A Onthou jy nog wat terme is?
1. a + 5
2. 2a2
3. 5a(a+1)
4.
1. 5a + 2a
2. 2a2 + 3a – a2
3. 3x – 6 + x + 11
4. 2a(a–1) – 2a2
B Optel van uitdrukkings
Tel 3x + 4 by x + 5. (x + 5) + (3x + 4) Skryf as som, met hakies.
x + 5 + 3x + 4 Verwyder hakies versigtig.
4x + 9 Versamel gelyksoortige terme.
Tel die twee gegewe uitdrukkings bymekaar:
1. 7a + 3 en a + 2
2. 5x – 2 en 6 – 3x
3. x + ½ en 4x – 3½
4. a2 + 2a + 6 en a – 3 + a2
5. 4a2 – a – 3 en 1 + 3a – 5a2
C Aftrek van uitdrukkings
Trek 3x – 5 van 7x + 2 af.
(7x + 2) – (3x – 5) Let op: 3x – 5 is in tweede posisie, na die minus.
7x + 2 – 3x + 5 Die minus voor die hakie maak ‘n verskil!
4x + 7 Versamel gelyksoortige terme.
Bereken 5a – 1 minus 7a + 12: (5a – 1) – (7a + 12)
5a – 1 – 7a – 12
–2a – 13
D Gemengde probleme
1. Tel 2a – 1 by 5a + 2.
2. Vind die som van 6x + 5 en 2 – 3x.
3. Wat is 3a – 2a2 plus a2 – 6a?
4. (x2 + x) + (x + x2) = . . .
5. Bereken (3a – 5) – (a – 2).
6. Trek 12a + 2 van 1 + 7a af.
7. Hoeveel is 4x2 + 4x minder as 6x2 – 13x?
8. Hoeveel is 4x2 + 4x meer as 6x2 – 13x?
9. Wat is die verskil tussen 8x + 3 en 2x +1?
1. x2 + 5x2 – 3x + 7x – 2 + 8
2. 7a2 – 12a + 2a2 – 5 + a – 3
3. (a2 – 4) + (5a + 3) + (7a2 + 4a)
4. (2x – x2) – (4x2 – 12) – (3x – 5)
5. (x2 + 5x2 – 3x) + (7x – 2 + 8)
6. 7a2 – (12a + 2a2 – 5) + a – 3
7. (a2 – 4) + 5a + 3 + (7a2 + 4a)
8. (2x – x2) – 4x2 – 12 – (3x – 5)
9. x2 + 5x2 – 3x + (7x – 2 + 8)
10. 7a2 – 12a + 2a2 – (5 + a – 3)
11. a2 – 4 + 5a + 3 + 7a2 + 4a
12. (2x – x2) – [(4x2 – 12) – (3x – 5)]
1. 6x2 + 4x + 6
2. 9a2 – 11a – 8
3. 8a2 + 9a – 1
4. – 5x2 – x + 17
5. 6x2 + 4x + 6
6. 5a2 – 11a + 2
7. 8a2 + 9a – 1
8. – 5x2 – x – 7
9. 6x2 + 4x + 6
10. 9a2 – 13a – 2
11. 8a2 + 9a – 1
12. – 5x2 + 5x + 7
‘n Monomiaal het een term; ‘n binomiaal het twee terme; ‘n trinomiaal het drie terme. Ons noem hulle dikwels eenterme, tweeterme en drieterme.
A Vermenigvuldiging van eenterme.
Ons gebruik dikwels hakies.
2a × 5a = 10a2
3a3 × 2a × 4a2 = 24 a6
4ab × 9a2 × (–2a) × b = –36a4b2
a × 2a × 4 × (3a2)3 = a × 2a × 4 × 3a2 × 3a2 × 3a2 = 126a8
(2ab2)3 × (a2bc)2 × (2bc)2 = (2ab2) (2ab2) (2ab2) × (a2bc) (a2bc) × (2bc) (2bc) = 32a7b10c4
Maak altyd seker dat jou antwoord in die eenvoudigste vorm is.
