Inside Collection: Ekonomiese en Bestuurswetenskappe Graad 9
Module 23
OPSTEL VAN ‘N PROEFBALANS
Afdeling 3: Proefbalans
AKTIWITEIT1:
Om ’n proefbalans op te stel
[LU 3.3]
Nadat die grootboekrekeninge voltooi is, word die rekeninge afgesluit en oorgedra na ’n Proefbalans.
Rekeninge wat slegs inskrywings aan die debiet- of kredietkant het, word slegs opgetel om ’n totaal te verkry.
Rekeninge met inskrywings aan die debiet- en kredietkant word gesaldeer. Dit beteken ’n saldo wat die verskil is tussen die twee kante, word bereken byvoorbeeld:
| Bankrekening | |||||||||||
| 2003 | 2003 | ||||||||||
| Nov. | 30 | Totale ontvangste | KOJ | 20 698 | 00 | Nov. | 30 | Totale betalings | KBJ | 15 633 | 00 |
| 30 | Saldo | o/d | 5 065 | 00 | |||||||
| 20 698 | 00 | 20 698 | 00 | ||||||||
| Des. | 1 | Saldo | a/b | 5 065 | 00 | ||||||
Die afgebringde saldo’s en totale word oorgedra na die Proefbalans.
Alhoewel die Proefbalans aandui dat daar vir elke debietinskrywing ’n kredietinskrywing gemaak is, is daar sekere foute wat nie deur die proefbalans aangetoon sal word nie. ’n Proefbalans wat balanseer kan dus nie in alle gevalle as bewys van korrektheid aanvaar word nie.
PROEFBALANS VAN RANDOM WINKELS OP 30 JUNIE 2003
| Dt. | Kt. | ||
| Balansstaatafdeling | |||
| Kapitaal | B1 | 199 322 | |
| Onttrekkings | B2 | 15 000 | |
| Grond en Geboue | B3 | 105 000 | |
| Voertuie | B4 | 28 000 | |
| Toerusting | B5 | 32 125 | |
| Handelsvoorraad | B6 | 45 310 | |
| Debiteurekontrole | B7 | 12 180 | |
| Bank | B8 | 11 754 | |
| Wisselgeld | B9 | 600 | |
| Kleinkas | B10 | 250 | |
| Krediteurekontrole | B11 | 15 994 | |
| Nominale Rekeninge-afdeling | |||
| Verkope | N1 | 350 000 | |
| Koste van verkope | N2 | 250 000 | |
| Eiendomsbelasting | N3 | 4 210 | |
| Versekering | N4 | 3 850 | |
| Water en elektrisiteit | N5 | 4 952 | |
| Telefoon | N6 | 4 810 | |
| Skryfbehoeftes | N7 | 2 750 | |
| Herstelwerk | N8 | 5 325 | |
| Lone | N9 | 18 000 | |
| Salarisse | N10 | 26 000 | |
| Huurinkomste | N11 | 4 800 | |
| Totale | 570 116 | 570 116 | |
OPDRAG 1: Proefbalans
| LU 3.3 | ||||
OPDRAG 2: Hulpjoernale, Grootboek en Proefbalans
1. Boekstaaf die transaksies vir April in die volgende hulpjoernale: KOJ 3.7.1, KBJ 3.7.1, DJ 3.7.1 en KJ 3.7.1
2. Sluit die joernale aan die einde van die maand af
3. Boek oor na die grootboekrekeninge en toon folionommers
4. Saldeer die rekeninge of kry totale waar nodig
5. Stel ’n proefbalans op aan die einde van April
| DATUM | AAN WIE UITGEREIK, REDE | BEDRAG |
| 2003 | ||
| April 1 | P. Hatting, vir kapitaalbydrae | R105 000 |
| 7 | V. Jansen, om sy skuld te vereffen | R 660 |
| Blommie Bloemiste, vir huurinkomste | R 500 | |
| 14 | D. Coetzee, betaling op rekening | R 300 |
| 21 | G. Ferreira, betaling op rekening | R 200 |
| 28 | V. Jansen, om die bedrag van die faktuur op17 April uitgereik, te betaal | R 246 |
| DATUM | VERKOPE | KOSTE VAN VERKOPE |
| 2003 | ||
| April 7 | R5 800 | R4 600 |
| 17 | R3 820 | R2 440 |
| 21 | R7 620 | R5 740 |
