Skip to content Skip to navigation Skip to collection information

Connexions

You are here: Home » Content » Wiskunde Graad 2 » Breuke met vierkante

Navigation

Lenses

What is a lens?

Definition of a lens

Lenses

A lens is a custom view of the content in the repository. You can think of it as a fancy kind of list that will let you see content through the eyes of organizations and people you trust.

What is in a lens?

Lens makers point to materials (modules and collections), creating a guide that includes their own comments and descriptive tags about the content.

Who can create a lens?

Any individual member, a community, or a respected organization.

What are tags? tag icon

Tags are descriptors added by lens makers to help label content, attaching a vocabulary that is meaningful in the context of the lens.

This content is ...

In these lenses

  • GETFdnPhaseMaths display tagshide tags

    This collection is included inLens: Siyavula: Mathematics (Gr. R-3)
    By: Siyavula

    Collection Review Status: In Review

    Click the "GETFdnPhaseMaths" link to see all content selected in this lens.

    Click the tag icon tag icon to display tags associated with this content.

Recently Viewed

This feature requires Javascript to be enabled.

Tags

(What is a tag?)

These tags come from the endorsement, affiliation, and other lenses that include this content.
 

Breuke met vierkante

Module by: Siyavula Uploaders. E-mail the author

WISKUNDE

Wiskunde in die wêreld rondom ons

OPVOEDERS AFDELING

Memorandum

Kritieke- en Ontwikkelings Uitkomste

Die leerders moet uiteindelik kan:

1. probleme identifiseer en oplos, en ook besluite neem deur kritiese en kreatiewe denke;

2. doeltreffend saam met ander lede van ‘n span, groep, organisasie en gemeenskap werk;

3. hulself en hul aktiwiteite verantwoordelik en doeltreffend bestuur;

4. inligting versamel, ontleed, organiseer en krities evalueer;

5. doeltreffend kommunikeer deur middel van visuele, simboliese en/of taalvaardighede in verskillende vorme;

6. wetenskap en tegnologie doeltreffend en krities gebruik deur verantwoordelikheid teenoor die omgewing en die gesondheid van ander te toon;

7. begryp dat die wêreld ‘n stel verwante stelsels is waarin probleme nie in isolasie opgelos word nie;

8. na te dink oor en ondersoek te doen na ‘n verskeidenheid strategieë om doeltreffender te leer;

9. as verantwoordelike burgers aan die lewe van die plaaslike, nasionale en wêreldgemeenskap deel te neem;

10. in verskeie sosiale kontekste kultureel en esteties sensitief te wees;

11. opvoedings- en lberoepsmoontlikhede ondersoek; en

12. entrepreneursgeleenthede te ontwikkel.

Integrasie van Temas:

  • Inklusiwiteit: Elke leerder in ‘n klas verdien om voor ‘n uitdaging geplaas te word. Spesiale kreatiwiteit werk moet nie slegs aan skrander leerders opgedra word nie. Geleenthede vir uitbreiding, eksperimentering en ontdekking moet aan almal in die klas gebied word. Dit sal leerders aanmoedig om nuwe metodes uit te probeer, om by eweknieë te leer en om risiko’s te neem. Hou klein groepbesprekings oor die werklikheid daarvan om werkopdragte te doen wat ons forseer om te dink.
  • Praktiese ervaring met halwes en kwarte word gedoen.
  • Getalbegrip word uitgebrei verder as 200 en telpatrone word beklemtoon.
  • Leerders word versigtig gelei om die afronding van getalle tot die naaste veelvoud te begryp.
  • Samestellings van 17, 18 en 20 word bekend gestel.
  • Getalwaardes en plekwaardes word met diagramme aangeleer.
  • Die vermenigvuldigingstafels van 10 en 5 word opgebou.
  • Leerders kan hulle eie patrone ontwerp en speletjies word ingesluit om getalfeite te konsolideer.
  • Leerders ontwerp diere met vorms deur hulle verbeelding te gebruik.

