Based on: Exponents - Grade 11 by Rory Adams, Free High School Science Texts Project, Sarah Blyth, Heather Williams
In Graad 11 het ons eksponensiële getalle bestudeer en ons het die ses wette geleer wat bewerking met eksponensiële getalle baie makliker gemaak het. Daar is een wet wat ons nie in Graad 11 gedoen het nie. Dit sal ons hier beskryf.
In Graad 11 het ons net met indekse gewerk wat in heelgetalle was. Wat gebeur is die indeks nie 'n heelgetal is nie, maar 'n rasionele getal? Dit lei ons na die finale wet van eksponente,
Ons sê dat
dus
Byvoorbeeld,
'n Getal mag nie altyd 'n rasionele
Daar is getalle wat probleme kan oplos soos
Dit is ook moentlik vir meer as een
Vereenvoudig sonder die gebruik van 'n sakrekenaar:
Vereenvoudig:
Gebruik al die wette om:
| (a) | (b) |
| (c) | (d) |
In Graad 10 Finansies, het julle eksponensiële gebruik om verskillende tipe rente te bereken. Byvoorbeeld op 'n spaarrekening of op 'n lening en saamgestelde groei.
'n Spesifike tipe bakterieë het 'n baie hoë eksponensiële groei koers teen 80% elke uur. As daar 10 bakterieë is, bepaal hoeveel daar sal wees na 5 uur, 'n dag en na 1 week?
Daarom, in hierdie geval:
Let op dat hierdie antwoord in wetenskaplike notasie aangedei woord want dit is 'n baie groot getal.
'n Spesifike soort van uiters skaars diep water vis het 'n baie lang leeftyd en het slede kinders. As daar 'n totaal van 821 van hierdie tipe vis is en hulle groei koers is 2% per mannd, hoeveel sal daar wees by die helfte van 'n gegewe jaar? Wat sal de bevolking wees in 10 jaar en in 'n 100 jaar wees?
Daarom, in hierdie geval:
Let op dat hierdie antwoord in wetenskaplike notasie aangedui woord want dit is 'n baie groot getal.
| (a) | (b) |
| (c) | (d) |
| (e) | (f) |