Inside Collection: Ekonomiese en Bestuurswetenskappe Graad 9
AKTIWITEIT1:
Om betalings aan krediteure te boekstaaf
[LU 3.3]
Wanneer die verskuldigde bedrae aan krediteure betaal word, word ’n tjek uitgereik wat as brondokument dien. Die inskrywing word in die KBJ opgeteken in ’n ekstra kolom met die opskrif: Krediteurekontrole.
Die transaksie se effek op die rekeningkundige vergelyking is soos volg:
OPDRAG 1: Krediteurejoernaal en Kontantbetalingsjoernaal
2003
Maart 3 No. 316 van Bengo Groothandelaars vir handelsware, R1 560
4 No. 317 van Situ en Kie vir verpakkingsmateriaal, R625
5 No. 318 van Banda Bpk. vir herstelwerk aan voertuig, R380
6 No. 319 van Pento en Seun vir skryfbehoeftes, R345
10 No. 320 van Pento en Seun vir advertensieplakkate, R258
20 No. 321 van Bengo Groothandelaars vir handelsware, R780
2003
April 4 No. 322 van Situ en Kie. vir handelsware, R560
8 No. 323 van Bergtuin Motors vir afleweringsvoertuig, R7 500
12 No. 324 van Banda Bpk. vir herstelwerk aan afleweringsvoertuig, R330
16 No. 325 van Pento en Seun vir skryfbehoeftes, R280
20 No. 326 van Bengo Groothandelaars vir handelsware, R757
2003
April 2 No. 642 aan Bengo Groothandelaars ter vereffening van rekening, R2 340
3 No. 643 aan Pento en Seun ter vereffening van hul rekening, R603
6 No. 644 aan die Munisipaliteit vir water en elektrisiteit, R110
8 No. 645 aan Situ en Kie. ter vereffening van die rekening, R625
10 No. 646 aan Boland Groothandelaars vir handelsware, R950
14 No. 647 kontant vir lone, R210
15 No. 648 kontant vir persoonlike gebruik deur die eienaar, R500
18 No. 649 aan Maxi Voorsieners vir die volgende:
Handelsware, R600
Kasregister, R400
20 No. 650 aan Flink Drukkers vir advertensieplakkate, R235
30 No. 651 aan die bestuurder, M. Meintjies, vir salaris, R1 250
KONTANTBETALINGSJOERNAAL VAN MARAIS HANDELAARS - APRIL 2003 KBJ 3.4.1
| Dok. | Dag | Naam van begunstigde | Fol. | Bank | Krediteure-kontrole | Handelsvoorraad | Lone |
|
|||||||||||||||
KREDITEUREJOERNAAL VAN MARAIS HANDELAARS – MAART 2003 KJ 3.4.1
| Fak-tuur | Dag | Krediteure | Fol. | Krediteure-kontrole | Handels-voorraad | Skryfbe-hoeftes | Voertuig-onkoste | Verpakkingsmateriaal |
|
||||||||||||||
KREDITEUREJOERNAAL VAN MARAIS HANDELAARS – APRIL 2003 KJ 3.4.2
| Faktuur | Dag | Krediteure | Fol. | Krediteurekontrole | Handelsvoorraad | Skryfbehoeftes | Voertuigonkoste |
|
|||||||||||||
OPDRAG 2:
November
1 A. Enslin, die eienaar, stort kapitaalbydrae ter waarde van R20 000 – Kwitansie 001 word aan hom uitgereik
Koop toerusting ter waarde van R2 630 van Pronto Bpk. en kredietfaktuur nommer 100 (hernommer) word ontvang saam met die aankope
2 Kontantverkope van handelsware vir R500 (kp. R400)
Tjek 001 ter waarde van R7 800 word uitgereik aan Hoofweg Motors vir die aankoop van ’n voertuig
4 Kontantverkope van R625 word aangeteken (kp. R500)
5 Tjek 002 word aan ZA Bpk. betaal
Dit is vir kontantaankope van handelsvoorraad, R490 en skryfbehoeftes, R200