LEERDERS AFDELING

Inhoud

AKTIWITEIT: Breuke met vierkante [LU 1.7, LU 1.10, LU 4.1]

Breuke met vierkante

  • Neem 'n vel papier.
  • Sorg dat die sye almal ewe lank is.
  • Hierdie vorm word 'n vierkant genoem.
Figuur 1
Figuur 1 (graphics1.png)
  • Vou die vierkant in die helfte. Vou die papier weer oop.
  • Knip al op die voulyn.
  • Nou is daar twee stukke papier wat ewe groot is.
  • Een stuk word 'n halwe genoem.
  • Twee halwes maak een hele.
Figuur 2
Figuur 2 (graphics2.png)
  • Neem 'n ander vierkant.
  • Vou dit op 'n ander manier in die helfte, bv.

Figuur 3
Figuur 3 (graphics3.png)

Tabel 1
LU 1.7  

Breuke met driehoeke en reghoeke

  • Neem 'n vel papier wat soos 'n driehoek lyk.
  • Vou dit in die helfte en knip dit op die voulyn.
  • Merk elke stuk "een halwe".
Figuur 4
Figuur 4 (graphics4.png)
  • Twee halwes maak 1 ________________________________________
  • Doen dieselfde met 'n vel papier wat soos 'n reghoek lyk.
Figuur 5
Figuur 5 (graphics5.png)
  • Vou en knip die reghoek op verskillende maniere.
Figuur 6
Figuur 6 (graphics6.png)
  • Twee halwes maak 1 ________________________________________
  • Trek sirkels om die vorms waarvan 1 helfte ingekleur is.
Figuur 7
Figuur 7 (graphics7.png)
Tabel 2
LU 1.7  

Breuke met sirkels

  • Neem 'n vel papier wat soos 'n sirkel lyk.
  • Vou dit in die helfte en knip dit op die voulyn.
  • Merk elke stuk: "een halwe".
Figuur 8
Figuur 8 (graphics8.png)
  • Kleur die sirkels in wat in die helfte geknip is. Die helftes moet ewe groot wees.

Figuur 9
Figuur 9 (graphics9.png)

Tabel 3
LU 1.7  
  • Voltooi hierdie getallelyne.
Figuur 10
Figuur 10 (graphics10.png)
  • Maak 'n X halfpad tussen 0 en 10.
Figuur 11
Figuur 11 (graphics11.png)
  • Maak 'n X halfpad tussen 10 en 20.
Figuur 12
Figuur 12 (graphics12.png)
  • Maak 'n X halfpad tussen 20 en 30.
Figuur 13
Figuur 13 (graphics13.png)
Tabel 4
LU 1.10  

Afronding van getalle

  • Kyk!

Die vragmotor het verby die halfpadmerk X gery tot by 8.

Figuur 14
Figuur 14 (graphics14.png)

  • Die motor het nog nie tot by die halfpadmerk X by 5 gekom nie.
  • As ons die afstand wat die vragmotor gery het tot die naaste veelvoud van 10 wil afrond, kan ons sê dat 8 tot 10 afgerond kan word.

Die 8 is nader aan 10 as aan 0.

Op dieselfde manier kan ons die getalle 5, 6, 7 en 9 ook tot die naaste veelvoud van 10 afrond, wat 10 is.

Maar die getalle 4, 3, 2 en 1 kan nie tot 10 afgerond word nie, want hulle is minder as halfpad op die getallelyn na die volgende veelvoud van 10.

Hulle is nader aan 0 as aan 10.

  • As ons die volgende getalle afrond, maak ons so:

14 word 1 0

16 word 20

18 word ________________________

11 word ________________________

12 word ________________________

15 word ________________________

17 word ________________________

19 word ________________________

7 word ________________________

6 word ________________________

8 word ________________________

9 word ________________________

Tabel 5
LU 1.7  
  • My wekker het om halfsewe gelui.
  • Die lang wyser was by ses en die kort wyser was tussen die ses en die sewe.

Figuur 15
Figuur 15 (graphics15.png)

  • Die lang wyser het halfpad om die horlosie van 12 tot 6 beweeg.
  • Figuur 16
    Figuur 16 (graphics16.png)
    Skryf die tyd wat op elk van hierdie horlosies getoon word.

Tabel 6
LU 4.1  

Breuke met vorms

  • Neem 'n vierkantige stuk papier.
  • Vou dit in die helfte.
  • Vou dit weer in die helfte.
Figuur 17
Figuur 17 (graphics17.png)
  • Vou die papier oop en knip dit al op die voue langs.
  • Hoeveel stukke is daar? _______________________stukke.
  • Elke deel word "een kwart" genoem. Dit beteken een van 4 dele.
Figuur 18
Figuur 18 (graphics18.png)
  • Kleur een kwart in.

