In hierdie hoofstuk sal jy leer van 'n eenvoudiger manier om uitdrukkings soos
Based on: Exponentials by Rory Adams, Free High School Science Texts Project, Mark Horner, Heather Williams
In hierdie hoofstuk sal jy leer van 'n eenvoudiger manier om uitdrukkings soos
Eksponensiaalnotasie is 'n kort manier om te skryf dat 'n getal meermale met homself vermenigvuldig word. Byvoorbeeld, eerder as om te skryf
Eksponensiaalnotasie verwys na 'n getal wat geskryf word as
waar
Dit wil sê,
Ons kan ook 'n negatiewe eksponent,
Indien
| Khan Academy video oor eksponente 1 (in Engels) |
|---|
| Khan Academy video oor eksponente 2 (in Engels) |
|---|
Daar is heelwat eksponentwette wat ons kan gebruik om getalle met eksponente te vereenvoudig. Sommige van hierdie wette het ons reeds in vorige grade teëgekom, maar ons sal die volledige lys hier sien en elke wet verduidelik, sodat jy hulle kan verstaan en nie bloot memoriseer nie.
Volgens die definisie van eksponensiaalnotasie is
Byvoorbeeld,
| Khan Academy video oor eksponente 3 (in Engels) |
|---|
Die definisie van eksponensiaalnotasie wys dat
Byvoorbeeld,
Die definisie van eksponensiaalnotasie vir 'n negatiewe eksponent wys dat
Dit beteken dat 'n minus teken in die eksponent 'n alternatiewe manier is om aan te dui dat die hele eksponensiaal gedeel eerder as vermenigvuldig moet word.
Byvoorbeeld,
Met Wet 3 het ons reeds besef dat 'n minusteken 'n manier is om te
wys dat die eksponensiaal gedeel eerder as vermenigvuldig moet
word. Wet 4 is basies 'n meer algemene manier om dieselfde stelling te
maak. Ons verkry hierdie wet deur Wet 3 aan beide kante met
Byvoorbeeld,
| Khan Academy video oor eksponente 4 (in Engels) |
|---|
Die volgorde waarin twee getalle vermenigvuldig word, is onbelangrik. Dus,
Byvoorbeeld,
Dit is moontlik om die eksponensiaal van 'n eksponensiaal te bereken. Die eksponensiaal van 'n getal is 'n reële getal. So, selfs al klink die eerste sin ingewikkeld, beteken dit bloot dat 'n mens die eksponensiaal van 'n getal bereken en dan die eksponensiaal van die resultaat bereken.
Byvoorbeeld,
Vereenvoudig:
Skryf die korrekte antwoord in the Antwoord kolom. Die beskikbare
antwoorde is:
| Vraag | Antwoord |
|
|
|
|
|
|
|
|
|
|
|
|
|
|
|
|
|
Die volgende video gee 'n voorbeeld van hoe om sommige van die konsepte wat in hierdie hoofstuk gedek is, te gebruik.
| Khan Academy video oor eksponente 5 (in Engels) |
|---|