Skip to content Skip to navigation Skip to collection information

Connexions

You are here: Home » Content » Wiskunde Graad 3 » Oppervlakte

Navigation

Lenses

What is a lens?

Definition of a lens

Lenses

A lens is a custom view of the content in the repository. You can think of it as a fancy kind of list that will let you see content through the eyes of organizations and people you trust.

What is in a lens?

Lens makers point to materials (modules and collections), creating a guide that includes their own comments and descriptive tags about the content.

Who can create a lens?

Any individual member, a community, or a respected organization.

What are tags? tag icon

Tags are descriptors added by lens makers to help label content, attaching a vocabulary that is meaningful in the context of the lens.

This content is ...

In these lenses

  • GETFdnPhaseMaths display tagshide tags

    This collection is included inLens: Siyavula: Mathematics (Gr. R-3)
    By: Siyavula

    Collection Review Status: In Review

    Click the "GETFdnPhaseMaths" link to see all content selected in this lens.

    Click the tag icon tag icon to display tags associated with this content.

Recently Viewed

This feature requires Javascript to be enabled.

Tags

(What is a tag?)

These tags come from the endorsement, affiliation, and other lenses that include this content.
 

Oppervlakte

Module by: Siyavula Uploaders. E-mail the author

WISKUNDE

Bonnie en Tommie gaan see toe

OPVOEDERS AFDELING

Memorandum

Dit sal heelwaarskynlik net leerders van die eerste groep wees wat tot hierdie module vorder. Moet egter nie leerders wat dit wil doen, ontmoedig nie. Al kan hulle slegs enkele van die take doen, moet hulle toegelaat word om te probeer. Dit moet versigtig hanteer word sodat ander leerders nie ontmoedig word of hulle minderwaardig teenoor die ander leerders of die vak Wiskunde, voel nie.

  • Getalbegrip tot 2 000
  • Bewerkings: Konsolidering en vaslegging van al die bewerkings in die vorige modules.

Heelwat gevorderde en verrykkings werk word gedoen en die opvoeder moet vertroud wees met elke werkvel voordat dit van die leerders verwag kan word om dit te doen.

In Module 8 word getalbegrip uitgebrei tot 2000. Alle bewerkings word hersien en vasgelê. Heelwat verrykingswerk en uitdagings kom in die module voor, en moet slegs met leerders wat dit kan hanteer en wat 'n uitdaging geniet, gedoen word . Dit moet versigtig gekies en hanteer word sodat ander leerders nie ontmoedig word of hulle minderwaardig teenoor ander leerders en die vak Wiskunde voel nie.

'n Deeglike bespreking en verduideliking van die kaart op bl. 3 en die afstandstabel opbl. 4, behoort al die leerders in staat stel om die werkvelle te kan voltooi.

Getalbegrip word uitgebrei tot 2000.

Dit is konsolidering van die bewerkings soos in die vorige modules. Dit is 'n geleentheid om probleem areas te identifiseer.

Hierdie is om vas te stel tot hoe 'n mate die leerder se logiese denke ontwikkel is en ook om die basiese werk te toets en vas te lê.

Die lees van tyd op digitale horlosies, behoort slegs met die leerders wat die lees van tyd op gewone horlosies baasgeraak het, gedoen te word. Baie praktiese werk met die lees van tyd op die gewone horlosie en die oorstemmende tyd op die digitale horlosie moet gedoen word voordat die leerders die werkvelle aanpak.

Gee die leerders die geleentheid om sonder enige hulp die probleme aan te pak, want weereens kan dit 'n baie goeie aanduiding wees van die leerder se vordering.

Wys voorbeelde en bespreek etniese patrone met die leerders. Moedig hulle aan om ook voorbeelde te bring en dit aan die klas te vertoon.

Gebruik dit vir assessering.

Hierdie is verrykingswerk en die opvoeder moet voor die tyd hierdie werk bestudeer en besluit watter van die werkvelle gedoen gaan word en met watter leerders.

Al die leerders wat gevorder het tot Module 8, behoort die werkvelle met gemak te kan voltooi.

Doen dit eers prakties in die klaskamer en gee verskeie leerders die kaans om te vertel wat hulle voor hulle sien as hulle agter iemand anders stap. Laat 3 leerders langs mekaar staan en laat die ander leerders voor hulle staan. Laat nou die leerders om die 3 loop wat in die ry staan en hulle van agter bekyk sodat hulle self kan ontdek dat die volgorde van links na regs nou omgekeerd is.

Hier behoort nie veel verduideliking nodig te wees nie, aangesien hulle feitlik die soortgelyke gedoen het toe hulle die afstandstabel gebruik het.

Ek vertrou dat u die modules saam met die leerders nuttig gevind het.

LEERDERS AFDELING

Inhoud

AKTIWITEIT: Oppervlakte [LU 1.4, LU 1.8, LU 1.9, LU 1.10, LU 1.12, LU 2.2, LU 2.4, LU 3.1, LU 3.5, LU 4.6]

Hierdie is 'n vloer wat met teëls bedek is.

Figure 1
Figure 1 (graphics1.png)

  • Hoeveel teëls was nodig om die hele vloer te bedek?
  • Skryf 'n getalsin om te wys hoe jy dit bereken het.

Getalsin: _____________________________________________________________

Jy het die lengte met die breedte vermenigvuldig.

As ek wil uitvind hoe groot die ruimte is wat deur 'n reghoek ingesluit word, kan ek sê: lengte x breedte = ingeslote ruimte (oppervlakte),dus:

Oppervlakte = l x b

Figure 2
Figure 2 (graphics2.png)
  • Bereken die oppervlakte van die vierkant.
Figure 3
Figure 3 (graphics3.png)

Die lengte is 5 cm en die breedte is 5 cm, dit is

5 cm x 5 cm = 25 cm².

  • Neem 25 tellers en pak dit in 'n vierkant. Teken dit: Daar is 5 rye

van 5.

  • Neem 9 tellers en pak dit in 'n vierkant. Teken dit. Daar is _________.

Omdat die lengte en die breedte dieselfde is, is dit onnodig om te vra wat is die lengte en wat is die breedte, Vra: Wat is die vierkantswortel van (3 is die sleutelgetal wat ons gebruik om vir 9 in 'n vierkant te pak.)

  • Neem 16 tellers en pak dit in 'n vierkant. Teken dit. Daar is ________.
  • Wat is die vierkantswortel van 16? _____ Skryf:
  • Neem 4 tellers en pak dit in 'n vierkant. Teken dit. Daar is ________.
  • Wat is die vierkantswortel van 4? _____ Skryf:
  • Trek die vierkante op die blokkiespapier. Skryf hoeveel blokkies in elke vierkant is.
  • Kleur hulle in.
Figure 4
Figure 4 (graphics4.png)

  • Voltooi elke ry:
Figure 5
Figure 5 (graphics5.png)
  • Hoeveel groepe van tien kan ek maak?

520 = _____ tiene 790 = _____ tiene

900 = _____ tiene 1 000 = _____ tiene

  • Hoeveel groepe van honderd kan ek maak?

1 200 = _____ honderde 1 500 = _____ honderde

1 900 = _____ honderde 2 000 = _____ honderde

  • Herbenoem:

1 652 = _____ + _____ + _____ + _____

1 508 = _____ + _____ + _____ + _____

1 870 = _____ + _____ + _____ + _____

  • Verenig:

1 000 + 700 + 80 + 4 = ________

1 000 + 500 + 260 + 9 = ________

1 000 + 600 + 130 + 25 = ________

1 000 + 800 + 1 10 + 91 = ________

  • Vul in >, < of = :

2 000 - 200 ...... 1 000 - 100 1504 + 20 ...... 1 304 + 200

1 450 + 130 ...... 1 680 - 100 1 280 + 40 ...... 1 280 + 400

  • Maak elke getal 1 1 1 meer:

1 446 : _______ 1 095 : _______ 1 901 : _______

  • Voltooi:

Figure 6
Figure 6 (graphics6.png)

  • Volg die vissies om die skatkis met diamante te ontdek!
Figure 7
Figure 7 (graphics7.png)

Die jaar was lank en Juffrou is moeg. Help haar om die werk te merk.

  • Skryf die regte antwoorde in waar jy die foute kry.
Figure 8
Figure 8 (graphics8.png)
  • Onderstreep die regte woord:

'n (Regtehoek / stomphoek / skerphoek) is 90° .

'n Kubus het (4 / 6 / 8 ) kante.

'n Gelyksydige driehoek het ( 1 / 2 / 3 ) sye wat ewe lank is.

  • Skryf vakansiestories vir die getalsinne en doen dan die bewerkings.

167 + 205 + 99 =

750 - 145 - 260 = ∆

34 x 3 - 57 = ∆

255 - 191 ÷ 4 = ∆

  • Pappa, Mamma, Bonnie en Tommie stap by die see. Kleur die prent in.

Figure 9
Figure 9 (graphics9.png)

  • Jy loop reg agter hulle. Teken wat jy reg voor jou sien.

Dit is die laaste skooldag van die jaar.

Bonnie en Tommie wil nou groet, want môre-oggend om 6:00 vertrek hulle na Kaapstad.