Figuur 19
Figuur 19 (graphics19.png)

  • Hoeveel kwarte is gelyk aan een halwe?
  • Kleur die kwarte in om een halwe te toon.

Figuur 20
Figuur 20 (graphics20.png)

  • _______________________kwarte maak een halwe.
  • _______________________kwarte maak een hele.
  • Kyk net!
  • Vorms wat in 4 ewe groot dele verdeel word, word in kwarte verdeel.
  • Kleur een kwart van elk van die vorms in.

Figuur 21
Figuur 21 (graphics21.png)

  • Kleur 2 kwarte in.

Figuur 22
Figuur 22 (graphics22.png)

  • 2 kwarte is gelyk aan _______________________
  • 4 kwarte is gelyk aan _______________________
Tabel 7
LU 1.7  

Assessering

Leeruitkomste 1:Die leerder is in staat om getalle en die verwantskappe daarvan te herken, te beskryf en voor te stel, en om tydens probleemoplossing bevoeg en met selfvertroue te tel, te skat, te bereken en te kontroleer.

Assesseringstandaard 1.7: Dit is duidelik wanneer die leerder praktiese probleme oplos wat gelyke verdeling en groepering behels, en verduidelik die antwoorde wat eenheidsbreuke kan insluit (bv. ¼);

Assesseringstandaard 1.10: Dit is duidelik wanneer die leerder die volgende tegnieke gebruik:

1.10.1 opbou en afbreek van getalle;

1.10.2 verdubbeling en halvering;

1.10.3 gebruik van konkrete apparaat (bv. tellers);

1.10.4 getallelyne.

Leeruitkomste 4:Die leerder is in staat om gepaste meeteenhede, instrumente en formules in 'n verskeidenheid kontekste te gebruik.

Assesseringstandaard 4.1: Dit is duidelik wanneer die leerder analoog- en digitale tyd in ure en minute lees.

Collection Navigation

Content actions

Download:

Collection as:

PDF | EPUB (?)

What is an EPUB file?

EPUB is an electronic book format that can be read on a variety of mobile devices.

Downloading to a reading device

For detailed instructions on how to download this content's EPUB to your specific device, click the "(?)" link.

| More downloads ...

Module as:

PDF | EPUB (?)

What is an EPUB file?

EPUB is an electronic book format that can be read on a variety of mobile devices.

Downloading to a reading device

For detailed instructions on how to download this content's EPUB to your specific device, click the "(?)" link.

| More downloads ...

Add:

Collection to:

My Favorites (?)

'My Favorites' is a special kind of lens which you can use to bookmark modules and collections. 'My Favorites' can only be seen by you, and collections saved in 'My Favorites' can remember the last module you were on. You need an account to use 'My Favorites'.

| A lens I own (?)

Definition of a lens

Lenses

A lens is a custom view of the content in the repository. You can think of it as a fancy kind of list that will let you see content through the eyes of organizations and people you trust.

What is in a lens?

Lens makers point to materials (modules and collections), creating a guide that includes their own comments and descriptive tags about the content.

Who can create a lens?

Any individual member, a community, or a respected organization.

What are tags? tag icon

Tags are descriptors added by lens makers to help label content, attaching a vocabulary that is meaningful in the context of the lens.

| External bookmarks

Module to:

My Favorites (?)

'My Favorites' is a special kind of lens which you can use to bookmark modules and collections. 'My Favorites' can only be seen by you, and collections saved in 'My Favorites' can remember the last module you were on. You need an account to use 'My Favorites'.

| A lens I own (?)

Definition of a lens

Lenses

A lens is a custom view of the content in the repository. You can think of it as a fancy kind of list that will let you see content through the eyes of organizations and people you trust.

What is in a lens?

Lens makers point to materials (modules and collections), creating a guide that includes their own comments and descriptive tags about the content.

Who can create a lens?

Any individual member, a community, or a respected organization.

What are tags? tag icon

Tags are descriptors added by lens makers to help label content, attaching a vocabulary that is meaningful in the context of the lens.

| External bookmarks