Skip to content Skip to navigation Skip to collection information

Connexions

You are here: Home » Content » Wiskunde Graad 1 » Word Slim met Syfers - Module 8 - 03

Navigation

Lenses

What is a lens?

Definition of a lens

Lenses

A lens is a custom view of the content in the repository. You can think of it as a fancy kind of list that will let you see content through the eyes of organizations and people you trust.

What is in a lens?

Lens makers point to materials (modules and collections), creating a guide that includes their own comments and descriptive tags about the content.

Who can create a lens?

Any individual member, a community, or a respected organization.

What are tags? tag icon

Tags are descriptors added by lens makers to help label content, attaching a vocabulary that is meaningful in the context of the lens.

This content is ...

In these lenses

  • GETFdnPhaseMaths display tagshide tags

    This collection is included inLens: Siyavula: Mathematics (Gr. R-3)
    By: Siyavula

    Collection Review Status: In Review

    Click the "GETFdnPhaseMaths" link to see all content selected in this lens.

    Click the tag icon tag icon to display tags associated with this content.

Recently Viewed

This feature requires Javascript to be enabled.

Tags

(What is a tag?)

These tags come from the endorsement, affiliation, and other lenses that include this content.
 

Word Slim met Syfers - Module 8 - 03

Module by: Siyavula Uploaders. E-mail the author

WISKUNDE

Word slim met syfers

OPVOEDERS AFDELING

Memorandum

INLEIDING

Die Graad 1-opvoeder moet vasstel of die leerders ‘n preprimêre klas bygewoon het. Vir dié wat nie in ‘n preprimêre klas was nie, is dit nodig om Modules 1 en 2 aan te pas om meer aktiwiteite in te sluit ten einde die woordeskat en konsepte in hierdie modules te versterk. Vir dié wat wel in ‘n preprimêre klas was, sal Modules 1 en 2 as hersiening dien en sal aan die opvoeder ‘n duidelike beeld gee van hoeveel hulle weet.

TYDTOEWYSING

Daar is twee modules vir elke kwartaal. Dit kan egter gebeur dat vinnige werkers die modules in ‘n korter tyd sal voltooi as dié wat stadiger werk. Dit staan die opvoeder vry om die getalgebied uit te brei volgens die leerders se vermoë. Modules 1 - 7 is die minimum vereiste vir die stadige leerders.

Kritieke- en Ontwikkelings Uitkomste

Die leerders moet uiteindelik kan:

1. probleme identifiseer en oplos, en ook besluite neem deur kritiese en kreatiewe denke;

2. doeltreffend saam met ander lede van ‘n span, groep, organisasie en gemeenskap werk;

3. hulself en hul aktiwiteite verantwoordelik en doeltreffend bestuur;

4. inligting versamel, ontleed, organiseer en krities evalueer;

5. doeltreffend kommunikeer deur middel van visuele, simboliese en/of taalvaardighede in verskillende vorme;

6. wetenskap en tegnologie doeltreffend en krities gebruik deur verantwoordelikheid teenoor die omgewing en die gesondheid van ander te toon;

7. begryp dat die wêreld ‘n stel verwante stelsels is waarin probleme nie in isolasie opgelos word nie;

8. na te dink oor en ondersoek te doen na ‘n verskeidenheid strategieë om doeltreffender te leer;

9. as verantwoordelike burgers aan die lewe van die plaaslike, nasionale en wêreldgemeenskap deel te neem;

10. in verskeie sosiale kontekste kultureel en esteties sensitief te wees;

11. opvoedings- en lberoepsmoontlikhede ondersoek; en

12. entrepreneursgeleenthede te ontwikkel.

Aktiwiteite handel oor vakansietyd. Dit bestaan uit die volgende:

  • getalbegrip 1 tot 19;
  • telaktiwiteite in 2’e, 3’e, 4’e, 5’e en 10’e;
  • halvering en verdubbeling tot 20;
  • woordsomme;
  • deling;
  • simmetrie: linker- en regterkant;
  • rigtingaanwysings met behulp van ‘n kaart;
  • samestellings van 10;
  • vermenigvuldiging as herhaalde optelling;
  • grafieke om die verkoop van boeke aan te dui; en
  • spoedtoetse.

LEERDERS AFDELING

Inhoud

Boeke op die winkelrak

  • Tel.
Figure 1
Figure 1 (graphics1.png)
  • Teken.
Figure 2
Figure 2 (graphics2.png)
Table 1
LU 1.1   LU 1.3  

Ons besoek die boekwinkel

  • Dié boeke is alles op uitverkoping.
  • Elke boek is R5 gemerk.

1. Marko koop 3 boeke. Hy betaal R …………………………………………….

2. San koop 4 boeke. Sy betaal R…………………………………………………

3. Gert het R25. Hoeveel boeke kan hy daarmee koop? ………………….boeke.

4. Roan het R20. Hy mag net die helfte daarvan gebruik vir boeke. Hoeveel boeke kan Roan koop? ……………………….boeke.

5. Marina het R30. Sy koop 4 boeke. Sy het R ……………………………. oor.

6. Sarel het R50. Hy koop 2 boeke vir sy suster, 2 boeke vir sy broer en 2 boeke vir homself. Hoeveel kleingeld kry Sarel? Hy kry R …………………….. kleingeld.

7. Hoeveel boeke moet die winkel verkoop om R100 te maak?

Tel : 5 + 5 + 5 + 5…………………………………………..

Table 2
LU 1.5  

  • Voltooi die grafiek.
  • Beantwoord die vrae.
Figure 3
Figure 3 (graphics3.png)
Table 3
LU 5.5  
  • Voltooi die syfers op die getallelyne.
  • Voltooi die getalsinne.
Figure 4
Figure 4 (graphics4.png)

8 + 1 – 2 =

4 + 4 – 1 =

3 + 2 + 2 =

7 – 1 – 1 =

2 + 2 – 3 =

3 + 2 – 4 =

5 + 3 – 4 =

7 – 4 – 3 =

Figure 5
Figure 5 (graphics5.png)

10 + 6 + 1 =

10 + 3 + 3 =

10 + 7 + 0 =

10 + 1 + 4 =

10 + 6 – 1 =

17 – 2 =

16 – 3 =

15 – 1 =

14 – 4 =

13 – 2 =

Table 4
LU 1.7   LU 1.8   LU 1.9  
  • Bespreek die volgende aktiwiteite.
  • Dié wat lank neem, moet met ‘n 1 gemerk word.
  • Dié wat ‘n kort tydjie neem moet met ‘n 2 gemerk word.
  • Kleur die prente in.
Figure 6
Figure 6 (graphics6.png)

Table 5
LU 4.2  
  • Ek verdeel my albasters so tussen my maats.
  • Hoeveel kry elkeen?
Figure 7
Figure 7 (graphics7.png)
Table 6
LU 1.6  
  • Ek verdeel my lekkers so tussen my maats.
  • Hoeveel kry elkeen en hoeveel bly oor?
Figure 8
Figure 8 (graphics8.png)
Table 7
LU 1.6  
  • Voltooi die telpatroon en verbind die syfers bv. tel in tweë.
Figure 9
Figure 9 (graphics9.png)
Table 8
LU 1.2   LU 2.2  

Assessering

Leeruitkomste 1:GETALLE, BEWERKINGS EN VERWANTSKAPPE: Die leerder is in staat om getalle en die verwantskappe daarvan te herken, te beskryf en voor te stel, en om tydens probleemoplossing bevoeg en met selfvertroue te tel, te skat, te bereken en te kontroleer.

