Inside Collection: Ekonomiese en Bestuurswetenskappe Graad 9
Module 17
OM KONTANTTRANSAKSIES VAN DIENSTE EN HANDELSONDERNEMINGS TE BOEKSTAAF
Kontant- en Krediettransaksies en Proefbalans
Afdeling 1: Hulpjoernale
AKTIWITEIT 1:
Om kontanttransaksies van dienste- en handelsondernemings te boekstaaf
[LU 3.3]
Die volgende kontanttransaksies vind gereeld in diens- en handelsondernemings plaas:
KOJ
KBJ
Hierdie transaksies, waar kontant ontvang of betaal word, word in die KOJ en KBJ aangeteken.
OPDRAG 1:
September 1 Z. Mzondi begin die besigheid deur sy kapitaalbydrae van R50 000 in die lopende bankrekening in te betaal
September 3 Huur ’n gebou van Denvon Eiendomme en betaal die huur per tjek 001, R525
September 6 Koop diensmateriaal per tjek 002 van Puma Winkels, R1 009
September 8 Reik tjek 003 uit vir R4 500 aan Lundi Winkels vir toerusting aangekoop
September 11 Ontvang skryfbehoeftes van Bundu Handelaars en betaal met tjek 004 vir R487
September 12 Kontant ontvang vir dienste gelewer volgens kasregisterrol, R2 073
September 14 Betaal die munisipaliteit R390 met tjek 005 vir water en elektrisiteit
September 15 Wissel tjek 006 om lone te betaal, R190
September 21 Kontant ontvang vir dienste gelewer volgens kasregisterrol, R1 795
September 25 Betaal Telkom R106 met tjek 007 vir telefoon
September 27 Tjek 008 vir R477 word uitgereik aan Mpula Versekeraars vir versekering
September 29 Lone word betaal met tjek 009 vir R210
September 30 Koop ’n voertuig van Mdantsane Motors en betaal per tjek 010 vir R28 000
Kasregisterrol toon ontvangstes van R2 418 vir dienste gelewer
OPDRAG 2:
| Datum 2003 | Tjekno. | Aan wie betaal | Waarvoor | Bedrag |
| Julie 2 | 001 | Levubu Bouers | Huur | R 1 400 |
| Julie 6 | 002 | Wilger Voorsieners | Toerusting | R 6 000 |
| Julie 8 | 003 | Munisipaliteit | Handelslisensie | R 150 |
| Julie 12 | 004 | A Z Handelaars | Handelsware | R 7 800 |
| Julie 15 | 005 | Levubu Motors | Afleweringsvoertuig | R23 300 |
| Julie 18 | 006 | Telkom | Telefoon | R 125 |
| Julie 20 | 007 | Noordelike Voorsieners | Handelsware | R 6 700 |
| Julie 24 | 008 | Waldo Handelaars | Skryfbehoeftes | R 220 |
| Julie 26 | 009 | A Jansen | Salaris | R 2 650 |
| Julie 28 | 010 | Levubu Motors | Brandstof | R 78 |
| Julie 30 | 011 | Munisipaliteit | Water en Elektrisiteit | R 56 |
| Julie 31 | 012 | Kontant | Lone | R 1 330 |
Julie 17 R1 600 (kosprys R1 280)
Julie 24 R3 900 (kosprys R3 120)
Julie 31 R5 400 (kosprys R4 320)
(a) Indien die artikel teen R750 verkoop word en ’n winspersentasie van 25% word gehandhaaf, sal die kosprys soos volg bereken word.