Oefening:
1. (3x) (5x2)
B Eenterm × tweeterm
Hakies is noodsaaklik.
5(2a + 1) beteken: vermenigvuldig 5 met 2a en ook met 1. 5 (2a + 1) = 10a + 5
Wees baie versigtig om nie tekenfoute te maak nie.
4a(2a + 1) = 8a + 4a
–5a(2a + 1) = –10a2 – 5a
a2(–3a2 – 2a) = –3a4 – 2a3
–7a(2a – 3) = –14a2 + 21a
Let op: Ons het ‘n uitdrukking met faktore verander na ‘n uitdrukking met terme. Ons kan ook sê: ‘n Produkuitdrukking is nou ‘n somuitdrukking.
Oefening:
1. 3x (2x + 4)
C Eenterm × drieterm
5a(5 + 2a – a2) = 25a + 10a2 – 5a3
– ½ (10x5 + 2a4 – 8a3) = – 5x5 – a4 +4a3
Oefening:
Probeer: 4. 4x (5 – 2x + 4x2 – 3x3 + x4)
D Tweeterm × tweeterm
Elke term van die eerste tweeterm word vermenigvuldig met elke term van die tweede tweeterm.
(3x + 2) (5x + 4) = (3x)(5x) + (3x)(4) + (2)(5x) + (2)(4) = 15x2 + 12x + 10x + 8
= 15x2 + 22x + 8 Maak altyd seker dat jou antwoord vereenvoudig is.
![]() |
Daar is belangrike patrone in die volgende vermenigvuldigingsoefening – let baie mooi op na hulle.
Oefening:
E Tweeterm × veelterm
(2a + 3) (a3 – 3a2 + 2a – 3) = 2a4 – 6a3 + 4a2 – 6a + 3a3 – 9a2 + 6a – 9
= 2a4 – 3a3 – 5a2 – 9 (vereenvoudigde vorm)
Oefening:
A Faktore
Hierdie tabel toon die faktore van sekere eenterme.
| Uitdrukking | Kleinste faktore |
| 42 | 2 × 3 × 7 |
| 6ab | 2 × 3 × a × b |
| 21a2b | 3 × 7 × a × a × b |
| (5abc2)2 | 5 × a × b × c × c × 5 × a × b × c × c |
| –8y4 | –2 × 2 × 2 × y × y × y × y |
| (–8y4)2 | –2 × 2 × 2 × y × y × y × y × –2 × 2 × 2 × y × y × y × y |
Die faktore kan in enige orde geskryf word, maar as jy by die gebruiklike orde hou, sal jou werk vergemaklik word Twee van die lyste faktore in die tabel is nie in die gebruiklike orde nie – herskryf hulle in orde.
B Gemene faktore van tweeterme
6ab = 3a × 2b en 3ac = 3a × c
6ab + 3ac = 3a (2b + c).
Kyk weer na die oefening in deel B van die vorige aktiwiteit – het jy die probleme herken?
C Gemene faktore van veelterme
Presies dieselfde metode word gebruik as ons die gemene faktore van meer as twee terme moet vind.
6x3 – 3x2 + 6x = 3x (2x2 – x + 2)
ab3c – 3a2b3c + a3b2c = ab2c (b – 3ab + a2)
3a + 24a2 + 6a3 = 3a ( 1 + 8a + 2a2)
20x – 8x2 + 16x3 – 12x4 +4x5 = 4x (5 – 2x + 4x2 – 3x3 + x4)
As jy mooi kyk, sal jy oplet dat die terme wat in die hakies oorbly, nie meer enige gemene faktore het nie. Dis wat gebeur as die uitdrukking ten volle gefaktoriseer is. Jy moet altyd die grootste moontlike gemene faktor van al die terme uithaal.
Oefening:
Faktoriseer die volgende uitdrukkings volledig deur die grootste gemene faktor uit te haal:
Paaraktiwiteit:
Het jy opgelet dat in elke geval die aantal terme in die hakies na faktorisering presies dieselfde is as die aantal terme in die oorspronklike uitdrukking?
Verduidelik vir jou maat hoekom jy dink dat dit altyd so sal gebeur.
