Inside Collection (Course): Wiskunde Graad 6
INLEIDING
Daar is 5 modules:
1. Getalbegrip, Optelling en Aftrekking
2. Vermenigvuldiging en Deling
3. Breuke en Desimale Breuke
4. Meting en Tyd
5. Meetkunde; Datahantering en Waarskynlikheid
4 Dit is belangrik dat opvoeders die modules in volgorde (soos hierbo genoem) sal doen, aangesien die leerders die vorige module se kennis en vaardighede benodig vir die daaropvolgende module.
3. GEWONE EN DESIMALE BREUKE (LU 1; 2 EN 5)
LEEREENHEID 1 FOKUS OP GEWONE BREUKE
LEEREENHEID 2 FOKUS OP DESIMALE BREUKE
1. Skryf die volgende as desimale breuke:
1.1
1.2
2. Skryf die volgende as gewone breuke:
2.1 0,782 2.2 0,57
(2)
3. Rond af tot een plek na die desimale komma:
3.1 4,673 3.2 21,392
(2)
4. Rond af tot die naaste honderdste:
4.1 4,673 4.2 21,392
(2)
5. Rond af tot drie plekke na die desimale komma:
5.1 4,9766 5.2 2,6755
(2)
6. Vul in: < ; > of = :
(3)
7. Vul die ontbrekende antwoorde in:
8. Bereken:
(2)
(2)
9. Cornelius vang ‘n vis van 3,782 kg. Die massa van sy vriend, Petrus, se vis is 2,879 kg terwyl Carolus se vis ‘n massa van 6,45 kg het. Wat is die gesamentlike massa van die drie visse?
(3)
10. Angelique se massa is 43,28 kg. Hoeveel ligter is sy as Arabella wat ‘n massa van 68,59 kg het?
(3)