Skip to content Skip to navigation Skip to collection information

Connexions

You are here: Home » Content » Wiskunde Graad 2 » Patrone

Navigation

Lenses

What is a lens?

Definition of a lens

Lenses

A lens is a custom view of the content in the repository. You can think of it as a fancy kind of list that will let you see content through the eyes of organizations and people you trust.

What is in a lens?

Lens makers point to materials (modules and collections), creating a guide that includes their own comments and descriptive tags about the content.

Who can create a lens?

Any individual member, a community, or a respected organization.

What are tags? tag icon

Tags are descriptors added by lens makers to help label content, attaching a vocabulary that is meaningful in the context of the lens.

This content is ...

In these lenses

  • GETFdnPhaseMaths display tagshide tags

    This collection is included inLens: Siyavula: Mathematics (Gr. R-3)
    By: Siyavula

    Collection Review Status: In Review

    Click the "GETFdnPhaseMaths" link to see all content selected in this lens.

    Click the tag icon tag icon to display tags associated with this content.

Recently Viewed

This feature requires Javascript to be enabled.

Tags

(What is a tag?)

These tags come from the endorsement, affiliation, and other lenses that include this content.
 
WISKUNDE

Wiskunde in die wêreld rondom ons

OPVOEDERS AFDELING

Memorandum

Kritieke- en Ontwikkelings Uitkomste

Die leerders moet uiteindelik kan:

1. probleme identifiseer en oplos, en ook besluite neem deur kritiese en kreatiewe denke;

2. doeltreffend saam met ander lede van ‘n span, groep, organisasie en gemeenskap werk;

3. hulself en hul aktiwiteite verantwoordelik en doeltreffend bestuur;

4. inligting versamel, ontleed, organiseer en krities evalueer;

5. doeltreffend kommunikeer deur middel van visuele, simboliese en/of taalvaardighede in verskillende vorme;

6. wetenskap en tegnologie doeltreffend en krities gebruik deur verantwoordelikheid teenoor die omgewing en die gesondheid van ander te toon;

7. begryp dat die wêreld ‘n stel verwante stelsels is waarin probleme nie in isolasie opgelos word nie;

8. na te dink oor en ondersoek te doen na ‘n verskeidenheid strategieë om doeltreffender te leer;

9. as verantwoordelike burgers aan die lewe van die plaaslike, nasionale en wêreldgemeenskap deel te neem;

10. in verskeie sosiale kontekste kultureel en esteties sensitief te wees;

11. opvoedings- en lberoepsmoontlikhede ondersoek; en

12. entrepreneursgeleenthede te ontwikkel.

  • Integrasie van Temas: Herfs.
  • ‘n Gesonde Omgewing: Tekens van Herfs.
  • Die module begin met ‘n grafiek van die verjaarsdae van hulle vriende.
  • Getalbegrip en telaktiwiteite word uitgebrei tot 120, met klem op telpatrone.
  • Halvering en verdubbeling in die getalgebied 1 tot 50.
  • Inkopie-aktiwiteite sluit in woordsomme, rigtingaanwysings na winkels en die selektering van die korrekte muntstukke.
  • Leerders voltooi ‘n inkopie-grafiek.
  • Samestellings van 10, 11, 12, 13, 14 en 15 word bekend gestel en met ‘n wye verskeidenheid aktiwiteite vasgelê.
  • Meetaktiwiteite versterk die woordeskat van ‘n “klein massa” en ‘n “groot massa”, gram en kilogram.
  • ‘n Resep vir muffins word ingesluit en die leerders kry praktiese ervaring van meting (Tegnologie).
  • Deur gebruik te maak van patrone op hutte, ontwerp die leerders hulle eie patrone om sodoende hulle sensitiwiteit vir ander kulture te bevorder.
  • ‘n Geheue-speletjie is ingesluit om leerders te help om getalsinne te bemeester.