vp = kp + wins
750 = kp + 25% × kp
kp +
1,25kp = 750
kp = 600
(b) Teen ’n winspersentasie van 33⅓% met ’n verkoopprys van R400 sal die kosprys soos volg bereken word:
vp = kp + wins
kp + 33,3% kp = 400
1,333 kp = 400
kp = 300
OPDRAG 3:
1 Die eienaar, H. Lubbe, deponeer R80 000 as sy kapitaalbydrae in die lopende bankrekening
13 Kontantverkope van handelsware R 760
24 Kontantverkope van handelsware R 960
28 Kontantverkope van handelsware R1 240
ONTANTONTVANGSTEJOERNAAL VAN MZONDI LOODGIETERS – SEPTEMBER 2003 KOJ 3.1.1
| Dok. | Dag | Besonderhede | Fol. | Ontleding | Bank | Lopende inkomste |
|
||||||||||||||||
KONTANTBETALINGSJOERNAAL VAN MZONDI LOODGIETERS – SEPTEMBER 2003 KBJ 3.1.1
| Dok. | Dag | Naam van begunstigde | Fol. | Bank | Materiaalkoste | Skryfbehoeftes | Toerusting | Lone |
|
||||||||||||||
KONTANTONTVANGSTEJOERNAAL VAN LEVUBU HANDELAARS - JULIE 2003 KOJ 3.1.2
| Dok. | Dag | Besonderhede | Fol. | Ontleding | Bank | Verkope | Koste van verkope |
|
|||||||||||||||
KONTANTBETALINGSTEJOERNAAL VAN LEVUBU HANDELAARS - JULIE 2003 KBJ 3.1.2
| Dok. | Dag | Naam vanbegunstigde | Fol. | Bank | Handels-voorraad | Skryfbe-hoeftes |
|
||||||||||||||||
OPDRAG 4:
1 D. Daniëls deponeer sy kapitaalbydrae van R80 000 in ’n lopende bankrekening wat in die onderneming se naam geopen is
Trek ’n tjek vir R300 om die handelslisensie te betaal
Betaal R540 per tjek aan Enlen as huur vir die geboue
Betaal die versekeringspremie van R175 per tjek aan Petru Versekeringsmakelaars
2 Koop materiaal vir R5 625 en handelsware ter waarde van R7 350 van Nissau motorverkope en betaal per tjek 025
Trek ’n tjek vir wisselgeld, R350
3 Koop toerusting van Motoquip Mpy. vir R10 500 en betaal per tjek 026
Koop skryfbehoeftes van Scribble Bpk. vir R352 en betaal per tjek
7 Trek ’n tjek vir die week se lone, R1 280
8 Verkoop goedere vir kontant, R3 000
13 Koop verdere toerusting van Motoquip Mpy. vir R1 125 en betaal per tjek
14 Koop ’n afleweringsvoertuig van Mobiele Motors vir R30 445 en betaal per tjek
Trek ’n tjek om die lone te betaal, R1 745
16 Ontvang verdere skryfbehoeftes van Scribble Bpk. en betaal per tjek R85
17 Kontant ontvang vir dienste gelewer, R5 262
Goedere kontant verkoop, R6 500
20 Koop materiaal van Alfa Motorvoorsieners en betaal per tjek, R1 721
Handelsware van Nissau Motorverkope gekoop en per tjek betaal, R585
21 Trek ’n tjek vir die week se lone, R1 250
22 D. Daniëls (eienaar) trek ’n tjek vir eie gebruik, R250
23 Dienste gelewer in kontant ontvang, R3 558
Goedere kontant verkoop R3 855
24 Koop materiaal vir R1 500 en handelsware vir R3 500 van Tika Voorsieningsmaatskappy en betaal per tjek
28 Trek ’n tjek vir die week se lone, R2 335
30 Trek ’n tjek ten gunste van die bestuurder, H. Hedwig, vir sy salaris R2 950
