Skip to content Skip to navigation Skip to collection information

OpenStax-CNX

You are here: Home » Content » Wiskunde Graad 2 » Almanak/Kalender

Navigation

Lenses

What is a lens?

Definition of a lens

Lenses

A lens is a custom view of the content in the repository. You can think of it as a fancy kind of list that will let you see content through the eyes of organizations and people you trust.

What is in a lens?

Lens makers point to materials (modules and collections), creating a guide that includes their own comments and descriptive tags about the content.

Who can create a lens?

Any individual member, a community, or a respected organization.

What are tags? tag icon

Tags are descriptors added by lens makers to help label content, attaching a vocabulary that is meaningful in the context of the lens.

This content is ...

In these lenses

  • GETFdnPhaseMaths display tagshide tags

    This collection is included inLens: Siyavula: Mathematics (Gr. R-3)
    By: Siyavula

    Collection Review Status: In Review

    Click the "GETFdnPhaseMaths" link to see all content selected in this lens.

    Click the tag icon tag icon to display tags associated with this content.

Recently Viewed

This feature requires Javascript to be enabled.

Tags

(What is a tag?)

These tags come from the endorsement, affiliation, and other lenses that include this content.
 

Almanak/Kalender

Module by: Siyavula Uploaders. E-mail the author

WISKUNDE

Wiskunde in die wêreld rondom ons

OPVOEDERS AFDELING

Memorandum

Kritieke- en Ontwikkelings Uitkomste

Die leerders moet uiteindelik kan:

1. probleme identifiseer en oplos, en ook besluite neem deur kritiese en kreatiewe denke;

2. doeltreffend saam met ander lede van ‘n span, groep, organisasie en gemeenskap werk;

3. hulself en hul aktiwiteite verantwoordelik en doeltreffend bestuur;

4. inligting versamel, ontleed, organiseer en krities evalueer;

5. doeltreffend kommunikeer deur middel van visuele, simboliese en/of taalvaardighede in verskillende vorme;

6. wetenskap en tegnologie doeltreffend en krities gebruik deur verantwoordelikheid teenoor die omgewing en die gesondheid van ander te toon;

7. begryp dat die wêreld ‘n stel verwante stelsels is waarin probleme nie in isolasie opgelos word nie;

8. na te dink oor en ondersoek te doen na ‘n verskeidenheid strategieë om doeltreffender te leer;

9. as verantwoordelike burgers aan die lewe van die plaaslike, nasionale en wêreldgemeenskap deel te neem;

10. in verskeie sosiale kontekste kultureel en esteties sensitief te wees;

11. opvoedings- en lberoepsmoontlikhede ondersoek; en

12. entrepreneursgeleenthede te ontwikkel.

  • Integrasie van Temas:
  • Sosiale-geregtigheid: Die verhaal van die geheime teken is ‘n bewys van die belangrikheid van Geskiedenis. Wat is die voordeel van kennis van gebeure en dinge uit die verlede? Leerders kan in kleiner groepe verdeel, die biblioteek besoek en verdere navorsing doen oor die oorsprong van ons getallestelsel, Romeinse syfers, ens. Leerders kan projekte doen oor wiskunde in die natuur, in die klaskamer en by die huis. Hulle leer om saam te werk in groepe, na mekaar te luister en idees uit te ruil. Bespreek of “winskopies” altyd winskopies is. Wat is jou houding teenoor uitverkopings in die winkels? Is dit altyd nodig om geskenke te gee of te ontvang met verjaardae? Hoekom gee ons geskenke? Wanneer is dit aanvaarbaar om nie geskenke te gee nie?

  • Indien leerders die telpatroon in 1’e tot 200 verstaan, kan hulle dit geleidelik uitbrei tot 1 000.
  • Die storie van die geheime teken word ingesluit sodat die leerders die betekenis van 0 as plekhouer kan begryp (integreer met Geletterdheid).
  • Die patrone met optelling en aftrekking van 6, 7, 8 en 9 word beklemtoon.
  • Die lees van tyd word makliker wanneer die leerders die minute in 5’e tel.
  • Kodes word gebruik om die antwoord van ‘n raaisel te ontrafel.
  • Die almanak/kalender word gebruik vir aktiwiteite oor Kersfeesvierings in Desember.
  • Module 8 word afgesluit met ‘n speletjie waarin klappers met getalsinne gepas word by liggies aan ‘n Kersboom.

LEERDERS AFDELING

Inhoud

AKTIWITEIT: Almanak/Kalender [LU 1.1, LU 1.2, LU 1.3, LU 1.9, LU 4.2]

  • Hier is ‘n almanak vir Desember.
Figure 1
Figure 1 (graphics1.png)
  • Voltooi die getalle hierbo.
  • M staan vir ......
  • V staan vir ......
  • Die 10de Desember is op ‘n ......
  • Marie verjaar op 15 Desember. Hoeveel dae voor Kersfees verjaar sy? ...... dae.
  • Tom verjaar sewe dae na Marie. Tom verjaar op ...... Desember.
  • 30 November is op ‘n ......
Table 1
LU 1.9   LU 4.2  
  • Voltooi die busroete na die volgende dorp.
Figure 2
Figure 2 (graphics2.png)
  • Merk die busstop by 225 met ‘n X.
  • Merk die busstop by 305 met ‘n O.
  • Merk die busstop by 999 met ‘n #.
  • Watter busstop op die roete kom tussen:

100 _______________________ 200

500 _______________________ 600

450 _______________________ 550

600 _______________________ 700

350 _______________________ 450

0 _______________________ 100

  • As die bus 5 minute neem om van 0 tot by 50 te ry, hoe lank ry dit van:

0 tot 200 ?______________________ minute

0 tot 400 ? ______________________ minute

0 tot 600 ? ______________________ minute

Table 2
LU 1.2   LU 1.3  
  • Raai hoeveel grondboontjies is daar in elke pakkie.