LEERDERS AFDELING

Inhoud

AKTIWITEIT: Patrone [LU 1.8, LU 1.9, LU 1.4, LU 2.1, LU 2.3, LU 2.5, LU 4.6]

  • In sommige streke van Suid-Afrika versier die mense hul huise op die tradisionele Afrika-manier, met pragtige veelkleurige patrone. Die patrone bestaan gewoonlik uit verskillende vorms.
  • Kleur die patrone in.
Figure 1
Figure 1 (graphics1.png)
  • Ontwerp jou eie Afrika-patroon vir die raampie rondom jou familiefoto.
  • Teken jou gesin van die kortste tot die langste.
  • Wys vir jou klasmaats hoe die pragtige, kleurvolle prentjie lyk.
Table 1
LU 2.1   LU 2.3   LU 2.5   LU 4.6  
  • Plak hierdie blad op ‘n stuk karton.
  • Sny die vierkante uit.
  • Sit hulle onderstebo neer.
  • Maak beurte om een kaartjie om te draai.
  • Lees die getalsin.
  • Draai die kaartjie weer om met die skrif na onder.
  • Jou maat kry ‘n beurt en probeer om ‘n kaart te vind met dieselfde antwoord.
  • Hou die maats en kyk wie kan die meeste pare kry (m.a.w. kaarte wat pas).
Table 2
15 – 14 7 – 6 10 – 8 22- 20 9 – 6 13 – 10
11 – 7 12 – 8 13 – 8 25 – 20 15 – 9 12 – 6
17 + 4 24 – 3 30 – 10 17 + 3 9 – 9 20 – 2
10 – 3 14 – 7 10 + 6 8 + 8 36 – 3 30 + 3
46 + 4 53 – 3 95 – 5 80 + 10 20 + 4 28 - 4
Table 3
LU 1.8   LU 1.9  

Assessering

Leeruitkomste 1:Die leerder is in staat om getalle en die verwantskappe daarvan te herken, te beskryf en voor te stel, en om tydens probleemoplossing bevoeg en met selfvertroue te tel, te skat, te bereken en te kontroleer.

Assesseringstandaard 1.8: Dit is duidelik wanneer die leerder die gepaste simbole in berekeninge kan gebruik om probleme wat die volgende behels;

Assesseringstandaard 1.9: Dit is duidelik wanneer die leerder hoofberekeninge uitvoer.

Leeruitkomste 2:Die leerder is in staat om patrone en verwantskappe te herken, te beskryf en voor te stel en probleme op te los deur algebraïese taal en vaardighede te gebruik.

Assesseringstandaard 2.1: Dit is duidelik wanneer die leerder eenvoudige patrone kopieer en uitbrei deur fisiese voorwerpe en tekeninge te gebruik;

Assesseringstandaard 2.3: Dit is duidelik wanneer die leerder eie patrone skep;

Assesseringstandaard 2.5: Dit is duidelik wanneer die leerder meetkundige identifiseer, beskryf en kopieer patrone in natuurlike en kulturele voorwerpe uit verskillende kulture en tye.

Leeruitkomste 4:Die leerder is in staat om gepaste meeteenhede, instrumente en formules in 'n verskeidenheid kontekste te gebruik.

Assesseringstandaard 4.6: Dit is duidelik wanneer die leerder driedimensionele voorwerpe volgens nie-standaardmate skat, meet, vergelyk en orden.

Collection Navigation

Content actions

Download:

Collection as:

PDF | EPUB (?)

What is an EPUB file?

EPUB is an electronic book format that can be read on a variety of mobile devices.

Downloading to a reading device

For detailed instructions on how to download this content's EPUB to your specific device, click the "(?)" link.

| More downloads ...

Module as:

Add:

Collection to:

My Favorites (?)

'My Favorites' is a special kind of lens which you can use to bookmark modules and collections. 'My Favorites' can only be seen by you, and collections saved in 'My Favorites' can remember the last module you were on. You need an account to use 'My Favorites'.

| A lens I own (?)

Definition of a lens

Lenses

A lens is a custom view of the content in the repository. You can think of it as a fancy kind of list that will let you see content through the eyes of organizations and people you trust.

What is in a lens?

Lens makers point to materials (modules and collections), creating a guide that includes their own comments and descriptive tags about the content.

Who can create a lens?

Any individual member, a community, or a respected organization.

What are tags? tag icon

Tags are descriptors added by lens makers to help label content, attaching a vocabulary that is meaningful in the context of the lens.

| External bookmarks

Module to: