Inside Collection (Course): Wiskunde Graad 7
18.1
OPTELLING
PRODUK
2
1
2
1
b) Getallelyn / Teller x Teller
Noemer x Noemer
d)
(i)
= 2
(ii)
= 4
(iii)
= 9
![]() |
19.1
a) 1
b) 1
c) 1
d) 1
19.2 Produk is elke keer 1
19.4 a)
b)
c)
d)
19.5 c)
d)
20. a) 1
=
=
b)
= 27,
22.
(a) 32
(b) 15
(c) 25
(d) 25
(e) 45
(f) 2
(g) 8
(h) 7
(i) 7
(j) 6
(k) 6
(l) 8
(m) 8
(n) 8
(o) 100
18. VERMENIGVULDIGING VAN BREUKE
18.1 Vermenigvuldiging van breuke met natuurlike getalle
Jy weet reeds dat vermenigvuldiging eintlik herhaalde optelling is.
a) Kyk of jy die volgende tabel kan voltooi:
![]() |
b) Kyk goed na die voltooide tabel. Kan jy aan ’n korter manier / metode dink om die antwoorde te vind?
..........................................................................................................................................

c) LET OP!
Jy kan ook dié metode volg:
1. Skryf albei getalle as breuke, bv.
2. Vermenigvuldig die tellers met mekaar: 6 × 1 = 6
3. Vermenigvuldig die noemers met mekaar: 1 × 4 = 4
4. Vereenvoudig die antwoord:
d) Bereken:
(i)
___________________________________________________

e) Op ’n getallelyn sou ons
![]() |
f) Stel die volgende op ’n getallelyn voor:
18.2 Vermenigvuldiging van breuke met breuke
a) Kyk goed na die volgende voorbeelde:
(i) Die helfte (
![]() |
Dus:
(ii) Een derde (
![]() |
Dus
b) Maak nou soortgelyke sketse vir:
(i)
(ii)
c) LET OP!
As ons ’n breuk met ’n breuk vermenigvuldig, bv.
1. Vermenigvuldig ons eers die tellers met mekaar: 2 × 3 = 6
2. Dan vermenigvuldig ons die noemers met mekaar: 3 × 8 = 24
3. Ons vereenvoudig ook waar nodig:
d) Onthou jy nog?
Om te kan vereenvoudig, moet jy altyd die teller en die noemer deur dieselfde getal deel.
e) Het jy geweet?
Ons kan ook van kansellering gebruik maak om die produk te bepaal.
Dit behels die deling van die teller EN die noemer deur ’n gemeenskaplike faktor
![]() |
Nog korter lyk dit so:
![]() |
Ons kan soos volg kanselleer: i) oorkruis ii) vertikaal
f) Bereken die volgende deur van kansellering gebruik te maak:
(i)
___________________________________________________
___________________________________________________
___________________________________________________
___________________________________________________
(ii)
___________________________________________________
___________________________________________________
___________________________________________________
___________________________________________________
18.3 Vermenigvuldiging van gemengde getalle
a) LET OP!
Ons moet eers die gemengde getal na ’n onegte breuk herlei en dan vermenigvuldig.
Bv.
Onthou om altyd die antwoord te vereenvoudig!
b) Bereken die volgende en vereenvoudig waar moontlik:
(i)
___________________________________________________
___________________________________________________
___________________________________________________
___________________________________________________
(ii)
___________________________________________________
___________________________________________________
___________________________________________________
___________________________________________________
(iii)
___________________________________________________
___________________________________________________
___________________________________________________
___________________________________________________
19.1 Kan jy die antwoorde van die volgende ook bereken?
a)

19.2 Wat merk jy op as jy na die antwoorde van bogenoemde kyk?
________________________________________________________________

19.3 Het jy geweet?
As die produk van twee breuke 1 is, is die een breuk die resiprook van die ander. Om dus die resiprook van ’n breuk te kry, ruil ons net die teller en die noemer om!
19.4 Bepaal nou die resiprook van die volgende:
a)
b) 40 = ___________________________________________________
c)
d)
19.5 Verduidelik aan ’n maat hoe jy die antwoorde van c en d hierbo gekry het. Skryf eers jou antwoord hier neer.
________________________________________________________________
________________________________________________________________
20. KOPKRAPPER!
Jodi is
a) Hoe lank is Sandy?
___________________________________________________
___________________________________________________
b) Hoe lank is Grace?
___________________________________________________
___________________________________________________
21. Tyd vir selfassessering!
|
JA | NEE |
| Ek kan breuke korrek optel | ||
| Ek kan die kleinste gemene veelvoud van twee noemers bepaal. | ||
| Ek kan breuke korrek aftrek | ||
| Ek kan breuke met natuurlike getalle vermenigvuldig | ||
| Ek kan breuke met breuke vermenigvuldig | ||
| Ek kan breuke met gemengde getalle vermenigvuldig | ||
| Ek weet hoe om van kansellering gebruik te maak as ek vermenigvuldig | ||
| Ek weet hoe om te vereenvoudig | ||
| Ek kan die resiprook van ’n breuk bepaal |
22. Kom ons kyk nou eers weer hoe flink jy nog kan dink! Kyk of jy die volgende hoofrekentoets binne 2 minute kan voltooi:
| a) 17 + 15 = ............ | i)
|
| b) 27 + ............ = 42 | j)
|
| c) 52 – 27 = ............ | k)
|
| d) 72 – 47 = ............ | l) 56 ÷ 7 = ............ |
| e) 82 – 37 = ............ | m) 72 ÷ 9 = ............ |
| f) 10 ×
|
n) 48 ÷ 6 = ............ |
| g)
|
o) 104 ÷ 102 = ............ |
| h)
|
(15)
![]() |
Leeruitkomste 1: Die leerder is in staat om getalle en die verwantskappe daarvan te herken, te beskryf en voor te stel, en om tydens probleemoplossing bevoeg en met selfvertroue te tel, te skat, te bereken en te kontroleer.
Assesseringstandaard 1.7: Dit is duidelik wanneer die leerder skat en bereken deur geskikte bewerkings vir probleme wat die volgende behels, kies en gebruik:
1.7.3: optelling, aftrekking en vermenigvuldiging van gewone breuke.
Leeruitkomste 2: Die leerder is in staat om patrone en verwantskappe te herken, te beskryf en voor te stel en probleme op te los deur algebraïese taal en vaardighede te gebruik.
Assesseringstandaard 2.1: Dit is duidelik wanneer die leerder numeriese en meetkundige patrone ondersoek en uitbrei op soek na ‘n verwantskap of reëls, insluitend patrone;
2.1.5: voorgestel in tabelle.