Assesseringstandaard 1.1: Dit is duidelik wanneer die leerder tot minstens 34 alledaagse voorwerpe akkuraat tel;

Assesseringstandaard 1.2: Dit is duidelik wanneer die leerder aan en terug tel;

Assesseringstandaard 1.3: Dit is duidelik wanneer die leerder getalsimbole van 1 tot minstens 100 en skryf getalname van 1 tot minstens 34 ken en lees;

Assesseringstandaard 1.5: Dit is duidelik wanneer die leerder geldprobleme oplos wat totale en kleingeld in rand en sent behels;

Assesseringstandaard 1.6: Dit is duidelik wanneer die leerder praktiese probleme oplos wat gelyke verdeling en groepering met heelgetalle tot minstens 34 behels en verduidelik die antwoorde, wat reste kan insluit;

Assesseringstandaard 1.7: Dit is duidelik wanneer die leerder die gepaste simbole in berekeninge gebruik om probleme te kan oplos;

Assesseringstandaard 1.8: Dit is duidelik wanneer die leerder hoofberekeninge uitvoer wat optelling en aftrekking van getalle tot minstens 10 behels;

Assesseringstandaard 1.9: Dit is duidelik wanneer die leerder tegnieke gebruik.

Leeruitkomste 2:PATRONE, FUNKSIES EN ALGEBRA: Die leerder is in staat om patrone en verwantskappe te herken, te beskryf en voor te stel en probleme op te los deur algebraïese taal en vaardighede te gebruik.

Assesseringstandaard 2.2: Dit is duidelik wanneer die leerder eenvoudige getalreekse kopieer en uitbrei tot minstens 100;

Leeruitkomste 4:METING: Die leerder is in staat om gepaste meeteenhede, instrumente en formules in 'n verskeidenheid kontekste te gebruik.

Assesseringstandaard 4.2: Dit is duidelik wanneer die leerder gebeure vergelyk na aanleiding van hoe lank dit duur (langer, korter, vinniger, stadiger);

Leeruitkomste 5:DATAHANTERING: Die leerder is in staat om data te versamel, op te som, voor te stel en krities te ontleed om gevolgtrekkings en voorspellings te maak en om toevallige variasie te interpreteer en te bepaal.

Assesseringstandaard 5.5: Dit is duidelik wanneer die leerder prentdiagramme stel (piktogramme) saam waar plakkers of stempels individuele elemente in ’n versameling voorwerpe voorstel.

Collection Navigation

Content actions

Download:

Collection as:

PDF | EPUB (?)

What is an EPUB file?

EPUB is an electronic book format that can be read on a variety of mobile devices.

Downloading to a reading device

For detailed instructions on how to download this content's EPUB to your specific device, click the "(?)" link.

| More downloads ...

Module as:

PDF | EPUB (?)

What is an EPUB file?

EPUB is an electronic book format that can be read on a variety of mobile devices.

Downloading to a reading device

For detailed instructions on how to download this content's EPUB to your specific device, click the "(?)" link.

| More downloads ...

Add:

Collection to:

My Favorites (?)

'My Favorites' is a special kind of lens which you can use to bookmark modules and collections. 'My Favorites' can only be seen by you, and collections saved in 'My Favorites' can remember the last module you were on. You need an account to use 'My Favorites'.

| A lens I own (?)

Definition of a lens

Lenses

A lens is a custom view of the content in the repository. You can think of it as a fancy kind of list that will let you see content through the eyes of organizations and people you trust.

What is in a lens?

Lens makers point to materials (modules and collections), creating a guide that includes their own comments and descriptive tags about the content.

Who can create a lens?

Any individual member, a community, or a respected organization.

What are tags? tag icon

Tags are descriptors added by lens makers to help label content, attaching a vocabulary that is meaningful in the context of the lens.

| External bookmarks

Module to:

My Favorites (?)

'My Favorites' is a special kind of lens which you can use to bookmark modules and collections. 'My Favorites' can only be seen by you, and collections saved in 'My Favorites' can remember the last module you were on. You need an account to use 'My Favorites'.

| A lens I own (?)

Definition of a lens

Lenses

A lens is a custom view of the content in the repository. You can think of it as a fancy kind of list that will let you see content through the eyes of organizations and people you trust.

What is in a lens?

Lens makers point to materials (modules and collections), creating a guide that includes their own comments and descriptive tags about the content.

Who can create a lens?

Any individual member, a community, or a respected organization.

What are tags? tag icon

Tags are descriptors added by lens makers to help label content, attaching a vocabulary that is meaningful in the context of the lens.

| External bookmarks