Trek ’n tjek ten gunste van Telkom vir die eienaar se persoonlike telefoonrekening, R335
KONTANTONTVANGSTEJOERNAAL VAN LUBBE HANDELAARS - MEI 2003 KOJ 3.1.3
| Dok. | Dag | Besonderhede | Fol. | Ontleding | Bank | Verkope | Koste van verkope |
|
|||||||||||||||
KONTANTONTVANGSTEJOERNAAL VAN DONOVAN MOTORS - DESEMBER 2003 KOJ 3.1.4
| Dok. | Dag | Besonderhede | Fol. | Ontleding | Bank | Lopende inkomste | Verkope | Koste van verkope |
|
||||||||||||||
KONTANTBETALINGSJOERNAAL VAN DONOVAN MOTORS - DESEMBER 2003 KBJ 3.1.3
| Dok. | Dag | Naam van begunstigde | Fol. | Bank | Handelsvoorraad | Skryfbehoeftes | Materiaalkoste | Lone |
|
||||||||||||||
| Leeruitkomstes(LUs) |
| LU 3 |
| Bestuurs-, Verbruiker- en Finansiële Kennis en VaardighedeDie leerder is in staat om kennis en die vermoë te toon om verskeie bestuurs-, verbruikers- en finansiële vaardighede toe te pas. |
| Assesseringstandaarde(ASe) |
| Ons weet dit as die leerder: |
| 3.1 ‘n basiese inkomstestaat en balansstaat vir ‘n diensverskaffings- en kleinhandelbesigheid opstel; |
| 3.2 verskillende sakeondernemings se strategieë en optrede ondersoek ten opsigte van openbare betrekkinge, sosiale verantwoordelikheid en omgewingsverantwoordelikheid; |
| 3.3 kontant- en krediettransaksies in die boeke van diens- en kleinhandelondernemings doen; |
| 3.4 toetsbordvaardighede en funksietoetse gebruik om sakedokumente te ontwikkel, te bewaar, te herwin en te redigeer; |
| 3.5 finansiële state ontleed vir besluitneming op ‘n basiese vlak; |
| 3.6 tussen verskeie vorms van kredietaankope en metodes van betaling kan onderskei. |
AKTIWITEIT 1
OPDRAG 1
KONTANTONTVANGSTEJOERNAAL VAN MZONDI LOODGIETERS - SEPTEMBER 2003 KOJ 3.1.1
| Dok | Dag | Besonderhede | Fol | Ontleding | Bank | Inkomstelopende |
|
||||||||||||||||
| 101 | 1 | Z. Mzondi | 50 000 | - | 50 000 | - | B1 | Kapitaal | |||||||||||||||
| KR | 12 | Dienste gelewer | 2 073 | - | 2 073 | - | 2 073 | - | |||||||||||||||
| KR | 21 | Dienste gelewer | 1 795 | - | 1 795 | - | 1 795 | - | |||||||||||||||
| KR | 30 | Dienste gelewer | 2 418 | - | 2 418 | - | 2 418 | - | |||||||||||||||
| 56 286 | - | 6 286 | - | 50 000 | - | ||||||||||||||||||
| B2 | N1 | ||||||||||||||||||||||
AKTIWITEIT 1
OPDRAG 1
KONTANTBETALINGSJOERNAAL VAN MZONDI LOODGIETERS - SEPTEMBER 2003 KBJ 3.1.1
| Dok | Dag | Naam van begunstigde | Fol | Bank | Materiaal-koste | Skryfbe-hoeftes | Toerusting | Lone |
|
||||||||||||||
| 001 | 3 | Denvon Eiendomme | 525 | - | 525 | - | Huuruitgawe | ||||||||||||||||
| 002 | 6 | Puma Winkels | 1 009 | - | 1 009 | - | |||||||||||||||||
| 003 | 8 | Lundi Winkels | 4 500 | - | 4 500 | - | |||||||||||||||||
| 004 | 11 | Bundu Handelaars | 487 | - | 487 | - | |||||||||||||||||
| 005 | 14 | Munisipaliteit | 390 | - | 390 | - | Water en Elektrisiteit | ||||||||||||||||
| 006 | 15 | Kontant | 190 | - | 190 | - | |||||||||||||||||
| 007 | 25 | Telkom | 106 | - | 106 | Telefoon | |||||||||||||||||
| 008 | 27 | Mpula Versekeraars | 477 | - | 477 | - | Versekering | ||||||||||||||||
| 009 | 29 | Kontant | 210 | - | 210 | ||||||||||||||||||
| 010 | 30 | Mdantsane Motors | 28 000 | - | 28 000 | - | Voertuie | ||||||||||||||||
| 35 894 | - | 1 009 | - | 487 | - | 4 500 | - | 400 | - | 29 498 | - | ||||||||||||
AKTIWITEIT 1
OPDRAG 2
KONTANTONTVANGSTEJOERNAAL VAN LEVUBU HANDELAARS - JULIE 2003 KOJ 3.1.2
| Dok | Dag | Besonderhede | Fol | Ontleding | Bank | Verkope | Koste van verkope |
|
|||||||||||||||
| 1 | G. Levu | 130 000 | - | 130 000 | - | B1 | Kapitaal | ||||||||||||||||
| KR | 17 | Verkope | 1 600 | - | 1 600 | - | 1 600 | - | 1 280 | - | |||||||||||||
| KR | 24 | Verkope | 3 900 | - | 3 900 | - | 3 900 | - | 3 120 | - | |||||||||||||
| KR | 31 | Verkope | 5 400 | - | 5 400 | - | 5 400 | - | 4 320 | - | |||||||||||||
| 140 900 | - | 10 900 | - | 8 720 | - | 130 000 | - | ||||||||||||||||
| B3 | N1 | B2/N2 | |||||||||||||||||||||
AKTIWITEIT 1
OPDRAG 2
KONTANTBETALINGSJOERNAAL VAN LEVUBU HANDELAARS - JULIE 2003 KBJ 3.1.2
| Dok | Dag | Naam vanbegunstigde | Fol | Bank | Handels-voorraad | Skryf-behoeftes |
|
||||||||||||||||
| 001 | 2 | Levubu Bouers | 1 400 | - | 1 400 | - | N2 | Huuruitgawe | |||||||||||||||
| 002 | 6 | Wilger Voorsieners | 6 000 | - | 6 000 | - | B1 | Toerusting | |||||||||||||||
| 003 | 8 | Munisipaliteit | 150 | - | 150 | - | N3 | Handelslisensie | |||||||||||||||
| 004 | 12 | AZ Handelaars | 7 800 | - | 7 800 | - | - | ||||||||||||||||
| 005 | 15 | Levubu Motors | 23 300 | - | 23 300 | - | B2 | Voertuie | |||||||||||||||
| 006 | 18 | Telkom | 125 | - | 125 | - | N4 | Telefoon | |||||||||||||||
| 007 | 20 | Noordelike Voors. | 6 700 | - | 6 700 | - | - | ||||||||||||||||
| 008 | 24 | Waldo Handelaars | 220 | - | 220 | - | - | ||||||||||||||||
| 009 | 26 | A Jansen | 2 650 | - | 2 650 | - | N5 | Salaris | |||||||||||||||
| 010 | 28 | Levubu Motors | 78 | - | 78 | - | N6 | Brandstof | |||||||||||||||
| 011 | 30 | Munisipalteit | 56 | - | 56 | - | N7 | Water en Elektrisiteit | |||||||||||||||
| 012 | 31 | Kontant | 1 330 | - | 1 330 | - | N8 | Lone | |||||||||||||||
| 49 809 | - | 14 500 | - | 220 | - | 35 089 | - | ||||||||||||||||
| B4 | B3 | N1 | |||||||||||||||||||||
AKTIWITEIT 1
OPDRAG 3
KONTANTONTVANGSJOERNAAL VAN LUBBE HANDELAARS - MEI 2003 KOJ 3.1.3
| Dok | Dag | Besonderhede | Fol | Ontleding | Bank | Verkope | Koste van verkope |
|
|||||||||||||||
| 1 | H. Lubbe | 80 000 | - | 80 000 | - | B1 | Kapitaal | ||||||||||||||||
| KR | 13 | Verkope | 760 | - | 760 | - | 760 | - | 570 | - | |||||||||||||
