Skip to content Skip to navigation Skip to collection information

Connexions

You are here: Home » Content » Wiskunde Graad 1 » Word Slim met syfers - Module 7 - 02

Navigation

Lenses

What is a lens?

Definition of a lens

Lenses

A lens is a custom view of the content in the repository. You can think of it as a fancy kind of list that will let you see content through the eyes of organizations and people you trust.

What is in a lens?

Lens makers point to materials (modules and collections), creating a guide that includes their own comments and descriptive tags about the content.

Who can create a lens?

Any individual member, a community, or a respected organization.

What are tags? tag icon

Tags are descriptors added by lens makers to help label content, attaching a vocabulary that is meaningful in the context of the lens.

This content is ...

In these lenses

  • GETFdnPhaseMaths display tagshide tags

    This collection is included inLens: Siyavula: Mathematics (Gr. R-3)
    By: Siyavula

    Collection Review Status: In Review

    Click the "GETFdnPhaseMaths" link to see all content selected in this lens.

    Click the tag icon tag icon to display tags associated with this content.

Recently Viewed

This feature requires Javascript to be enabled.

Tags

(What is a tag?)

These tags come from the endorsement, affiliation, and other lenses that include this content.
 

Word Slim met syfers - Module 7 - 02

Module by: Siyavula Uploaders. E-mail the author

WISKUNDE

Word slim met syfers

OPVOEDERS AFDELING

Memorandum

INLEIDING

Die Graad 1-opvoeder moet vasstel of die leerders ‘n preprimêre klas bygewoon het. Vir dié wat nie in ‘n preprimêre klas was nie, is dit nodig om Modules 1 en 2 aan te pas om meer aktiwiteite in te sluit ten einde die woordeskat en konsepte in hierdie modules te versterk. Vir dié wat wel in ‘n preprimêre klas was, sal Modules 1 en 2 as hersiening dien en sal aan die opvoeder ‘n duidelike beeld gee van hoeveel hulle weet.

TYDTOEWYSING

Daar is twee modules vir elke kwartaal. Dit kan egter gebeur dat vinnige werkers die modules in ‘n korter tyd sal voltooi as dié wat stadiger werk. Dit staan die opvoeder vry om die getalgebied uit te brei volgens die leerders se vermoë. Modules 1 - 7 is die minimum vereiste vir die stadige leerders.

Kritieke- en Ontwikkelings Uitkomste

Die leerders moet uiteindelik kan:

1. probleme identifiseer en oplos, en ook besluite neem deur kritiese en kreatiewe denke;

2. doeltreffend saam met ander lede van ‘n span, groep, organisasie en gemeenskap werk;

3. hulself en hul aktiwiteite verantwoordelik en doeltreffend bestuur;

4. inligting versamel, ontleed, organiseer en krities evalueer;

5. doeltreffend kommunikeer deur middel van visuele, simboliese en/of taalvaardighede in verskillende vorme;

6. wetenskap en tegnologie doeltreffend en krities gebruik deur verantwoordelikheid teenoor die omgewing en die gesondheid van ander te toon;

7. begryp dat die wêreld ‘n stel verwante stelsels is waarin probleme nie in isolasie opgelos word nie;

8. na te dink oor en ondersoek te doen na ‘n verskeidenheid strategieë om doeltreffender te leer;

9. as verantwoordelike burgers aan die lewe van die plaaslike, nasionale en wêreldgemeenskap deel te neem;

10. in verskeie sosiale kontekste kultureel en esteties sensitief te wees;

11. opvoedings- en lberoepsmoontlikhede ondersoek; en

12. entrepreneursgeleenthede te ontwikkel.

Aktiwiteite oor lente in die natuur:

  • tel tot 50 en tot 100;
  • tel terug vanaf 38;
  • tel in 1’e, 2’e, 3’e, 4’e, 5’e en 10’e;
  • getalbegrip 1 tot 17;
  • samestellings tot 9, toevallig tot 12;
  • + 5 en – 5;
  • vorms – eienskappe van kubusse, blokke en sfere;
  • posisie verander vorms;
  • lengte van skaduwees;
  • tyd: dae van die week, vandag, gister en môre; en
  • woordsomme met geld.

LEERDERS AFDELING

Inhoud

Somme in die son

  • Werk saam met ‘n maat.

Figure 1
Figure 1 (graphics1.png)

  • Voltooi.

Figure 2
Figure 2 (graphics2.png)

Tel nou terug.