  • Ontsyfer hulle groet:
Figure 10
Figure 10 (graphics10.png)

Assessering

Leeruitkomste 1:Die leerder is in staat om getalle en die verwantskappe daarvan te herken, te beskryf en voor te stel, en om tydens probleemoplossing bevoeg en met selfvertroue te tel, te skat, te bereken en te kontroleer.

Assesseringstandaard 1.4: Dit is duidelik wanneer die leerder orden, beskryf en vergelyk getalle;

Assesseringstandaard 1.8: Dit is duidelik wanneer die leerder die gepaste simbole in berekeninge kan gebruik om probleme wat die volgende behels;

Assesseringstandaard 1.9: Dit is duidelik wanneer die leerder hoofberekeninge uitvoer;

Assesseringstandaard 1.10: Dit is duidelik wanneer die leerder die volgende tegnieke gebruik:

1.10.1 opbou en afbreek van getalle;

1.10.2 verdubbeling en halvering;

1.10.3 getallelyne;

1.10.4 afronding in tiene.

Assesseringstandaard 1.12: Dit is duidelik wanneer die leerder oplossings van probleme kontroleer;

Leeruitkomste 2:Die leerder is in staat om patrone en verwantskappe te herken, te beskryf en voor te stel en probleme op te los deur algebraïese taal en vaardighede te gebruik.

Assesseringstandaard 2.2: Dit is duidelik wanneer die leerder eenvoudige getalreekse tot minstens 1 000 kopieer en uitbrei;

Assesseringstandaard 2.4: Dit is duidelik wanneer die leerder patrone wat waargeneem is beskryf;

Leeruitkomste 3:Die leerder is in staat om eienskappe van en verwantskappe tussen tweedimensionele vorms en driedimensionele voorwerpe in 'n verskeidenheid oriëntasies en posisies te beskryf en voor te stel.

Assesseringstandaard 3.1: Dit is duidelik wanneer die leerder tweedimensionele vorms en driedimensionele voorwerpe in die omgewing en in prente herken, identifiseer en benoem;

Assesseringstandaard 3.5: Dit is duidelik wanneer die leerder driedimensionele voorwerpe vanuit verskillende posisies herken en beskryf;

Leeruitkomste 4:Die leerder is in staat om gepaste meeteenhede, instrumente en formules in 'n verskeidenheid kontekste te gebruik.

Assesseringstandaard 4.6: Dit is duidelik wanneer die leerder ondersoek (alleen en/of as ’n lid van ’n groep of span) en meet by benadering.

Collection Navigation

Content actions

Download:

Collection as:

PDF | EPUB (?)

What is an EPUB file?

EPUB is an electronic book format that can be read on a variety of mobile devices.

Downloading to a reading device

For detailed instructions on how to download this content's EPUB to your specific device, click the "(?)" link.

| More downloads ...

Module as:

PDF | EPUB (?)

What is an EPUB file?

EPUB is an electronic book format that can be read on a variety of mobile devices.

Downloading to a reading device

For detailed instructions on how to download this content's EPUB to your specific device, click the "(?)" link.

| More downloads ...

Add:

Collection to:

My Favorites (?)

'My Favorites' is a special kind of lens which you can use to bookmark modules and collections. 'My Favorites' can only be seen by you, and collections saved in 'My Favorites' can remember the last module you were on. You need an account to use 'My Favorites'.

| A lens I own (?)

Definition of a lens

Lenses

A lens is a custom view of the content in the repository. You can think of it as a fancy kind of list that will let you see content through the eyes of organizations and people you trust.

What is in a lens?

Lens makers point to materials (modules and collections), creating a guide that includes their own comments and descriptive tags about the content.

Who can create a lens?

Any individual member, a community, or a respected organization.

What are tags? tag icon

Tags are descriptors added by lens makers to help label content, attaching a vocabulary that is meaningful in the context of the lens.

| External bookmarks

Module to:

My Favorites (?)

'My Favorites' is a special kind of lens which you can use to bookmark modules and collections. 'My Favorites' can only be seen by you, and collections saved in 'My Favorites' can remember the last module you were on. You need an account to use 'My Favorites'.

| A lens I own (?)

Definition of a lens

Lenses

A lens is a custom view of the content in the repository. You can think of it as a fancy kind of list that will let you see content through the eyes of organizations and people you trust.

What is in a lens?

Lens makers point to materials (modules and collections), creating a guide that includes their own comments and descriptive tags about the content.

Who can create a lens?

Any individual member, a community, or a respected organization.

What are tags? tag icon

Tags are descriptors added by lens makers to help label content, attaching a vocabulary that is meaningful in the context of the lens.

| External bookmarks