6 Skryfbehoeftes ter waarde van R312 word op krediet van Malan en Kie. aangekoop
Kredietverkope aan R. du Toit R360 (R280)
8 Vinnige Voorsieners voorsien handelsware op krediet teen R2 890
9 Kredietverkope aan W. Bennett, R660 (kp. R420)
10 Kontantverkope, R750 (kp. R600)
Travalia Kantoorvoorsieners lewer toerusting af per tjek aangekoop is vir R1 310
Die eienaar oorhandig ’n tjek ter waarde van R10 000 aan die onderneming ter verhoging van sy kapitaalbydrae
11 Verpakkingsmateriaal word op krediet aangekoop van Malan en Kie. vir R880
12 Die onderneming trek ’n kontanttjek vir lone, R150
Kredietfaktuur no. 119 word uitgereik vir verkope van handelsware aan G. Wilmans R890 (kp. R720)
14 Kredietverkope aan W. Bennett, R520 (kp. R360)
15 ’n Tjek ter waarde van R135 word aan die Posmeester uitgereik ter betaling van telefoonrekening
16 Kredietfaktuur 104 word ontvang van Vinnige Voorsieners vir handelsware, R3 060 en verpakkingsmateriaal, R860
20 Kontantverkope ter waarde van R875 (kp. R700)
Tjek no. 006 word aan ZA Bpk. uitgereik vir R870 waarvan R140 vir skryfbehoeftes is en R730 vir handelsware
21 ’n Kontanttjek ter waarde van R250 word getrek. R150 daarvan is ten opsigte van lone en R100 vir brandstof in die eienaar se privaat motor
Goedere word op krediet verkoop aan R. du Toit, R320 (kp. R180)
22 Herstelwerk word op krediet gedoen deur Pronto Bpk. aan ’n rekenaar van die onderneming, R621
30 Tjek no. 008 word uitgereik aan AN Vervaardigers vir handelsware, R500 en toerusting, R700
Kontantverkope van R1 000 (kp. R800)
DEBITEUREJOERNAAL VAN ENSLIN HANDELAARS – NOVEMBER 2003 DJ 3.4.1
| Faktuur | Dag | Debiteure | Fol. | Verkope | Koste van verkope |
KONTANTONTVANGSTEJOERNAAL VAN ENSLIN HANDELAARS - NOVEMBER 2003 KOJ 3.4.1
| Dok. | Dag | Besonderhede | Fol. | Ontleding | Bank | Verkope | Koste van verkope |
|
|||||||||||||||
KREDITEUREJOERNAAL VAN ENSLIN HANDELAARS – NOVEMBER 2003 KJ 3.4.3
| Fak-tuur | Dag | Krediteure | Fol. | Krediteure-kontrole | Handelsvoorraad | Skryfbehoeftes | Voertuigomkoste | Verpakkingsmateriaal |
|
||||||||||||||
KONTANTBETALINGSJOERNAAL VAN ENSLIN HANDELAARS - NOVEMBER 2003 KBJ 3.4.2
| Dok. | Dag | Naam van begunstigde | Fol. | Bank | Handelsvoorraad | Skryfbehoeftes | Lone |
|
|||||||||||||||
| LU 3 |
| Bestuurs-, Verbruiker- en Finansiële Kennis en VaardighedeDie leerder is in staat om kennis en die vermoë te toon om verskeie bestuurs-, verbruikers- en finansiële vaardighede toe te pas. |
| Assesseringstandaarde(ASe) |
| Ons weet dit as die leerder: |
| 3.1 ‘n basiese inkomstestaat en balansstaat vir ‘n diensverskaffings- en kleinhandelbesigheid opstel; |
| 3.2 verskillende sakeondernemings se strategieë en optrede ondersoek ten opsigte van openbare betrekkinge, sosiale verantwoordelikheid en omgewingsverantwoordelikheid; |
| 3.3 kontant- en krediettransaksies in die boeke van diens- en kleinhandelondernemings doen; |
