Een van die eenvoudigste dinge wat met analitiese meetkunde bereken kan word, is die afstand tussen twee punte. Afstand is a getal wat beskryf hoe ver twee punte van mekaar is. Byvoorbeeld, punt PP het (2,1)(2,1) as koördinate en punt QQ het (-2,-2)(-2,-2) as koördinate. Hoe ver is die punte PP en QQ van mekaar? In die figuur beteken dit, hoe lank is die stippellyn?
In die figuur kan gesien word dat lyn PRPR 3 eenhede lank is en lyn QRQR 4 eenhede. ▵PQR▵PQR het 'n regte hoek RR. Dus kan die lengte van sy PQPQ bereken word deur Stelling van Pythagoras te gebruik:
P
Q
2
=
P
R
2
+
Q
R
2
∴
P
Q
2
=
3
2
+
4
2
∴
P
Q
=
3
2
+
4
2
=
5
P
Q
2
=
P
R
2
+
Q
R
2
∴
P
Q
2
=
3
2
+
4
2
∴
P
Q
=
3
2
+
4
2
=
5
(1)Die lengte van PQPQ is gelyk aan die afstand tussen punte PP en QQ.
As 'n veralgemening van die idee, neem aan dat AA enige punt is met (x1;y1)(x1;y1) as koördinate en BB is enige ander punt met (x2;y2)(x2;y2) as koördinate.
Die formule vir die berekening van die afstand tussen twee punte word as volg afgelei. Die afstand tussen twee punte AA en BB is die lengte van die lyn ABAB. Volgens die Stelling van Pythagoras, word die lengte van ABAB gegee deur:
A
B
=
A
C
2
+
B
C
2
A
B
=
A
C
2
+
B
C
2
(2)Ons sien
B
C
=
y
2
-
y
1
A
C
=
x
2
-
x
1
B
C
=
y
2
-
y
1
A
C
=
x
2
-
x
1
(3)Dan is
A
B
=
A
C
2
+
B
C
2
=
(
x
1
-
x
2
)
2
+
(
y
1
-
y
2
)
2
A
B
=
A
C
2
+
B
C
2
=
(
x
1
-
x
2
)
2
+
(
y
1
-
y
2
)
2
(4)Gevolglik, vir enige twee punte,(x1;y1)(x1;y1) en (x2;y2)(x2;y2), is die formule:
Afstand=(x1-x2)2+(y1-y2)2(x1-x2)2+(y1-y2)2
Deur die formule te gebruik, word die afstand tussen twee punte PP en QQ met koördinate (2;1) en (-2;-2) as volg bereken. Gestel die koördinate van punt PP is (x1;y1)(x1;y1) en die koördinate van punt QQ is (x2;y2)(x2;y2). Dan is die afstand:
Afstand
=
(
x
1
-
x
2
)
2
+
(
y
1
-
y
2
)
2
=
(
2
-
(
-
2
)
)
2
+
(
1
-
(
-
2
)
)
2
=
(
2
+
2
)
2
+
(
1
+
2
)
2
=
16
+
9
=
25
=
5
Afstand
=
(
x
1
-
x
2
)
2
+
(
y
1
-
y
2
)
2
=
(
2
-
(
-
2
)
)
2
+
(
1
-
(
-
2
)
)
2
=
(
2
+
2
)
2
+
(
1
+
2
)
2
=
16
+
9
=
25
=
5
(5)