| 28 | R1 944 | R1 406 |
| DATUM | BEDRAG |
| 2003 | |
| April 5 | R2 160 |
| 17 | R3 220 |
| 25 | R1 736 |
| DATUM | BEDRAG |
| 2003 | |
| April 1 | R105 000 |
| 5 | R 2 160 |
| 7 | R 6 960 |
| 14 | R 300 |
| 17 | R 7 040 |
| 21 | R 7 820 |
| 25 | R 1 736 |
| 28 | R 2 190 |
| DATUM | BEGUNSTIGDE | REDE VIR BETALING | BEDRAG |
| 2003 | |||
| April 2 | Perfektum Bouers | Gebou gekoop | R80 000 |
| 3 | Stylish Equipment | Toerusting gekoop | R 4 500 |
| 4 | Kontant | Vir wisselgeld | R 180 |
| Caro Bpk. | Vir materiaal gekoop | R 2 675 | |
| 7 | Kontant | Vir lone | R 560 |
| 10 | Trust Makelaars | Vir Versekeringspremie | R 600 |
| 14 | Kontant | Vir lone | R 560 |
| Zy Groothandelaars | Handelsware kontant gekoop | R 5 950 | |
| Skryfbehoeftes kontant gekoop | R 180 | ||
| 16 | Larnie Meubileerders | Verskuldigde bedrag betaal | R 3 760 |
| 17 | Caro Bpk. | Materiaal aangekoop | R 2 896 |
| Kontant | Vir lone | R 560 | |
| Wesco Verspreiders | Vir handelsware gekoop | R 3 875 | |
| 28 | Kontant | Vir lone | R 560 |
| 30 | J Henning | Bestuurder se salaris | R 2 110 |
| Bengo Groothandelaars | Bedrag verskuldig tot op hede |
| DATUM | VAN WIE GEKOOP | ITEMS/DIENSTE | BEDRAG |
| 2003 | |||
| April 3 | Larnie Meubileerders | Toerusting | R 3 760 |
| 5 | Bengo Groothandelaars | Handelsware | R 8 844 |
| 6 | Willow Voorsieners | Materiaal | R 2 500 |
| 7 | Pen en Papier | Skryfbehoeftes | R 228 |
| 9 | Bengo Groothandelaars | Goedere | R 4 750 |
| 15 | Toledo Motors | Afleweringsvoertuig | R28 660 |
| 17 | Willow Voorsieners | Materiaal | R 420 |
| Handelsware | R 3 000 | ||
| 19 | Pen en Papier | Skryfbehoeftes | R 106 |
| 26 | Bengo Groothandelaars | Handelsvoorraad | R 1 400 |
| DATUM | AAN WIE VERKOOP | BEDRAG | KOSPRYS |
| 2003 | |||
| April 4 | V Jansen | R660 | R495 |
| 10 | D Coetzee | R890 | R712 |
| 13 | G Ferreira | R260 | R128 |
| 16 | D Coetzee | R106 | R 84 |
| 17 | V Jansen | R246 | R184 |
| 26 | G Ferreira | R340 | R272 |
DEBITEUREJOERNAAL VAN HATTING HANDELAARS – APRIL 2003 DJ 3.7.1
| Faktuur | Dag | Debiteure | Fol. | Verkope | Koste van verkope |
KONTANTONTVANGSTEJOERNAAL VAN HATTING HANDELAARS - APRIL 2003 KOJ 3.7.1
| Dok. | Dag | Besonder-hede | Fol. | Ontleding | Bank | Verkope | Koste van verkope | Lopende inkomste | Debiteurekontrole |
|
|||||||||||||||
KREDITEUREJOERNAAL VAN HATTING HANDELAARS – APRIL 2003 KJ 3.7.1
| Fak-tuur | Dag | Krediteur | Krediteurekontrole | Handelsvoorraad | Skryfbehoeftes | Materiaalkoste |
|
|||||||||||||||
KONTANTBETALINGSJOERNAAL VAN HATTING HANDELAARS - APRIL 2003 KBJ 3.7.1
| Dok. | Dag | Naam van begunstigde | Fol. | Bank | Handelsvoorraad | Materiaalkoste | Lone | Krediteurekontrole |
|
||||||||||||||
Assessering
| LU 3 |
| Bestuurs-, Verbruiker- en Finansiële Kennis en VaardighedeDie leerder is in staat om kennis en die vermoë te toon om verskeie bestuurs-, verbruikers- en finansiële vaardighede toe te pas. |
| Assesseringstandaarde(ASe) |
| Ons weet dit as die leerder: |
