Inside Collection (Course): Wiskunde Graad 2
Die leerders moet uiteindelik kan:
1. probleme identifiseer en oplos, en ook besluite neem deur kritiese en kreatiewe denke;
2. doeltreffend saam met ander lede van ‘n span, groep, organisasie en gemeenskap werk;
3. hulself en hul aktiwiteite verantwoordelik en doeltreffend bestuur;
4. inligting versamel, ontleed, organiseer en krities evalueer;
5. doeltreffend kommunikeer deur middel van visuele, simboliese en/of taalvaardighede in verskillende vorme;
6. wetenskap en tegnologie doeltreffend en krities gebruik deur verantwoordelikheid teenoor die omgewing en die gesondheid van ander te toon;
7. begryp dat die wêreld ‘n stel verwante stelsels is waarin probleme nie in isolasie opgelos word nie;
8. na te dink oor en ondersoek te doen na ‘n verskeidenheid strategieë om doeltreffender te leer;
9. as verantwoordelike burgers aan die lewe van die plaaslike, nasionale en wêreldgemeenskap deel te neem;
10. in verskeie sosiale kontekste kultureel en esteties sensitief te wees;
11. opvoedings- en beroepsmoontlikhede ondersoek; en
12. entrepreneursgeleenthede te ontwikkel.
Integrasie van Temas:
![]() |
| LU 2.2 |
![]() |
Beantwoord die vrae:
| LU 5.5 |
Die vragmotor: 49 _______________ ______________ _____________
Die motor: _______________ ______________ _____________
Die motorfiets: _______________ ______________ _____________
Die bus: _______________ ______________ _____________
| LU 1.4.1 | LU 5.5 |
Ek dink daar is ____________________________ motorbande.
Ek het ___________________________________ motorbande getel.
Ek het ____________________________________ geskat.
![]() |
| LU 1.2.1 | LU 1.2.2 | LU 1.2.4 | LU 1.8.3 |
![]() |
_____________________________________________________________________
_____________________________________________________________________
| LU 1.3 | LU 1.4.1 |
Die vragmotor ry 5 km verder _________________________________
![]() |
![]() |
![]() |
| LU 1.8.1 |
![]() |
| LU 1.9.1 |
Leeruitkomste 1:Die leerder is in staat om getalle en die verwantskappe daarvan te herken, te beskryf en voor te stel, en om tydens probleemoplossing bevoeg en met selfvertroue te tel, te skat, te bereken en te kontroleer.
Assesseringstandaard 1.2: Dit is duidelik wanneer die leerder aan en terug tel;
1.2.1 ene vanaf enige getal tussen 0 en 200;
1.2.2 tiene vanaf enige veelvoud van 10 tussen 0 en 200;
1.2.4 twees vanaf enige veelvoud van 2 tussen 0 en 200;
Assesseringstandaard 1.3: Dit is duidelik wanneer die leerder getalsimbole van 1 tot minstens 200 ken en lees en skryf getalname van 1 tot minstens 100;
Assesseringstandaard 1.4: Dit is duidelik wanneer die leerder die volgende getalle orden, beskryf en vergelyk:
1.4.1 heelgetalle tot minstens 2-syfergetalle;
Assesseringstandaard 1.8: Dit is duidelik wanneer die leerder die gepaste simbole in berekeninge gebruik om probleme op te los:
1.8.1 optelling en aftrekking van heelgetalle met minstens 2 syfers;
1.8.3 skatting;
Assesseringstandaard 1.9: Dit is duidelik wanneer die leerder hoofberekeninge uitvoer;
1.9.1 optelling en aftrekking van getalle tot minstens 20;
Leeruitkomste 2:Die leerder is in staat om patrone en verwantskappe te herken, te beskryf en voor te stel en probleme op te los deur algebraïese taal en vaardighede te gebruik.
Assesseringstandaard 2.2: Dit is duidelik wanneer die leerder eenvoudige getalreekse kopieer en uitbrei tot minstens 200.
Leeruitkomste 5:Die leerder is in staat om data te versamel, op te som, voor te stel en krities te ontleed om gevolgtrekkings en voorspellings te maak en om toevallige variasie te interpreteer en te bepaal.
Assesseringstandaard 5.5: Dit is duidelik wanneer die leerder eie versameling voorwerpe of dié van ’n maat beskryf, verduidelik hoe dit gesorteer is en beantwoord vrae daaroor.