DatahanteringDie leerder is in staat om data te versamel, op te som, voor te stel en krities te ontleed om gevolgtrekkings en voorspellings te maak en om toevallige variasies te interpreteer en te bepaal. |
| Dit is duidelik wanneer die leerder: |
| 5.3 data organiseer en aanteken deur tellings en tabelle te gebruik. |
1. 1.1:
1.2:
1.3:
1.4:
1.5:
KOPKRAPPER
1. 0,03
2. 0,09
3. 0,4
4. 0,8
5. 0,37
6. 0,59
Net een syfer na die komma.
Sakrekenaar wys nie die laaste nul nie.
AKTIWITEIT 2
1.
A B C D
AKTIWITEIT 4
1. 1.1 >
1.2 >
1.3 <
1.4 <
1.5 <
1.6 =
KOPKRAPPER
a) 0,75
AKTIWITEIT 6
1. 1.1: 5,026
2. 2.1: 5
2.2: 2
2.3:
AKTIWITEIT 7
1. 1,523; 1,52; 2,5; 2,146; 1,7; 1,510; 3,5
2. 2.1
2.2
2.3
2.4 20
2.5
2.6
3. 3.1: 0,006
3.2: 0,032
3.3: 1,101
KOPKRAPPER
0,125; 0,375; 0,625; 0,875
0,448
0,7
Verander noemer na 1 000 (ekwivalente breuke)