38, 36, .............., ..............., ..............., ..............., ..............., ..............., 22

Table 1
LU 1.2   LU 1.8   LU 2.2  

Bou driehoeke met syfers

  • Maatjies van 8 is . . . .
Figure 3
Figure 3 (graphics3.png)
  • Maatjies van 9 is . . . .

Figure 4
Figure 4 (graphics4.png)

  • Voltooi.

Figure 5
Figure 5 (graphics5.png)

Table 2
LU 1.2   LU 1.8  

Mamma verjaar

Figure 6
Figure 6 (graphics6.png)
  • Mamma kry ............................................................... rooi rose. Twee breek af.

Nou is daar ............................................................................ rose oor.

  • Sy het nou ................................................................ rose oor. Sy gee drie weg.

Nou is daar net ..................................................................... rose oor.

  • Wil jy die rose teken?
Table 3
LU 1.9  
  • Werk saam met ‘n maat.
  • As dit 12-uur is, gaan staan buite in die son.
  • Kyk hoe lank is jou skaduwee.
  • Vra jou maat om die lengte te meet met sy / haar voete.
  • Hy / sy sê, “Die lengte van jou skaduwee is ..................... voete lank.
  • (Laat jou maat nou staan, dan meet jy sy skaduwee.)
  • Doen dieselfde ‘n uur later.
  • Nou is my skaduwee ................................................... (langer of korter)
    • Vind uit hoekom?
Table 4
LU 4.2  
  • Neem die balans en weeg . . . .

Figure 7
Figure 7 (graphics7.png)

1. .......................................... doppies is swaarder as my uitveër.

2. 5 doppies is .......................................... as my potlood. (ligter of swaarder)

3. Die uitveër is .......................................... as my potlood. (ligter of swaarder)

4. My potlood is net so swaar soos ....................................

5. My skerpmaker is ..................................... as my uitveër. (ligter of swaarder)

6. .......................................... doppies weeg net soveel soos my potlood. Hulle het dieselfde massa.

Table 5
LU 4.5  
  • Daar is baie blomme in my tuin. 3 is hoog en 7 is laag. Daar is ...................................... blomme in my tuin.
  • Ek pluk ‘n bos blomme. Ek gee 3 vir Anna en 6 vir Ouma. Ek het .................................... blomme gepluk.
  • Ek pluk ‘n mandjie appels. Ek eet 3 appels. Daar bly 5 oor. Daar was ............................................................. appels in die mandjie.
  • Teken ‘n appel:

van bo

van die kant

van onder

Table 6
LU 1.8   LU 3.5  
  • Elke ding het ‘n vorm.
  • Kan jy sien wat hierdie vorms is?
Figure 8
Figure 8 (graphics8.png)

  • Verbind die vorm met sy naam.
  • Hoe lyk die dinge as ek hulle van bo bekyk?
  • Raai – sal hulle dieselfde lyk?

Ja of nee?

  • Gee ‘n rede vir jou antwoord.
  • Kan jy sien watter een lyk so van bo af? Verbind hulle.
Figure 9
Figure 9 (graphics9.png)
Table 7
LU 3.1   LU 3.5  

Figure 10
Figure 10 (graphics10.png)

  • Teken die kubus van bo af.
  • Teken die kubus van x af.
  • Teken die kubus van onder af.
  • Gesels oor die vorms van die kubus se vlakke wat jy geteken het.
  • Kies een en kleur in.
Table 8
Die vlakke lyk almal eenders.    
     
Die vlakke lyk almal anders.    

Table 9
LU 3.1   LU 3.5  
Figure 11
Figure 11 (graphics11.png)
  • Dit is ‘n kubus.
  • Dit lyk soos ‘n ...............................
Figure 12
Figure 12 (graphics12.png)
  • Dit is ‘n sfeer.
  • Dit lyk soos ‘n ................................
  • Voltooi.

Die ................................................................................ kan rol.

Die ..................................................................... kan nie rol nie.

Die ............................................................................ het hoeke.

Die ................................................................. het nie hoeke nie.

Table 10
LU 3.1   LU 3.2  
  • Teken:

‘n groot kubus

‘n klein kubus

‘n groot sfeer

‘n klein sfeer

Table 11
LU 3.1  

Assessering

Leeruitkomste 1:GETALLE, BEWERKINGS EN VERWANTSKAPPE: Die leerder is in staat om getalle en die verwantskappe daarvan te herken, te beskryf en voor te stel, en om tydens probleemoplossing bevoeg en met selfvertroue te tel, te skat, te bereken en te kontroleer.