| 3.1 ‘n basiese inkomstestaat en balansstaat vir ‘n diensverskaffings- en kleinhandelbesigheid opstel; |
| 3.2 verskillende sakeondernemings se strategieë en optrede ondersoek ten opsigte van openbare betrekkinge, sosiale verantwoordelikheid en omgewingsverantwoordelikheid; |
| 3.3 kontant- en krediettransaksies in die boeke van diens- en kleinhandelondernemings doen; |
| 3.4 toetsbordvaardighede en funksietoetse gebruik om sakedokumente te ontwikkel, te bewaar, te herwin en te redigeer; |
| 3.5 finansiële state ontleed vir besluitneming op ‘n basiese vlak; |
| 3.6 tussen verskeie vorms van kredietaankope en metodes van betaling kan onderskei. |
OPDRAG 1
PROEFBALANS VAN ENSLIN HANDELAARS OP 30 NOVEMBER 2003
| Dt. | Kt. | ||
| Balansstaatafdeling | |||
| Kapitaal | B1 | 30 000 | |
| Onttrekkings | B2 | 100 | |
| Voertuie | B3 | 7 800 | |
| Toerusting | B4 | 4 640 | |
| Handelsvoorraad | B5 | 2 710 | |
| Debiteurekontrole | B6 | 2 750 | |
| Bank | B7 | 21 345 | |
| Krediteurekontrole | B8 | 11 253 | |
| Nominale Rekeninge-afdeling | |||
| Verkope | N1 | 6 500 | |
| Kosprys van verkope | N2 | 4 960 | |
| Lone | N3 | 300 | |
| Skryfbehoeftes | N4 | 652 | |
| Telefoon | N5 | 135 | |
| Verpakkingsmateriaal | N6 | 1 740 | |
| Herstelwerk | N7 | 621 | |
| Totale | 47 753 | 47 753 | |
OPDRAG 2
KONTANTBETALINGSJOERNAAL VAN HATTING HANDELAARS - APRIL 2003 KBJ 3.7.1
| Dok | Dag | Naam van begunstigde | Fol | Bank | Handels-voorraad | Materiaal-koste | Lone | Krediteure-kontrole |
|
||||||||||||||
| 200 | 2 | Perfektum Bouers | 80 000 | - | 80 000 | - | B2 | Grond en Geboue | |||||||||||||||
| 201 | 3 | Stylish Equipment | 4 500 | - | 4 500 | - | B3 | Toerusting | |||||||||||||||
| 202 | 4 | Kontant | 180 | - | 180 | - | B6 | Wisselgeld | |||||||||||||||
| 203 | Caro Bpk. | 2 675 | - | 2 675 | - | ||||||||||||||||||
| 204 | 7 | Kontant | 560 | - | 560 | - | |||||||||||||||||
| 205 | 10 | Trust Makelaars | 600 | - | 600 | - | N5 | Versekering | |||||||||||||||
| 206 | 14 | Kontant | 560 | - | 560 | - | |||||||||||||||||
| 207 | ZY Groothandelaars | 6 130 | - | 5 950 | - | 180 | - | N6 | Skryfbehoeftes | ||||||||||||||
| 208 | 16 | Larnie Meubileerders | 3 760 | - | 3 760 | - | |||||||||||||||||
| 209 | 17 | Caro Bpk. | 2 896 | - | 2 896 | - | |||||||||||||||||
| 210 | Kontant | 560 | - | 560 | - | ||||||||||||||||||
| 211 | Wesco Verspreiders | 3 875 | - | 3 875 | - | ||||||||||||||||||
| 212 | 28 | Kontant | 560 | - | 560 | - | |||||||||||||||||
| 213 | 30 | J Henning | 2 110 | - | 2 110 | - | N7 | Salaris | |||||||||||||||
| 214 | Bengo Groothandelaars | 14 994 | - | 14 994 | - | ||||||||||||||||||
| 123 960 | - | 9 825 | - | 5 571 | - | 2 240 | - | 18 754 | - | 87 570 | - | ||||||||||||
| B7 | B5 | N8 | N9 | B9 | |||||||||||||||||||
OPDRAG 2
KONTANTONTVANGSTEJOERNAAL VAN HATTING HANDELAARS - APRIL 2003 KOJ 3.7.1
| Dok | Dag | Besonder-hede | Fol | Ontleding | Bank | Verkope | Koste van verkope | Lopende inkomste | Debiteurekontrole |
|