D Faktore van die verskil van kwadrate
In deel D van die vorige aktiwiteit moes jy hierdie drie pare tweeterme vermenigvuldig:
(a + b) (a – b) ,
(2y + 3) (2y – 3) en
(2a2 + 3b) (2a2 – 3b)
(a + b) (a – b) = a2 – b2
(2y + 3) (2y – 3) = 4y2 – 9
(2a2 + 3b) (2a2 – 3b) = 4a4 – 9b2
Let op dat die antwoorde ‘n baie spesifieke patroon aanneem: vierkant minus vierkant.
Ons noem dit die verskil van kwadrate of verskil van vierkante, en dit word so gefaktoriseer:
Eerste–vierkant minus tweede–vierkant
= (
x2 – 25 = (x + 5) (x – 5)
4 – b2 = (2 + b) (2 – b)
9a2 – 1 = (3a + 1) (3a – 1)
DIT WORD VAN JOU VERWAG OM GOED VERTROUD TE WEES MET DIE ALGEMEENSTE VIERKANTE EN HUL VIERKANTSWORTELS.
Hier is ‘n klompie belangrikes – voeg self ander by die lys.
22 = 4 32 = 9 (a2)2 = a4
(a3)2 = a6
(½)2 = ¼ 12 = 1
Oefening:
Faktoriseer volledig:
1. a2 – b2
9. 2a2 – 2b2 (versigtig!)
E Gekombineerde gemene faktore en verskille van vierkante
Soos in die laaste probleem (9), is dit noodsaaklik om eers gemene faktore uit te haal, en om daarna die uitdrukking in die hakies te faktoriseer, indien moontlik.
Faktoriseer 12ax2 – 3ay2
Herken eers die gemene faktor 3a, voor jy sê dat dit nie ‘n verskil van vierkante kan wees nie.
12ax2 – 3ay2 = 3a (4x2 – y2) Nou herken ons 4x2 – y2 as verskil van twee vierkante.
12ax2 – 3ay2 = 3a (4x2 – y2) = 3a(2x + y)(2x – y).
Oefening:
Faktoriseer volledig:
1. ax2 – ay4
2. a3 – ab2
3. 0,5a2x – 4,5b2x
4. a5b3c – abc
F Opeenvolgende verskille van vierkante
Hou jou oë oop en probeer hierdie tweeterm volledig faktoriseer: a4 – b4
Nou hierdie oefening – soos gewoonlik, faktoriseer volledig.
1. x6 – 64
2. 1 – m8
3. 3a4 – 24b8
4. x – x9
G Faktore van drieterme
Bestudeer die antwoorde op hierdie vier probleme (uit ‘n vorige aktiwiteit). Die vereenvoudigde antwoorde het partykeer twee terme, partykeer drie terme en partykeer vier. Bespreek met ‘n maat wat hier aan die gang is en besluit wat die verskille veroorsaak.
1. (a + b) (a – b) = a2 – ab + ab – b2 = a2 – b2 (vereenvoudig)
2. (a + 2) (a + 3) = a2 + 3a + 2a + 6 = a2 + 5a + 6
3. (a + b) (a + b) = a×a +ab + ba + b×b = a2 + ab + ab + b2 = a2 + 2ab + b2 (vereenvoudig)
4. (a + b) (c + d) = ac + ad + bc + bd (hierdie antwoord kan nie vereenvoudig word nie)
Werk agteruit deur probleem 2:
a2 + 5a + 6 = a2 + 3a + 2a + 6 = (a + 2) (a + 3).
Faktoriseer nou a2 + 7a + 12 = ( ) ( ) deur twee geskikte tweeterme in die twee paar hakies te skryf.
A. a2 – 5a – 6 1. (x + 2)(x + 3)
B. a2 – a – 6 2. (x – 2)(x + 3)
C. a2 – 5a + 6 3. (x + 1)(x – 6)
D. a2 + 7a + 6 4. (x – 2)(x – 3)
E. a2 + 5a + 6 5. (x + 1)(x + 6)
F. a2 + 5a – 6 6. (x – 1)(x + 6)
G. a2 + a – 6 7. (x + 2)(x – 3)
H. a2 – 7a + 6 8. (x – 1)(x – 6)
A. Vereenvoudiging van algebraïese breuke
Twee van die volgende vier breuke kan vereenvoudig word, en twee nie. Watter twee kan?
