Inside Collection (Course): Wiskunde Graad 6
INLEIDING
Daar is 5 modules:
1. Getalbegrip, Optelling en Aftrekking
2. Vermenigvuldiging en Deling
3. Breuke en Desimale Breuke
4. Meting en Tyd
5. Meetkunde; Datahantering en Waarskynlikheid
4 Dit is belangrik dat opvoeders die modules in volgorde (soos hierbo genoem) sal doen, aangesien die leerders die vorige module se kennis en vaardighede benodig vir die daaropvolgende module.
3. GEWONE EN DESIMALE BREUKE (LU 1; 2 EN 5)
LEEREENHEID 1 FOKUS OP GEWONE BREUKE
LEEREENHEID 2 FOKUS OP DESIMALE BREUKE
2.1 =
2.2 <
2.3 <
2.4 <
2.5 =
2.6 =
2.7 <
2.8 <
2.9 <
2.10 <
ORDENING VAN DESIMALE EN GEWONE BREUKE
Vroeër in die module moes jy besluit of die verwantskapstekens korrek ingevul is. Werk saam met ‘n maat en kyk na die volgende vraag en oplossings:
1. Twee verwers wou weet wie die langste muur sou moes verf: een van 9,3 m of een van
x 4
x 10
x 10
Die 9,3 m muur is die langste.
1.2 Ek verander die
![]() |
x 25x 25
9,3 =
Wie se metode verkies jy ?
.................................................................................................................

2. NOG ‘N KOMPETISIE!
Hierdie keer is dit span A teen span B! Julle het hierdie keer 2 minute tyd om die korrekte verwantskapsteken in te vul. Jul opvoeder sal daarna enige leerder vra om die antwoorde te verstrek.
2.1 0,09
2.2 4,02
2.3 0,016
2.4 0 0,8
2.5 0,20 .
2.6 1,4
2.7 3
2.8 0,494
2.9 2,006
2.10 0,025
Leeruitkomste 1: Die leerder is in staat om getalle en die verwantskappe daarvan te herken, te beskryf en voor te stel, en om tydens probleemoplossing bevoeg en met selfvertroue te tel, te skat, te bereken en te kontroleer.
Assesseringstandaard 1.5: ekwivalente vorms van die bogenoemde getalle herken en gebruik, insluitend:
1.5.2 desimale breuke tot minstens 2 desimale plekke.