Inside Collection (Course): Wiskunde Graad 6
INLEIDING
Daar is 5 modules:
1. Getalbegrip, Optelling en Aftrekking
2. Vermenigvuldiging en Deling
3. Breuke en Desimale Breuke
4. Meting en Tyd
5. Meetkunde; Datahantering en Waarskynlikheid
4 Dit is belangrik dat opvoeders die modules in volgorde (soos hierbo genoem) sal doen, aangesien die leerders die vorige module se kennis en vaardighede benodig vir die daaropvolgende module.
3. GEWONE EN DESIMALE BREUKE (LU 1; 2 EN 5)
LEEREENHEID 1 FOKUS OP GEWONE BREUKE
LEEREENHEID 2 FOKUS OP DESIMALE BREUKE
| GEWONE BREUK |
|
|
|
|
|
|
|
|
| DESIMALE BREUK | 0,5 | 0,25 | 0,75 | 0,8 | 0,125 | 0,2 | 0,375 | 0,625 |
KOPKRAPPERS
1. ‘n Laaste bietjie hersiening! Kyk of jy die gewone breuke as desimale breuke en andersom kan skryf. Onthou om die tabel netjies te voltooi!
| GEWONE BREUK |
|
|
|
|
||||
| DESIMALE BREUK | 0,5 | 0,75 | 0,125 | 0,625 |
Skryf die volgende as ‘n desimale breuk – onthou die kort skryfwyse!
Leeruitkomste 1: Die leerder is in staat om getalle en die verwantskappe daarvan te herken, te beskryf en voor te stel, en om tydens probleemoplossing bevoeg en met selfvertroue te tel, te skat, te bereken en te kontroleer.
Assesseringstandaard 1.3: die volgende getalle voorstel en herken sodat dit beskryf en vergelyk kan word:
1.3.2 desimale breuke tot minstens twee desimale plekke.
1.3.3 gewone breuke, insluitend spesifiek tiendes, honderdstes en persentasies.