Inside Collection (Course): Wiskunde Graad 2
Die leerders moet uiteindelik kan:
1. probleme identifiseer en oplos, en ook besluite neem deur kritiese en kreatiewe denke;
2. doeltreffend saam met ander lede van ‘n span, groep, organisasie en gemeenskap werk;
3. hulself en hul aktiwiteite verantwoordelik en doeltreffend bestuur;
4. inligting versamel, ontleed, organiseer en krities evalueer;
5. doeltreffend kommunikeer deur middel van visuele, simboliese en/of taalvaardighede in verskillende vorme;
6. wetenskap en tegnologie doeltreffend en krities gebruik deur verantwoordelikheid teenoor die omgewing en die gesondheid van ander te toon;
7. begryp dat die wêreld ‘n stel verwante stelsels is waarin probleme nie in isolasie opgelos word nie;
8. na te dink oor en ondersoek te doen na ‘n verskeidenheid strategieë om doeltreffender te leer;
9. as verantwoordelike burgers aan die lewe van die plaaslike, nasionale en wêreldgemeenskap deel te neem;
10. in verskeie sosiale kontekste kultureel en esteties sensitief te wees;
11. opvoedings- en lberoepsmoontlikhede ondersoek; en
12. entrepreneursgeleenthede te ontwikkel.
AKTIWITEIT: Lees van tyd [LU 4.1, LU 4.3]
![]() |
_____________________________________________ of kwart oor een.”
________minute oor ____________
________minute oor ____________
________minute oor ____________
![]() |
“Hip, hip hoera,” sê Gert.
“Nog net ...... minute voor 2!”
Hy stap aan om sy maats te kry.
| LU 4.1 | LU 4.3 |
Leeruitkomste 4:Die leerder is in staat om gepaste meeteenhede, instrumente en formules in 'n verskeidenheid kontekste te gebruik.
Assesseringstandaard 4.1: Dit is duidelik wanneer die leerder analoog- en digitale tyd in ure en minute lees;
Assesseringstandaard 4.3: Dit is duidelik wanneer die leerder tydsverloop bereken.