| 3.4 toetsbordvaardighede en funksietoetse gebruik om sakedokumente te ontwikkel, te bewaar, te herwin en te redigeer; |
| 3.5 finansiële state ontleed vir besluitneming op ‘n basiese vlak; |
| 3.6 tussen verskeie vorms van kredietaankope en metodes van betaling kan onderskei. |
AKTIWITEIT1
OPDRAG 1
KONTANTBETALINGSJOERNAAL VAN MARAIS HANDELAARS - APRIL 2003 KBJ 3.4.1
| Dok | Dag | Begunstigde | Fol | Bank | Krediteure-kontrole | Lone | Handels-voorraad |
|
|||||||||||||||
| 642 | 2 | Bengo Groothandelaars | 2 340 | - | 2 340 | - | |||||||||||||||||
| 643 | 3 | Pento en Seun | 603 | - | 603 | - | |||||||||||||||||
| 644 | 6 | Munisipaliteit | 110 | - | 110 | - | N1 | Water en Elektrisiteit | |||||||||||||||
| 645 | 8 | Situ en Kie. | 625 | - | 625 | - | |||||||||||||||||
| 646 | 10 | Boland Groothandelaars | 950 | - | 950 | - | |||||||||||||||||
| 647 | 14 | Kontant | 210 | - | 210 | - | |||||||||||||||||
| 648 | 15 | Kontant | 500 | - | 500 | - | B1 | Onttrekkings | |||||||||||||||
| 649 | 18 | Max Voorsieners | 1 000 | - | 600 | - | 400 | - | B2 | Toerusting | |||||||||||||
| 650 | 20 | Flink Drukkers | 235 | - | 235 | - | N2 | Advertensie | |||||||||||||||
| 651 | 30 | M. Meintjies | 1 250 | - | 1 250 | - | N3 | Salaris | |||||||||||||||
| 7 823 | - | 3 568 | - | 210 | 1 550 | - | 2 495 | - | |||||||||||||||
| B5 | B6 | N1 | B4 | ||||||||||||||||||||
AKTIWITEIT1
OPDRAG 1
KREDITEUREJOERNAAL VAN MARAIS HANDELAARS - MAART 2003 KJ 3.4.1
| Fak-tuur | Dag | Krediteure | Fol | Krediteure-kontrole | Handels-voorraad | Skryf-behoeftes | Voertuig-onkoste | Verpakkingsmateriaal |
|
||||||||||||||
| 316 | 3 | Bengo Groothandelaars | 1 560 | - | 1 560 | - | |||||||||||||||||
| 317 | 4 | Situ en Kie. | 625 | - | 625 | - | |||||||||||||||||
| 318 | 5 | Banda Beperk | 380 | - | 380 | - | |||||||||||||||||
| 319 | 6 | Pento en Seun | 345 | - | 345 | - | |||||||||||||||||
| 320 | 10 | Pento en Seun | 258 | - | 258 | - | N2 | Advertensies | |||||||||||||||
| 321 | 20 | Bengo Groothandelaars | 780 | - | 780 | - | |||||||||||||||||
| 3 948 | - | 2 340 | - | 345 | - | 380 | - | 625 | - | 258 | - | ||||||||||||
| B6 | B4 | N4 | N5 | N6 | |||||||||||||||||||
KREDITEUREJOERNAAL VAN MARAIS HANDELAARS - APRIL 2003 KJ 3.4.2
| Fak-tuur | Dag | Krediteure | Fol | Krediteure-kontrole | Handels-voorraad | Skryf-behoeftes | Voertuig-onkoste | Verpakkingsmateriaal |
|
||||||||||||||
| 322 | 4 | Situ en Kie. | 560 | - | 560 | ||||||||||||||||||
| 323 | 8 | Bergtuin Motors | 7 500 | - | 7 500 | - | B3 | Voertuie | |||||||||||||||
| 324 | 12 | Banda Beperk | 330 | - | 330 | - | |||||||||||||||||
| 425 | 16 | Pento en Seun | 280 | - | 280 | - | |||||||||||||||||
| 326 | 20 | Bengo Groothandelaars | 757 | - | 757 | - | |||||||||||||||||
| 9 427 | - | 1 317 | - | 280 | - | 330 | - | 7 500 | - | ||||||||||||||
| B6 | B4 | N4 | N5 | ||||||||||||||||||||
AKTIWITEIT1
OPDRAG 2
KREDITEUREJOERNAAL VAN ENSLIN HANDELAARS - NOVEMBER 2003 KJ 3.4.3
| Fak-tuur | Dag | Krediteure | Fol | Krediteure-kontrole | Handels-voorraad | Verpakkings-materiaal |
|
||||||||||||||
| 100 | 1 | Pronto Beperk | 2 630 | - | 2 630 | - | B4 | Toerusting | |||||||||||||
| 101 | 6 | Malan en Kie. | 312 | - | 312 | - | N4 | Skryfbehoeftes | |||||||||||||
| 102 | 8 | Vinnige Voorsiening | 2 890 | - | 2 890 | - | |||||||||||||||
| 103 | 11 | Malan en Kie. | 880 | - | 880 | - | |||||||||||||||
| 104 | 16 | Vinnige Voorsiening | 3 920 | - | 3 060 | - | 860 | - | |||||||||||||
| 105 | 22 | Pronto Beperk | 621 | - | 621 | - | N7 | Herstelwerk | |||||||||||||
| 11 253 | - | 5 950 | - | 1 740 | - | 3 563 | - | ||||||||||||||
| B8 | B5 | N6 | |||||||||||||||||||
AKTIWITEIT 1
OPDRAG 2
KONTANTONTVANGSTEJOERNAAL VAN ENSLIN HANDELAARS -NOVEMBER 2003 KOJ 3.4.1
| Dok | Dag | Besonderhede | Fol | Ontleding | Bank | Verkope | Kosprys van verkope |
|
|||||||||||||||
| 100 | 1 | A. Enslin | 20 000 | - | 20 000 | - | 20 000 | - | B1 | Kapitaal | |||||||||||||
| CS1 | 2 | Verkope | 500 | - | 500 | - | 500 | - | 400 | - | |||||||||||||
| CS3 | 4 | Verkope | 625 | - | 625 | - | 625 | - | 500 | - | |||||||||||||
| 1CS | 10 | Verkope | 750 | - | 750 | 600 | - | ||||||||||||||||
| 101 | A. Enslin | 10 000 | - | 10 750 | - | 10 000 | - | B1 | Kapitaal | ||||||||||||||
| CS4 | 20 | Verkope | 875 | - | 875 | - | 875 | - | 700 | - | |||||||||||||
| CS5 | 30 | Verkope | 1 000 | - | 1 000 | - | 1 000 | - | 800 | ||||||||||||||
| 33 750 | - | 3 750 | - | 3 000 | - | 30 000 | - | ||||||||||||||||
| B7 | N1 | B5/N2 | |||||||||||||||||||||
AKTIWITEIT 1
OPDRAG 2
KONTANTBETALINGSJOERNAAL VAN ENSLIN HANDELAARS - NOVEMBER 2003 KBJ 3.4.2
| Dok | Dag | Naam van begunstigde | Fol | Bank | Lone | Skryfbehoeftes | Handelsvoorraad |
|
|||||||||||||||
| 001 | 2 | Hoofweg Motors | 7 800 | - | 7 800 | - | B3 | Voertuie | |||||||||||||||
| 002 | 5 | ZA Beperk | 690 | - | 200 | - | 490 | - | |||||||||||||||
| 003 | 10 | Travalia Kantoorvoorsieners | 1 310 | - | 1 310 | - | B4 | Toerusting | |||||||||||||||
| 004 | 12 | Kontant | 150 | - | 150 | - | |||||||||||||||||
| 005 | 15 | Kontant | 135 | - | 135 | - | N5 | Telefoon | |||||||||||||||
| 006 | 20 | ZA Beperk | 870 | - | 140 | - | 730 | - | |||||||||||||||
| 007 | 21 | Kontant | 250 | - | 150 | - | 100 | - | B2 | Onttrekkings | |||||||||||||
| 008 | 30 | AN Vervaardigers | 1 200 | - | 500 | - | 700 | - | B4 | Toerusting | |||||||||||||
| 12 405 | - | 300 | - | 340 | - | 1 720 | - | 10 045 | - | ||||||||||||||
| B7 | N3 | N4 | B5 | ||||||||||||||||||||
AKTIWITEIT1
OPDRAG 2
Debiteurejoernaal van Enslin Handelaars - November 2003 DJ 3.4.1
| Dok | Dag | Debiteure | Fol | Verkope | Koste van verkope |
| 117 | 6 | R. du Toit | D1 | 360- | 280- |
| 118 | 9 | W. Bennett | D2 | 660- | 420- |
| 119 | 12 | G. Wilmans | D3 | 890- | 720- |
| 120 | 14 | W. Bennett | D2 | 520- | 360- |
| 121 | 21 | R. du Toit | D1 | 320 | 180- |
| 2 750 | 1 960 | ||||
| B6/N1 | B5/N2 |