Die gradiënt van 'n reguitlyn grafiek word bereken as:
vir twee punte
Ons kan nou die gemiddelde gradiënt tussen die twee punte
Dit is dieselfde as vergelyking 1.
Based on: Average Gradient by Rory Adams, Free High School Science Texts Project, Mark Horner, Heather Williams
Die gradiënt van 'n reguitlyn grafiek word bereken as:
vir twee punte
Ons kan nou die gemiddelde gradiënt tussen die twee punte
Dit is dieselfde as vergelyking 1.
Vul die tabel in deur die gemiddelde gradiënt oor die aangeduide
intervalle te bereken vir die funksie
|
|
|
|
|
|
|
| A-B | |||||
| A-C | |||||
| B-C |
![]() |
Wat let jy op van die gradiënte oor elke interval?
Die gemiddelde gradiënt van 'n reguitlyn funksie is dieselfde oor enige twee intervalle in die funksie.
Vul die tabel in deur die gemiddelde gradiënt oor die aangeduide intervalle te bereken vir die funksie
|
|
|
|
|
|
|
| A-B | |||||
| B-C | |||||
| C-D | |||||
| D-E | |||||
| E-F | |||||
| F-G |
Wat let jy op van die gemiddelde gradiënt oor elke interval? Wat kan jy sê oor die gemiddelde gradiënte tussen A en D in vergelyking met die gemiddelde gradiënte tussen D en G?
![]() |
Die gemiddelde gradiënt van 'n paraboliese funksie hang af van die interval en is die gradiënt van 'n reguitlyn wat deur die punte op daardie interval loop.
Byvoorbeeld, in figuur 3 is die verskeie punte verbind deur reguit lyne. Die gemiddelde gradiënte tussen die verbinde punte is dan die gradiënte van die reguit lyne wat deur die punte loop.
![]() |
Gegee die vergelyking van 'n kurwe en twee punte (
Vind die gemiddelde gradiënt van die kurwe
Merk die punte as volg:
om dit makliker te maak om die gradiënt te bereken.
Ons gebruik die vergelyking vir die kurwe om die
Die gemiddelde gradiënt tussen