Skip to content Skip to navigation Skip to collection information

Connexions

You are here: Home » Content » Wiskunde Graad 2 » Vorms

Navigation

Lenses

What is a lens?

Definition of a lens

Lenses

A lens is a custom view of the content in the repository. You can think of it as a fancy kind of list that will let you see content through the eyes of organizations and people you trust.

What is in a lens?

Lens makers point to materials (modules and collections), creating a guide that includes their own comments and descriptive tags about the content.

Who can create a lens?

Any individual member, a community, or a respected organization.

What are tags? tag icon

Tags are descriptors added by lens makers to help label content, attaching a vocabulary that is meaningful in the context of the lens.

This content is ...

In these lenses

  • GETFdnPhaseMaths display tagshide tags

    This collection is included inLens: Siyavula: Mathematics (Gr. R-3)
    By: Siyavula

    Collection Review Status: In Review

    Click the "GETFdnPhaseMaths" link to see all content selected in this lens.

    Click the tag icon tag icon to display tags associated with this content.

Recently Viewed

This feature requires Javascript to be enabled.

Tags

(What is a tag?)

These tags come from the endorsement, affiliation, and other lenses that include this content.
 
WISKUNDE

Wiskunde in die wêreld rondom ons

OPVOEDERS AFDELING

Memorandum

Kritieke- en Ontwikkelings Uitkomste

Die leerders moet uiteindelik kan:

1. probleme identifiseer en oplos, en ook besluite neem deur kritiese en kreatiewe denke;

2. doeltreffend saam met ander lede van ‘n span, groep, organisasie en gemeenskap werk;

3. hulself en hul aktiwiteite verantwoordelik en doeltreffend bestuur;

4. inligting versamel, ontleed, organiseer en krities evalueer;

5. doeltreffend kommunikeer deur middel van visuele, simboliese en/of taalvaardighede in verskillende vorme;

6. wetenskap en tegnologie doeltreffend en krities gebruik deur verantwoordelikheid teenoor die omgewing en die gesondheid van ander te toon;

7. begryp dat die wêreld ‘n stel verwante stelsels is waarin probleme nie in isolasie opgelos word nie;

8. na te dink oor en ondersoek te doen na ‘n verskeidenheid strategieë om doeltreffender te leer;

9. as verantwoordelike burgers aan die lewe van die plaaslike, nasionale en wêreldgemeenskap deel te neem;

10. in verskeie sosiale kontekste kultureel en esteties sensitief te wees;

11. opvoedings- en beroepsmoontlikhede ondersoek; en

12. entrepreneursgeleenthede te ontwikkel.

Integrasie van Temas:

  • ‘n Gesonde Omgewing: Ons paaie word deur baie voertuie gebruik en dit is ‘n belangrike oorsaak van besoedeling. Bespreek. Veiligheid op ons paaie is essensieel. Leerders moet padreëls en veiligheidsreëls wat deur die skool en die owerhede ingestel is, gehoorsaam. Bespreek wat gedoen kan word om die leerders se veiligheid na en van die skool te verseker. Plante en blomme versier ons omgewing en moet beskerm word. Moenie hulle vernietig nie.
  • Inklusiwiteit: Mens, dier en plant is van mekaar afhanklik om te oorleef. Bespreek en gee voorbeelde.
  • Voertuie maak ‘n belangrike deel van leerders se ervarings uit. Aktiwiteite soos tel tot by 150, ‘n grafiek wat afstande en voertuie bepaal, asook die uitbreiding van samestellings van 16, word gebruik.
  • Voorwerpe tot 50 word geskat, gegroepeer en getel.
  • Die vermenigvuldigingstafel van 2 word bekend gestel en optelling en aftrekking van 6, 7, 8 en 9 word ingesluit.
  • Vorms word geïdentifiseer en gesorteer deur hulle in te kleur.

LEERDERS AFDELING

Inhoud

AKTIWITEIT: Vorms [LU 1.9.1, LU 1.9.2, LU 1.10.2, LU 3.1, LU 3.5]

  • Vind die vorms wat dieselfde is in elke driehoek.
  • Kleur die driehoeke wat dieselfde is met dieselfde kleur in.
  • Kleur die vierkante wat dieselfde is met dieselfde kleur in.

Figure 1
Figure 1 (graphics1.png)

Table 1
LU 3.1   LU 3.5  
  • Verbind elke getalsin met die blom wat die regte antwoord het.
  • Kleur die blom in.
Figure 2
Figure 2 (graphics2.png)
Table 2
LU 1.9.1  
  • Tel die vorms in elke prent.
Figure 3
Figure 3 (graphics3.png)

sirkels =_________________________________

driehoeke =_________________________________

vierkante =_________________________________

reghoeke =_________________________________

ovale =_________________________________

Figure 4
Figure 4 (graphics4.png)

sirkels =_________________________________

driehoeke =_________________________________

vierkante =_________________________________

reghoeke =_________________________________

ovale =_________________________________

Table 3
LU 3.1  
  • Gebruik hierdie vorms om ‘n aantal diere te teken.
  • Gebruik soveel as wat jy nodig het.
  • Gee elke dier ‘n naam.
Figure 5
Figure 5 (graphics5.png)

Table 4
LU 3.1   LU 3.5  
  • Voltooi.
  • Die tafel van twee.
Figure 6
Figure 6 (graphics6.png)

Table 5
LU 1.9.2   LU 1.10.2  

Assessering

Leeruitkomste 1:Die leerder is in staat om getalle en die verwantskappe daarvan te herken, te beskryf en voor te stel, en om tydens probleemoplossing bevoeg en met selfvertroue te tel, te skat, te bereken en te kontroleer.

Assesseringstandaard 1.9: Dit is duidelik wanneer die leerder hoofberekeninge uitvoer;

1.9.1 optelling en aftrekking van getalle tot minstens 20;

1.9.2 vermenigvuldiging van heelgetalle met oplossings tot minstens 20;

Assesseringstandaard 1.10: Dit is duidelik wanneer die leerder die volgende tegnieke gebruik:

1.10.2 verdubbeling en halvering.

Leeruitkomste 3:Die leerder is in staat om eienskappe van en verwantskappe tussen tweedimensionele vorms en driedimensionele voorwerpe in 'n verskeidenheid oriëntasies en posisies te beskryf en voor te stel.

Assesseringstandaard 3.1: Dit is duidelik wanneer die leerder tweedimensionele vorms en driedimensionele voorwerpe in die skoolomgewing en in prente herken, identifiseer en benoem;

Assesseringstandaard 3.5: Dit is duidelik wanneer die leerder driedimensionele voorwerpe vanuit verskillende posisies herken.

Collection Navigation

Content actions

Download module as:

Add:

Collection to:

My Favorites (?)

'My Favorites' is a special kind of lens which you can use to bookmark modules and collections. 'My Favorites' can only be seen by you, and collections saved in 'My Favorites' can remember the last module you were on. You need an account to use 'My Favorites'.

| A lens I own (?)

Definition of a lens

Lenses

A lens is a custom view of the content in the repository. You can think of it as a fancy kind of list that will let you see content through the eyes of organizations and people you trust.

What is in a lens?

Lens makers point to materials (modules and collections), creating a guide that includes their own comments and descriptive tags about the content.

Who can create a lens?

Any individual member, a community, or a respected organization.

What are tags? tag icon

Tags are descriptors added by lens makers to help label content, attaching a vocabulary that is meaningful in the context of the lens.

| External bookmarks

Module to: