Wanneer die desimaal repeterend is, is daar 'n bietjie meer werk nodig om die breukdeel van die desimale getal as 'n breuk te skryf. Ons sal verduidelik aan die hand van 'n voorbeeld.
Indien ons 0,3˙0,3˙ in die vorm abab wil skryf (waar aa en bb heelgetalle is), sal ons soos volg te werk gaan:
x
=
0
,
33333
...
10
x
=
3
,
33333
...
vermenigvuldig met
10
aan beide kante
9
x
=
3
(trek die tweede verg. van die eerste verg. af)
x
=
3
9
=
1
3
x
=
0
,
33333
...
10
x
=
3
,
33333
...
vermenigvuldig met
10
aan beide kante
9
x
=
3
(trek die tweede verg. van die eerste verg. af)
x
=
3
9
=
1
3
(6)Nog 'n voorbeeld sou wees om
5,
4˙
3˙
2˙
5,
4˙
3˙
2˙
as 'n rasionale breuk te skryf.
x
=
5
,
432432432
...
1000
x
=
5432
,
432432432
...
vermenigvuldig met
1 000
aan beide kante
999
x
=
5427
(trek die tweede verg. van die eerste verg. af)
x
=
5427
999
=
201
37
x
=
5
,
432432432
...
1000
x
=
5432
,
432432432
...
vermenigvuldig met
1 000
aan beide kante
999
x
=
5427
(trek die tweede verg. van die eerste verg. af)
x
=
5427
999
=
201
37
(7)In die eerste voorbeeld is die desimaal vermenigvuldig met 10 en in die tweede voorbeeld is dit vermenigvuldig met 1000. Dit is omdat daar in die eerste voorbeeld slegs een repeterende syfer (nl. 3) was, terwyl die tweede voorbeeld drie repeterende syfers (nl. 432) gehad het.
In die algemeen, as jy een repeterende syfer het, vermenigvuldig jy met 10. As jy twee repeterende syfers het, vermenigvuldig jy met 100. Met drie syfers vermenigvuldig jy met 1000. Kan jy al die patroon raaksien?
Die aantal nulle is dieselfde as die aantal repeterende syfers.
Nie alle desimale getalle kan as rasionale getalle geskryf word nie. Hoekom nie? Irrasionale desimale getalle soos
2=1,4142135...2=1,4142135...
kan nie geskryf word met 'n heeltallige teller en noemer nie, omdat daar geen patroon van repeterende syfers is nie. Jy behoort egter, so ver moontlik, eerder rasionale getalle of breuke as desimale getalle te gebruik.
- Skryf die volgende in repeterende (herhalende) desimale notasie:
- 0,11111111...0,11111111...
- 0,1212121212...0,1212121212...
- 0,123123123123...0,123123123123...
- 0,11414541454145...0,11414541454145...
Klik hier vir die oplossing - Skryf die volgende in repeterende desimale notasie:
- 2323
- 13111311
- 456456
- 219219
Klik hier vir die oplossing - Skryf die volgende in breukvorm:
- 0,6333˙0,6333˙
- 5,313131¯5,313131¯
- 0,999999˙0,999999˙
Klik hier vir die oplossing