|||||||||||||||
| 01 | 1 | P. Hatting | 105 000 | - | 105 000 | - | 105 000 | - | B1 | Kapitaal | |||||||||||||||
| KR | 5 | Dienste gelewer | 2 160 | - | 2 160 | - | 2 160 | - | |||||||||||||||||
| 02 | 7 | V. Jansen | 660 | - | 660 | - | |||||||||||||||||||
| Blommie Bloemiste | 500 | - | 500 | - | N4 | Huurinkomste | |||||||||||||||||||
| KP | 7 | Verkope | 5 800 | - | 6 960 | - | 5 800 | - | 4 600 | - | |||||||||||||||
| 03 | 14 | D. Coetzee | 300 | - | 300 | - | 300 | - | |||||||||||||||||
| KR | 17 | Verkope | 3 820 | - | 3 820 | - | 2 440 | - | |||||||||||||||||
| KR | Dienste gelewer | 3 220 | - | 7 040 | - | 3 220 | - | ||||||||||||||||||
| 04 | 21 | G. Ferreira | 200 | - | 200 | - | |||||||||||||||||||
| KR | Verkope | 7 620 | - | 7 820 | - | 7 620 | - | 5 740 | - | ||||||||||||||||
| KR | 25 | Dienste gelewer | 1 736 | - | 1 736 | - | 1 736 | - | |||||||||||||||||
| 05 | 28 | V. Jansen | 246 | - | 246 | - | |||||||||||||||||||
| KR | Verkope | 1 944 | - | 2 190 | - | 1 944 | - | 1 406 | - | ||||||||||||||||
| 133 206 | - | 19 184 | - | 14 186 | - | 7 116 | - | 1 406 | - | 105 500 | - | ||||||||||||||
| B7 | N1 | N3/B5 | N2 | B6 | |||||||||||||||||||||
OPDRAG 2
KREDITEUREJOERNAAL VAN HATTING HANDELAARS VIR APRIL 2003 KJ 3.7.1
| Fak-tuur | Dag | Krediteure | Fol | Krediteure-kontrole | Handels-voorraad | Materiaal-koste | Skryf-behoeftes |
|
|||||||||||||
| 100 | 3 | Larnie Meubileerders | 3 760 | - | 3 760 | - | B3 | Toerusting | |||||||||||||
| 101 | 5 | Bengo Groot Handelaars | 8 844 | - | 8 844 | - | |||||||||||||||
| 102 | 6 | Willow Voorsieners | 2 500 | - | 2 500 | - | |||||||||||||||
| 103 | 7 | Pen en Papier | 228 | - | 228 | - | |||||||||||||||
| 104 | 9 | Bengo Groot Handelaars | 4 750 | - | 4 750 | - | |||||||||||||||
| 105 | 15 | Toledo Motors | 28 660 | - | 28 660 | - | B4 | Voertuie | |||||||||||||
| 106 | 17 | Willow Voorsieners | 3 420 | - | 3 000 | - | 420 | - | |||||||||||||
| 107 | 19 | Pen en Papier | 106 | - | 106 | - | |||||||||||||||
| 108 | 26 | Bengo Groot Handelaars | 1 400 | - | 1 400 | - | |||||||||||||||
| 53 668 | - | 17 994 | - | 2 920 | - | 334 | - | 32 420 | - | ||||||||||||
| B8 | B5 | N8 | N6 | ||||||||||||||||||
OPDRAG 2
Debiteurejoernaal van Hatting Handelaars DJ 3.7.1
| Fakt. | Dag | Debiteure | Fol | Verkope | Koste van verkope |
| 4 | V Jansen | 660 | 495 | ||
| 10 | D Coetzee | 890 | 712 | ||
| 13 | G Ferreira | 260 | 128 | ||
| 16 | D Coetzee | 106 | 84 | ||
| 17 | V Jansen | 246 | 184 | ||
| 26 | G Ferreira | 340 | 272 | ||
| 2 502 | 1 875 | ||||
| B6/N1 | B5/N3 |
OPDRAG 2
Algemene Grootboek van Hatting Handelaars
| Balansstaatafdeling | |||||||||||
| Datum | Besonderhede | Fol | Bedrag | Datum | Besonderhede | Fol | Bedrag | ||||
| Kapitaal | B1 | ||||||||||
| Apr. | 1 | Bank | KOJ29 | 105 000 | - | ||||||
| Grond en Geboue | B2 | ||||||||||
| Apr. | 2 | Bank | KBJ29 | 80 000 | |||||||
| Toerusting | B3 | ||||||||||
| Apr. | 3 | Bank | KBJ29 | 4 500 | |||||||
| 3 | Krediteurekontrole | KJ29 | 3 760 | ||||||||
| 8 260 | |||||||||||
| Voertuie | B4 | ||||||||||
| Apr. | 15 | Krediteurekontrole | KJ29 | 28 660 | |||||||
| Handelsvoorraad | B5 | ||||||||||
| Apr. | 30 | Bank | KBJ29 | 9 825 | Apr. | 30 | Handelsvoorraad | KOJ29 | 14 186 | ||
| 30 | Krediteurekontrole | KJ29 | 17 994 | 30 | Handelsvoorraad | DJ29 | 1 875 | ||||
| Saldo | o/d | 11 758 | |||||||||
| 27 819 | 27 819 | ||||||||||
| Mei | 1 | Saldo | a/b | 11 758 | |||||||
| Debiteurekontrole | B6 | ||||||||||
| Apr. | 30 | Verkope | DJ29 | 2 502 | Apr. | 30 | Bank | KOJ29 | 1 406 | ||
| Saldo | o/b | 1 096 | |||||||||
| 2 502 | 2 502 | ||||||||||
| Mei | 1 | Saldo | a/b | 1 096 | |||||||
| Bank | B7 | ||||||||||
| Apr. | 30 | Totale Ontvangste | KOJ29 | 133 206 | Apr. | 30 | Totale Betalings | KBJ29 | 123 960 | ||
| Saldo | o/d | 9 246 | |||||||||
| 133 206 | 133 206 | ||||||||||
| Mei | 1 | Saldo | a/b | 9 246 | |||||||
| Wisselgeld | B8 | ||||||||||
| Apr. | 4 | Bank | KBJ29 | 180 | |||||||
| Krediteurekontrole | B9 | ||||||||||
| Apr. | 30 | Bank | KBJ29 | 18 754 | Apr. | 30 | Diverse Aankope | KJ29 | 53 668 | ||
| Saldo | o/d | 34 914 | |||||||||
| 53 668 | 53 668 | ||||||||||
| Mei | 1 | Saldo | a/b | 34 914 | |||||||
| Nominale Rekeninge-afdeling | |||||||||||
| Verkope | N1 | ||||||||||
| Apr. | 30 | Bank | KOJ29 | 19 184 | |||||||
| 30 | Debiteurekontrole | DJ29 | 2 502 | ||||||||
| 21 686 | |||||||||||
| Lopende Inkomste | N2 | ||||||||||
| Apr. | 30 | Bank | KOJ29 | 7 116 | - | ||||||
| Koste van verkope | N3 | ||||||||||
| Apr. | 30 | Handelsvoorraad | KOJ29 | 14 186 | |||||||
| Handelsvoorraad | DJ29 | 1 875 | |||||||||
| 16 061 | |||||||||||
| Huurinkomste | N4 | ||||||||||
| Apr. | 7 | Bank | KOJ29 | 500 | |||||||
| Versekering | N5 | ||||||||||
| Apr. | 4 | Bank | KBJ29 | 600 | |||||||
| Skryfbehoeftes | N6 | ||||||||||
| Apr. | 14 | Bank | KBJ29 | 180 | |||||||
| 30 | Krediteurekontrole | BJ29 | 334 | ||||||||
| 514 | |||||||||||
| Salaris | N7 | ||||||||||
| Apr. | 30 | Bank | KBJ29 | 2 110 | |||||||
| Materiaalkoste | N8 | ||||||||||
| Apr. | 30 | Bank | KBJ29 | 5 571 | |||||||
| 30 | Krediteurekontrole | KJ29 | 2 920 | ||||||||
| 8 491 | |||||||||||
| Lone | N9 | ||||||||||
| Apr. | 30 | Bank | KBJ29 | 2 240 | |||||||
OPDRAG 2
PROEFBALANS VAN HATTING HANDELAARS OP 30 APRIL 2003
| Dt. | Kt. | ||
| Balansstaatafdeling | |||
| Kapitaal | B1 | 105 000 | |
| Grond en Geboue | B2 | 80 000 | |
| Toerusting | B3 | 8 260 | |
| Voertuie | B4 | 28 660 | |
| Handelsvoorraad | B5 | 11 758 | |
| Debiteurekontrole | B6 | 1 096 | |
| Bank | B7 | 9 246 | |
| Wisselgeld | B8 | 180 | |
| Krediteurekontrole | B9 | 34 914 | |
| Nominale Rekeninge-afdeling | |||
| Verkope | N1 | 21 686 | |
| Lopende Inkomste | N2 | 7 116 | |
| Kosprys van verkope | N3 | 16 061 | 500 |
| Huurinkomste | N4 | ||
| Versekering | N5 | 600 | |
| Skryfbehoeftes | N6 | 514 | |
| Salaris | N7 | 2 110 | |
| Materiaalkoste | N8 | 8 491 | |
| Lone | N9 | 2 240 | |
| 169 216 | 169 216 | ||