Inside Collection (Course): Wiskunde Graad 7
10.
c) 0,125 d) 0,75
e) 0,55 f) 0,8
g) 0,625 h) 0,875
i) 0,66 j) 0,36
12.3 (1 ÷ 4) + 3 = 3,25
12.4 0,3333333
b) 0,4545454
12.6 a) 0,
b) 0,
b) 0,455
10. KOPKRAPPER!
In ’n kompetisie spring Abdul se dolfyn
_____________________________________________________________________

11.1 Het jy geweet?
Om gewone breuke na desimale breuke te herlei, maak ons gebruik van ekwivalente breuke.
| Bv. |
|
= |
|
= 0,2 |
11. 2 Herlei die volgende breuke na desimale breuke:
| a) |
|
___________________ | b) |
|
___________________ |
| c) |
|
___________________ | d) |
|
___________________ |
| e) |
|
___________________ | f) |
|
___________________ |
| g) |
|
___________________ | h) |
|
___________________ |
| i) |
|
___________________ | j) |
|
___________________ |
12. Onthou jy nog?
As ons bogenoemde met ’n sakrekenaar wil kontroleer, bv.
12.2 Kontroleer nou die oefening hierbo (11.2) met behulp van jou sakrekenaar.
12.3 Hoe sal jy 3 en ’n kwart met behulp van ’n sakrekenaar herlei na ’n desimale breuk?
_____________________________________________________________________
_____________________________________________________________________
12.4 Hoe sal
Sleutel 1 ÷ 3 = in en skryf die antwoord neer: _______________________________
Het jy geweet?
Ons noem ’n breuk soos 0,333333333333 ’n repeterende desimale breuk, en ons skryf dit so: 0,
12.5
a) Hoe sal twee derdes (
b) Hoe sal vyf elfdes (
12.6
Gee die kort skryfwyse vir bogenoemde:
a) __________________________________________________________________
b) __________________________________________________________________
12.7
Rond jou antwoorde af tot 3 desimale plekke:
a) __________________________________________________________________
b) __________________________________________________________________
13. TYD VIR SELFASSESSERING
| Ek weet wat rasionale getalle is | 1 | 2 | 3 |
| Ek kan voorbeelde gee van ’n | |||
| egte breuk | 1 | 2 | 3 |
| onegte breuk | 1 | 2 | 3 |
| gemengde getal | 1 | 2 | 3 |
| Ek weet hoe om ekwivalente breuke te bereken | 1 | 2 | 3 |
| Ek kan breuke na desimale breuke herlei | 1 | 2 | 3 |
| Ek weet hoe om breuke op ’n sakrekenaar in te sleutel | 1 | 2 | 3 |
| Ek weet hoe om ’n repeterende desimale breuk aan te toon | 1 | 2 | 3 |
Leeruitkomste 1:Die leerder is in staat om getalle en die verwantskappe daarvan te herken, te beskryf en voor te stel, en om tydens probleemoplossing bevoeg en met selfvertroue te tel, te skat, te bereken en te kontroleer.
Assesseringstandaard 1.4: Dit is duidelik wanneer die leerder ekwivalente vorms van die bogenoemde rasionale getalle herken en gebruik;
Assesseringstandaard 1.9: Dit is duidelik wanneer die leerder ‘n verskeidenheid tegnieke gebruik om berekeninge te doen, insluitend:
1.9.2: die gebruik van ‘n sakrekenaar;
Assesseringstandaard 1.10: Dit is duidelik wanneer die leerder ‘n verskeidenheid strategieë gebruik om oplossings te kontroleer en die redelikheid daarvan te beoordeel.