Inside Collection (Course): Wiskunde Graad 2
Die leerders moet uiteindelik kan:
1. probleme identifiseer en oplos, en ook besluite neem deur kritiese en kreatiewe denke;
2. doeltreffend saam met ander lede van ‘n span, groep, organisasie en gemeenskap werk;
3. hulself en hul aktiwiteite verantwoordelik en doeltreffend bestuur;
4. inligting versamel, ontleed, organiseer en krities evalueer;
5. doeltreffend kommunikeer deur middel van visuele, simboliese en/of taalvaardighede in verskillende vorme;
6. wetenskap en tegnologie doeltreffend en krities gebruik deur verantwoordelikheid teenoor die omgewing en die gesondheid van ander te toon;
7. begryp dat die wêreld ‘n stel verwante stelsels is waarin probleme nie in isolasie opgelos word nie;
8. na te dink oor en ondersoek te doen na ‘n verskeidenheid strategieë om doeltreffender te leer;
9. as verantwoordelike burgers aan die lewe van die plaaslike, nasionale en wêreldgemeenskap deel te neem;
10. in verskeie sosiale kontekste kultureel en esteties sensitief te wees;
11. opvoedings- en lberoepsmoontlikhede ondersoek; en
12. entrepreneursgeleenthede te ontwikkel.
Integrasie van Temas:
![]() |
| LU 2.3 | LU 2.4 | LU 2.5 |
![]() |
| LU 1.8 |
![]() |
| LU 1.8 |
![]() |
Elkeen sal _________________________ koekies kry.
![]() |
Elkeen sal _________________________ kaarte kry.
![]() |
Elke hemp sal _________________________ knope kry.
![]() |
Elke blompot sal _________________________ blomme kry.
![]() |
Elkeen sal _________________________ pannekoeke kry.
| LU 1.7 |
0, 2, 4, _______, _______, _______, _______, _______, _______, _______, 20.
Tel :
ses tweë, so 2 x 6 = ____________________
vier tweë, so 2 x 4 = ____________________
nege tweë, so 2 x 9 = ____________________
sewe tweë, so 2 x ____________________ = ____________________
drie tweë, so _______ x _______ = _______
vyf tweë, so _______ x _______ = _______
tien tweë, so _______ x _______ = _______
ag tweë, so _______ x _______ = _______
| LU 1.2 | LU 1.9 |
0, 4, 8, _______, _______, _______, _______, _______, _______, _______, 40.
Tel : ses viere, so 4 x 6 = ______________________
vier viere, so 4 x 4 = ______________________
nege viere, so 4 x 9 = ______________________
sewe viere, so 4 x ____________________ = ____________________
drie viere, so _______ x _______ = _______
vyf viere, so _______ x _______ = _______
tien viere, so _______ x _______ = _______
ag viere, so _______ x _______ = _______
| LU 1.2 | LU 1.9 |
5 x 5 = ____________________
4 x 10 = ____________________
7 x 5 = ____________________
9 x 10 = ____________________
8 x 5 = ____________________
3 x 10 = ____________________
2 x 5 = ____________________
1 x 10 = ____________________
10 x 5 = ____________________
0 x 10 = ____________________
0 x 5 = ____________________
10 x 10 = ___________________
1 x 5 = ____________________
2 x 10 = ____________________
3 x 5 = ____________________
8 x 10 = ____________________
9 x 5 = ____________________
7 x 10 = ____________________
4 x 5 = ____________________
5 x 10 = ____________________
____________________________________________ (Naam) het gewen
| LU 1.9 |
5 x 2 = ____________________
4 x 4 = ____________________
7 x 2 = ____________________
9 x 4 = ____________________
8 x 2 = ____________________
3 x 4 = ____________________
2 x 2 = ____________________
1 x 4 = ____________________
10 x 2 = ____________________
0 x 4 = ____________________
0 x 2 = ____________________
10 x 4 = ____________________
1 x 2 = ____________________
2 x 4 = ____________________
3 x 2 = ____________________
8 x 4 = ____________________
9 x 2 = ____________________
7 x 4 = ____________________
4 x 2 = ____________________
5 x 4 = ____________________
40, 36, _____, _____, _____, _____, _____, _____, _____, _____, 0.
20, 18, _____, _____, _____, _____, _____, _____, _____, _____, 0.
| LU 1.2 | LU 1.9 |
Leeruitkomste 1:Die leerder is in staat om getalle en die verwantskappe daarvan te herken, te beskryf en voor te stel, en om tydens probleemoplossing bevoeg en met selfvertroue te tel, te skat, te bereken en te kontroleer.
Assesseringstandaard 1.2: Dit is duidelik wanneer die leerder aan en terug tel;
Assesseringstandaard 1.7: Dit is duidelik wanneer die leerder praktiese probleme oplos wat gelyke verdeling en groepering behels, en verduidelik die antwoorde wat eenheidsbreuke kan insluit;
Assesseringstandaard 1.8: Dit is duidelik wanneer die leerder die gepaste simbole in berekeninge gebruik om probleme op te los:
Assesseringstandaard 1.9: Dit is duidelik wanneer die leerder hoofberekeninge uitvoer;
Leeruitkomste 2:Die leerder is in staat om patrone en verwantskappe te herken, te beskryf en voor te stel en probleme op te los deur algebraïese taal en vaardighede te gebruik.
Assesseringstandaard 2.3: Dit is duidelik wanneer die leerder eie patrone skep;
Assesseringstandaard 2.4: Dit is duidelik wanneer die leerder patrone wat waargeneem is beskryf;
Assesseringstandaard 2.5: Dit is duidelik wanneer die leerder meetkundige patrone in natuurlike en kulturele voorwerpe uit verskillende kulture en tye identifiseer, beskryf en kopieer.