Figure 3
Figure 3 (graphics3.png)

1. Pakkie C het die ____________________________ minste/meeste

2. Pakkie B het die ____________________________ minste/meeste

3. Pakkie A het ____________________________ minder/meer as C.

4. Pakkie B het ____________________________ minder/meer as A.

  • Tel die grondboontjies in:

A = _______________ B = _______________ C = _______________

  • Kyk terug of jou antwoorde in 1, 2, 3 en 4 reg of verkeerd was. My antwoorde was ________________________________
  • Teken 63 grondboontjies in hierdie pakkie.

Groepeer die tiene.

Figure 4
Figure 4 (graphics4.png)
Table 3
LU 1.1   LU 1.3  
  • Skryf 6 verskillende getalle.
  • Skryf hul getalname.

1. Gebruik net die syfers: 1, 2 en 3.

bv.

1 2 twaalf ...... 12 ......

voor na

...... ...... ...... - ......

...... ...... ...... - ......

...... ...... ...... - ......

...... ...... ...... - ......

...... ...... ...... - ......

2. Gebruik net die syfers: 9, 4 en 8.

...... ...... ...... - ......

...... ...... ...... - ......

...... ...... ...... - ......

...... ...... ...... - ......

...... ...... ...... - ......

...... ...... ...... - ......

3. Gebruik net die syfers: 6, 3 en 5.

...... ...... ...... - ......

...... ...... ...... - ......

...... ...... ...... - ......

...... ...... ...... - ......

...... ...... ...... - ......

...... ...... ...... - ......

Table 4
LU 1.3  
  • Speel met ‘n maat.
  • Neem beurte om die liggies by die klappers te pas.
  • Kleur jou klappers in rooi in.
  • Jou maat kan syne geel inkleur.
Figure 5
Figure 5 (graphics5.png)
Table 5
LU 1.9  

Assessering

Leeruitkomste 1:Die leerder is in staat om getalle en die verwantskappe daarvan te herken, te beskryf en voor te stel, en om tydens probleemoplossing bevoeg en met selfvertroue te tel, te skat, te bereken en te kontroleer.

Assesseringstandaard 1.1: Dit is duidelik wanneer die leerder tot minstens 100 alledaagse voorwerpe akkuraat tel;

Assesseringstandaard 1.2: Dit is duidelik wanneer die leerder aan en terug tel in:

1.2.1 ene vanaf enige getal tussen 0 en 200;

1.2.2 tiene vanaf enige veelvoud van 10 tussen 0 en 200;

1.2.3 vywe vanaf enige veelvoud van 5 tussen 0 en 200;

1.2.4 twees vanaf enige veelvoud van 2 tussen 0 en 200;

Assesseringstandaard 1.3: Dit is duidelik wanneer die leerder getalsimbole ken en lees van 1 tot minstens 200 en skryf getalname van 1 tot minstens 100;

Assesseringstandaard 1.9: Dit is duidelik wanneer die leerder hoofberekeninge uitvoer;

Leeruitkomste 4:Die leerder is in staat om gepaste meeteenhede, instrumente en formules in 'n verskeidenheid kontekste te gebruik.

Assesseringstandaard 4.2: Dit is duidelik wanneer die leerder die dae van die week en die maande van die jaar in volgorde noem.

Collection Navigation

Content actions

Download:

Collection as:

PDF | EPUB (?)

What is an EPUB file?

EPUB is an electronic book format that can be read on a variety of mobile devices.

Downloading to a reading device

For detailed instructions on how to download this content's EPUB to your specific device, click the "(?)" link.

| More downloads ...

Module as:

PDF | More downloads ...

Add:

Collection to:

My Favorites (?)

'My Favorites' is a special kind of lens which you can use to bookmark modules and collections. 'My Favorites' can only be seen by you, and collections saved in 'My Favorites' can remember the last module you were on. You need an account to use 'My Favorites'.

| A lens I own (?)

Definition of a lens

Lenses

A lens is a custom view of the content in the repository. You can think of it as a fancy kind of list that will let you see content through the eyes of organizations and people you trust.

What is in a lens?

Lens makers point to materials (modules and collections), creating a guide that includes their own comments and descriptive tags about the content.

Who can create a lens?

Any individual member, a community, or a respected organization.

What are tags? tag icon

Tags are descriptors added by lens makers to help label content, attaching a vocabulary that is meaningful in the context of the lens.

| External bookmarks

Module to:

My Favorites (?)

'My Favorites' is a special kind of lens which you can use to bookmark modules and collections. 'My Favorites' can only be seen by you, and collections saved in 'My Favorites' can remember the last module you were on. You need an account to use 'My Favorites'.

| A lens I own (?)

Definition of a lens

Lenses

A lens is a custom view of the content in the repository. You can think of it as a fancy kind of list that will let you see content through the eyes of organizations and people you trust.

What is in a lens?

Lens makers point to materials (modules and collections), creating a guide that includes their own comments and descriptive tags about the content.

Who can create a lens?

Any individual member, a community, or a respected organization.

What are tags? tag icon

Tags are descriptors added by lens makers to help label content, attaching a vocabulary that is meaningful in the context of the lens.

| External bookmarks