Assesseringstandaard 1.2: Dit is duidelik wanneer die leerder aan en terug tel;

Assesseringstandaard 1.8: Dit is duidelik wanneer die leerder hoofberekeninge uitvoer wat optelling en aftrekking van getalle tot minstens 10 behels;

Assesseringstandaard 1.9: Dit is duidelik wanneer die leerder tegnieke gebruik.

Leeruitkomste 2:PATRONE, FUNKSIES EN ALGEBRA: Die leerder is in staat om patrone en verwantskappe te herken, te beskryf en voor te stel en probleme op te los deur algebraïese taal en vaardighede te gebruik.

Assesseringstandaard 2.2: Dit is duidelik wanneer die leerder eenvoudige getalreekse kopieer en uitbrei tot minstens 100;

Leeruitkomste 3:RUIMTE EN VORM (MEETKUNDE): Die leerder is in staat om eienskappe van en verwantskappe tussen tweedimensionele vorms en driedimensionele voorwerpe in 'n verskeidenheid oriëntasies en posisies te beskryf en voor te stel.

Assesseringstandaard 3.1: Dit is duidelik wanneer die leerder tweedimensionele vorms en driedimensionele voorwerpe in die klaskamer en in prente herken, identifiseer en benoem;

Assesseringstandaard 3.2: Dit is duidelik wanneer die leerder fisiese tweedimensionele vorms en driedimensionele voorwerpe beskryf, sorteer en vergelyk;

Assesseringstandaard 3.5: Dit is duidelik wanneer die leerder een driedimensionele voorwerp in verhouding tot ’n ander beskryf (bv. “voor” of “agter”);

Leeruitkomste 4:METING: Die leerder is in staat om gepaste meeteenhede, instrumente en formules in 'n verskeidenheid kontekste te gebruik.

Assesseringstandaard 4.2: Dit is duidelik wanneer die leerder gebeure na aanleiding van hoe lank dit duur vergelyk (langer, korter, vinniger, stadiger);

Assesseringstandaard 4.5: Dit is duidelik wanneer die leerder driedimensionele voorwerpe volgens nie-standaardmate skat, meet, vergelyk en orden.

Collection Navigation

Content actions

Download:

Collection as:

PDF | EPUB (?)

What is an EPUB file?

EPUB is an electronic book format that can be read on a variety of mobile devices.

Downloading to a reading device

For detailed instructions on how to download this content's EPUB to your specific device, click the "(?)" link.

| More downloads ...

Module as:

PDF | EPUB (?)

What is an EPUB file?

EPUB is an electronic book format that can be read on a variety of mobile devices.

Downloading to a reading device

For detailed instructions on how to download this content's EPUB to your specific device, click the "(?)" link.

| More downloads ...

Add:

Collection to:

My Favorites (?)

'My Favorites' is a special kind of lens which you can use to bookmark modules and collections. 'My Favorites' can only be seen by you, and collections saved in 'My Favorites' can remember the last module you were on. You need an account to use 'My Favorites'.

| A lens I own (?)

Definition of a lens

Lenses

A lens is a custom view of the content in the repository. You can think of it as a fancy kind of list that will let you see content through the eyes of organizations and people you trust.

What is in a lens?

Lens makers point to materials (modules and collections), creating a guide that includes their own comments and descriptive tags about the content.

Who can create a lens?

Any individual member, a community, or a respected organization.

What are tags? tag icon

Tags are descriptors added by lens makers to help label content, attaching a vocabulary that is meaningful in the context of the lens.

| External bookmarks

Module to:

My Favorites (?)

'My Favorites' is a special kind of lens which you can use to bookmark modules and collections. 'My Favorites' can only be seen by you, and collections saved in 'My Favorites' can remember the last module you were on. You need an account to use 'My Favorites'.

| A lens I own (?)

Definition of a lens

Lenses

A lens is a custom view of the content in the repository. You can think of it as a fancy kind of list that will let you see content through the eyes of organizations and people you trust.

What is in a lens?

Lens makers point to materials (modules and collections), creating a guide that includes their own comments and descriptive tags about the content.

Who can create a lens?

Any individual member, a community, or a respected organization.

What are tags? tag icon

Tags are descriptors added by lens makers to help label content, attaching a vocabulary that is meaningful in the context of the lens.

| External bookmarks