Jy het seker nou al agtergekom dat dit baie moeite is om te faktoriseer. Hoekom doen ons dit?
6a2b – 6b = 6b(a2 – 1) = 6b (a + 1) (a – 1) en 2a – 2 = 2(a – 1)
Dus:
Dit is baie belangrik om volledig te faktoriseer.
Oefening:
Faktoriseer beide teller en noemer, en vereenvoudig:
1
2
3
4
B. Vermenigvuldiging en deling van breuke
Oefening:
Vereenvoudig:
1.
2.
3.
4.
5.
6.
C. Optelling van breuke
Vereenvoudig:
1.
2.
3.
Om die Kleinste Gemene Noemer te vind, faktoriseer eers die noemers!
Kan jy sien die KGV is 3×5×(a+2)(a–2)?
=
Oefening:
Vereenvoudig die volgende uitdrukkings deur van faktorisering gebruik te maak:
1.
2.
3.
4.
| Leeruitkomstes(LUs) |
| LU 1 |
| Getalle, Bewerkings en VerwantskappeDie leerder is in staat om getalle en die verwantskappe daarvan te herken, te beskryf en voor te stel, en om tydens probleemoplossing bevoeg en met selfvertroue te tel, te skat, te bereken en te kontroleer. |
| Assesseringstandaarde(ASe) |
| Ons weet dit as die leerder: |
| 1.1 die historiese ontwikkeling van getallestelsels in ’n verskeidenheid historiese en kulturele kontekste (insluitend plaaslik) beskryf en illustreer; |
| 1.2 rasionale getalle (insluitend baie klein getalle in wetenskaplike notasie) herken, gebruik en voorstel, en sonder huiwering tussen ekwivalente vorms in gepaste kontekste beweeg; |
| 1.3 probleme in konteks oplos, insluitend kontekste wat gebruik word om ‘n bewustheid van ander leerareas, asook van menseregte-, sosiale, ekonomiese en omgewingsake, te bevorder, soos: |
| 1.3.1 finansiële kontekste (insluitend wins en verlies, begrotings, rekeninge, lenings, enkelvoudige en saamgestelde rente, huurkoop, wisselkoerse, kommissie, huur en die bankwese); |
| 1.3.2 metings in die Natuurwetenskappe en Tegnologie; |
| 1.4 probleme oplos wat verhouding, koers en proporsie (direkte en omgekeerde) behels; |
| 1.5 skat en bereken deur geskikte bewerkings vir probleme te kies en te gebruik en die redelikheid van resultate te beoordeel (insluitend meetprobleme wat rasionale benaderings van irrasionale getalle behels); |
| 1.6 ’n verskeidenheid van tegnieke en instrumente (insluitend tegnologie) gebruik om berekeninge doeltreffend en met die nodige mate van akkuraatheid te doen, insluitend die volgende reëls en betekenisse van eksponente (leerders behoort in staat te wees om hierdie reëls en betekenisse slegs in berekeninge te gebruik): |
| 1.6.1 x n × x m = xn + m |
| 1.6.2 x n x m = xn – m |
| 1.6.3 x 0 = 1 |
| 1.6.4 x –n =
|
| 1.7 die eienskappe van rasionale getalle herken, beskryf en gebruik. |
| LU 2 |
| Patrone, Funksies en AlgebraDie leerder is in staat om patrone en verwantskappe te herken, te beskryf en voor te stel, en probleme op te los deur algebraïese taal en vaardighede te gebruik. |
| Ons weet dit as die leerder: |
| 2.1 op verskillende maniere ‘n verskeidenheid numeriese en meetkundige patrone en verwantskappe ondersoek deur dit voor te stel en te veralgemeen, en deur die reëls onderliggend daaraan te verduidelik en te bewys (insluitend patrone in natuurlike en kulturele vorms en patrone wat die leerders self geskep het); |
| 2.7 die distributiewe wet en manipuleringsvaardighede wat in graad 8 ontwikkel is gebruik om die volgende te doen: |
|
|
| 2.8 die eksponentwette gebruik om uitdrukkings te vereenvoudig en vergelykings op te los; |
| 2.9 faktorisering om algebraïese uitdrukkings te vereenvoudig en vergelykings op te los gebruik. |
