In graad 10 het jy geleer van rekenkundige rye, waar die verskil tussen opeenvolgende terme konstant was. In hierdie hoofstuk leer ons van kwadratiese rye.
Based on: Quadratic Sequences - Grade 11 by Rory Adams, Free High School Science Texts Project, Sarah Blyth, Heather Williams
In graad 10 het jy geleer van rekenkundige rye, waar die verskil tussen opeenvolgende terme konstant was. In hierdie hoofstuk leer ons van kwadratiese rye.
'n Kwadratiese ry is 'n ry waar die tweede verskille tussen opeenvolgende terme met dieselfde hoeveelheid verskil. Dit word 'n gemene tweede verskil genoem.
Byvoorbeeld
is 'n kwadratiese ry. Kom ons stel vas hoekom ...
Indien ons die verskil tussen opeenvolgende terme neem, is
dan werk ons die tweede verskille uit, wat bloot gekry word deur die verskille tussen opeenvolgende verskille {
Ons sien dan dat die tweede verskille gelyk is aan "1". Dus is vergelyking 1 'n kwadratiese ry.
Let op dat die verskille tussen opeenvolgende terme (met ander woorde, die eerste verskille) van 'n kwadratiese ry, 'n ry vorm waar daar 'n konstante verskil is tussen opeenvolgende terme. In die voorbeeld hier bo, het die ry {
Die volgende is ook voorbeelde van kwadratiese rye:
Kan jy die gemene tweede verskille vir elk van die voorbeelde hier bo bereken?
Skryf neer die volgende twee terme en vind 'n formule vir die
i.e.
die tweede verskil is 4.
As ons die ry voortsit, sal die verskille tussen terme die volgende wees:
Dus sal die volgende twee terme in die reeks die volgende wees:
Dus sal die ry die volgende wees:
Ons weet dat die tweede verskil 4 is. Die begin van die formule sal dus
Indien
Kyk of dit werk vir die tweede terme, d.i. wanneer
Dan is
Dus vir die ry
Indien die ry kwadraties is, moet die
| TERME |
|
|
|
|||
|
|
|
|
||||
|
|
|
In elke geval is die tweede verskil
Die volgende ry is kwadraties:
| TERME | 8 | 22 | 42 | 68 | ||||
| 14 | 20 | 26 | ||||||
| 6 | 6 | 6 |
Die formule is dus:
Vir
Laat die
waar
Die gemene tweede verskil word gekry vanaf
Dus, vanuit vergelyking 10,
Vanuit vergelyking 8,
Uiteindelik word die algemene formule vir die
Bestudeer die volgende patroon: 1; 7; 19; 37; 61; ...
Die getalle vermeerder met veelvoude van 6
Dus is
Die volgende getal in die ry is 91.
| TERME | 1 | 7 | 19 | 37 | 61 | |||||
| 6 | 12 | 18 | 24 | |||||||
| 6 | 6 | 6 | 6 |
Die patroon sal 'n kwadratiese patroon opbring, aangesien die tweede verskille konstant is.
Dus is
Vir die eerste term:
Vir die tweede term:
Vir die derde term:
ensovoorts....
Die algemene formule vir die patroon is
Vervang
Die waarde van die
Die plot van
gegee die kwadratiese ry
Indien ons elke van die terme teenoor die ooreenstemmende indeks teken, kry ons die grafiek van 'n parabool.
![]() |