| KR | 24 | Verkope | 960 | - | 960 | - | 960 | - | 720 | - | |||||||||||||
| KR | 28 | Verkope | 1 240 | - | 1 240 | - | 1 240 | - | 930 | - | |||||||||||||
| 82 960 | - | 2 960 | - | 2 220 | - | 80 000 | - | ||||||||||||||||
| B3 | N1 | B2/N2 | |||||||||||||||||||||
AKTIWITEIT 1
OPDRAG 4
KONTANTONTVANGSJOERNAAL VAN DONOVAN MOTORS - DESEMBER 2003 KOJ 3.1.2
| Dok | Dag | Besonderhede | Fol | Ontleding | Bank | Lopendeinkomste | Verkope | Koste van verkope |
|
||||||||||||||
| 1 | D. Daniels | 80 000 | - | 80 000 | - | Kapitaal | |||||||||||||||||
| KR | 8 | Verkope | 3 000 | - | 3 000 | - | 3 000 | - | 2 400 | - | |||||||||||||
| KR | 17 | Dienste gelewer | 5 262 | - | 5 262 | - | 5 262 | - | |||||||||||||||
| KR | Verkope | 6 500 | - | 6 500 | - | 6 500 | - | 5 200 | - | ||||||||||||||
| KR | 23 | Dienste gelewer | 3 558 | - | 3 558 | - | 3 558 | - | |||||||||||||||
| KR | Verkope | 3 855 | - | 3 855 | - | 3 855 | - | 3 084 | - | ||||||||||||||
| 102 175 | - | 8 820 | - | 13 355 | - | 10 684 | - | 80 000 | - | ||||||||||||||
AKTIWITEIT 1
OPDRAG 4
KONTANTBETALINGSJOERNAAL VAN DONOVAN MOTORS - DESEMBER 2003 KBJ 3.1.2
| Dok | Dag | Naam van begunstigde | Fol | Bank | Materiaal-koste | Handels-voorraad | Lone | Skryf-behoeftes |
|
||||||||||||||
| 01 | 1 | Munisipaliteit | 300 | - | 300 | - | Handelslisensie | ||||||||||||||||
| 02 | Enlen | 540 | - | 540 | - | Huuruitgawe | |||||||||||||||||
| 03 | Petru Versekerings-makelaars | 175 | - | 175 | - | Versekering | |||||||||||||||||
| 04 | 2 | Nissau Motorverkope | 12 975 | - | 5 625 | - | 7 350 | ||||||||||||||||
| 05 | Kontant | 350 | - | 350 | - | Wisselgeld | |||||||||||||||||
| 06 | 3 | Motoquip Mpy. | 10 500 | - | 10 500 | - | Toerusting | ||||||||||||||||
| 07 | Scribble Bpk. | 352 | - | 352 | - | ||||||||||||||||||
| 08 | 7 | Kontant | 1 280 | - | 1 280 | - | |||||||||||||||||
| 09 | 13 | Motoquip Mpy. | 1 125 | - | 1 125 | - | Toerusting | ||||||||||||||||
| 10 | 14 | Mobile Motors | 30 445 | - | 30 445 | - | Voertuig | ||||||||||||||||
| 11 | Kontant | 1 745 | - | 1 745 | - | ||||||||||||||||||
| 12 | 16 | Scribble Bpk. | 85 | - | 85 | - | |||||||||||||||||
| 13 | 20 | Alfa Motorvoorsieners | 1 721 | - | 1 721 | - | |||||||||||||||||
| 14 | Nissau | 585 | - | 585 | - | ||||||||||||||||||
| 15 | 21 | Kontant | 1 250 | - | 1 250 | - | |||||||||||||||||
| 16 | 22 | D. Daniels | 250 | - | 250 | - | Onttrekkings | ||||||||||||||||
| 17 | 24 | Tika Voorsieners | 5 000 | - | 1 500 | - | 3 500 | - | |||||||||||||||
| 18 | 28 | Kontant | 2 335 | - | 2 335 | - | |||||||||||||||||
| 19 | 30 | H Hedwig | 2 950 | - | 2 950 | - | Salaris | ||||||||||||||||
| 20 | Telkom | 335 | - | 335 | - | Onttrekkings | |||||||||||||||||
| 74 298 | - | 8 846 | - | 11 435 | - | 6 610 | - | 437 | - | 46 970 | - | ||||||||||||