Bespreking
Terminologie
TOETS
1. Vereenvoudig die volgende uitdrukkings deur gelyksoortige terme bymekaar te maak.
1.1 3a2 + 3a2 – 6a + 3a – 4 + 1
1.2 2y2 – 1y + 2y2 – 6 + 2y – 9
1.3 8x2 – (5x + 12x2 – 1) + x – 4
1.4 (3a – a2) – [(2a2 – 11) – (5a – 3)]
2. Gee die antwoorde tot die volgende probleme in die eenvoudigste vorm:
2.1 Tel 3x2 + 5x – 1 by x2 – 3x
2.2 Bereken die som van 2a + 3b – 5 en 3 + 2b – 7a
2.3 Trek 6a + 7 af van 5a2 + 2a + 2
2.4 Hoeveel is 3a – 8b + 3 minder as a + b + 2?
3. Vereenvoudig deur vermenigvuldiging en laat antwoord in eenvoudigste vorm:
3.1 (3x2) × (2x3)
3.2 (abc) (a2c) (2b2)
3.3 abc(a2c + 2b2)
3.4 –3a(2a2 – 5a)
3.5 (a – 2b) (a + 2b)
3.6 (3 – x2) (2x2 + 5)
3.7 (x – 5y)2
3.8 (2 – b) (3a + c)
Memorandum
1.1 6a2 – 3a – 3
1.2 4y2 + y – 15
1.3 – 4x2 – 4x – 3
1.4 – 3a2 + 8a + 8
2.1 4x2 + 2x – 1
2.2 – 5a + 5b – 2
2.3 5a2 – 4a – 5
2.4 – 2a + 9b – 1
3.1 6x5
3.2 2a3b3c2
3.3 a3bc2 + 2ab3c
3.4 – 6a3 + 15a2
3.5 a2 – 4b2
3.6 –2x4 + x2 + 15
3.7 x2 – 10xy + 25y2
3.8 6a + 2c – 3ab – bc
TOETS
1. Bepaal die Grootste Gemene Faktor van hierdie drie uitdrukkings: 6a2c2 en 2ac2 en 10ab2c3.
2. Faktoriseer die volgende uitdrukkings volledig deur gemene faktore te bepaal:
2.1 12a3 + 3a4
2.2 –5xy – 15x2y2 – 20y
2.3 6a2c2 – 2ac2 + 10ab2c3
3. Faktoriseer hierdie verskille van kwadrate volledig:
3.1 a2 – 4
3.2
3.3 x4 – 16y4
3.4 1 – a4b4
4. Faktoriseer hierdie uitdrukkings so ver as moontlik:
4.1 3x2 – 27
4.2 2a – 8ab2
4.3 a2 – 5a – 6
4.4 a2 + 7a + 6
5. Vereenvoudig die volgende breuke deur van faktorisering gebruik te maak:
5.1
5.2
5.3
5.4
5.5
5.6
5.7
5.8
Memorandum
1. 2ac2
2.1 3a3 (4 + a2)
2.2 –5y (x + 3x2y + 4)
2.3 2ac2 (3a – 1 + 5b2c)
3.1 (a + 2) (a – 2)
3.2
3.3 (x2 + 4y2) (x + 2y) (x – 2y)
3.4 (1 + a2b2) (1 + ab) (1 – ab)
4.1 3 (x + 3) (x – 3)
4.2 2a (1 + 4b) (1 – 4b)
4.3 (a + 1) (a – 6)
4.4 (a + 1) (a + 6)
5.1
5.2 3y (x + 1)
5.3
5.4
5.5
5.6
5.7
5.8