- Maak yy die onderwerp van elke vergelyking.
- Teken die grafieke van elkeen van die vergelykings hierbo.
- Die oplossing van die stel van gelyktydige vergelykings word gegee deur die kruising van die twee grafieke.
Deur , yy die onderwerp van elke vergelyking te maak, kry jy:
y
=
2
x
-
4
y
=
4
-
x
2
y
=
2
x
-
4
y
=
4
-
x
2
(2)Deur die grafiek van elke vergelyking te plot, kry jy 'n reguit lyn vir die eerste vergelyking en 'n parabool vir die tweede vergelyking.
Die parabool en die reguit lyn sny op twee punte: (2,0) en (-4,-12). Dus, die oplossing van die stel van vergelykings in vergelyking 1 is x=2,y=0x=2,y=0 en x=-4,y=12x=-4,y=12
Los grafies op:
y
-
x
2
+
9
=
0
y
+
3
x
-
9
=
0
y
-
x
2
+
9
=
0
y
+
3
x
-
9
=
0
(3)
- Stap 1. Maak yy die onderwerp van die vergelyking :
Vir die eerste vergelyking:
y
-
x
2
+
9
=
0
y
=
x
2
-
9
y
-
x
2
+
9
=
0
y
=
x
2
-
9
(4)
en vir die tweede vergelyking:
y
+
3
x
-
9
=
0
y
=
-
3
x
+
9
y
+
3
x
-
9
=
0
y
=
-
3
x
+
9
(5)
- Stap 2. Teken die grafieke vir elke vergelyking:
- Stap 3. Vind die snypunte van die vergelykings op die grafiek:
Die grafieke sny by (-6,27)(-6,27) en by (3,0)(3,0).
- Stap 4. Skryf die oplossing van die stelsel van gelyktydige vergelykings soos gegee deur grafieke:
Die eerste oplossing is x=-6x=-6 en y=27y=27. Die tweede oplossings is x=3x=3 en y=0y=0.
Los die volgende stelsels van vergelykings grafies op. Indien van pas, laat jou antwoord in wortel vorm.
-
b
2
-
1
-
a
=
0
,
a
+
b
-
5
=
0
b
2
-
1
-
a
=
0
,
a
+
b
-
5
=
0
-
x
+
y
-
10
=
0
,
x
2
-
2
-
y
=
0
x
+
y
-
10
=
0
,
x
2
-
2
-
y
=
0
-
6
-
4
x
-
y
=
0
,
12
-
2
x
2
-
y
=
0
6
-
4
x
-
y
=
0
,
12
-
2
x
2
-
y
=
0
-
x
+
2
y
-
14
=
0
,
x
2
+
2
-
y
=
0
x
+
2
y
-
14
=
0
,
x
2
+
2
-
y
=
0
-
2
x
+
1
-
y
=
0
,
25
-
3
x
-
x
2
-
y
=
0
2
x
+
1
-
y
=
0
,
25
-
3
x
-
x
2
-
y
=
0