Skip to content Skip to navigation

Connexions

You are here: Home » Content » Atoomkombinasies: metaal binding

Navigation

Lenses

What is a lens?

Definition of a lens

Lenses

A lens is a custom view of the content in the repository. You can think of it as a fancy kind of list that will let you see content through the eyes of organizations and people you trust.

What is in a lens?

Lens makers point to materials (modules and collections), creating a guide that includes their own comments and descriptive tags about the content.

Who can create a lens?

Any individual member, a community, or a respected organization.

What are tags? tag icon

Tags are descriptors added by lens makers to help label content, attaching a vocabulary that is meaningful in the context of the lens.

This content is ...

Affiliated with (What does "Affiliated with" mean?)

This content is either by members of the organizations listed or about topics related to the organizations listed. Click each link to see a list of all content affiliated with the organization.
  • FETChemie display tagshide tags

    This module is approved and included inLens: Siyavula: Chemie (Gr. 10-12)
    By: Siyavula

    Review Status: Approved

    Click the "FETChemie" link to see all content affiliated with them.

    Click the tag icon tag icon to display tags associated with this content.

Recently Viewed

This feature requires Javascript to be enabled.

Tags

(What is a tag?)

These tags come from the endorsement, affiliation, and other lenses that include this content.
 

Metaalbindings

Die aard van metaalbindings

Die struktuur van a metaalbinding is heeltemal verskillend van kovalente- en ioniese verbindings. In 'n metaalbinding is die valenselektrone gedelokaliseerd, wat beteken dat elke atoom se elektrone nie om slegs daardie een nukleus bly nie. Die positiewe atomiese nukleusse (ook bekend as atooomkerne) word omring deur 'n see van gedelokaliseerde elektrone wat deur die nukleusse (figuur 1) aangetrek word.

Definition 1: Metaalbinding

Metaalbinding is die elektrostatiese aantrekking tussen die positiefgelaaide kerne van die metaalatome en die gedelokaliseerde elektrone in die metaal.

Figuur 1: Positiewe atoomkerne (+) omring deur gedelokaliseerde elektrone ()
Figuur 1 (CG11C1_022.png)

Die eienskappe van metale

Metale het verskeie unieke eienskappe wat as volg opgesom word:

  • Termiese geleiers Metale is goeie geleiers van hitte en word daarom in kosmaaktoerusting soos potte en panne gebruik. Omdat die elektrone in staat is om vrylik te kan beweeg, vervoer hulle hitte baie effektief van een deel van die materiaal na 'n ander.
  • Elektriese geleiers Metale is goeie geleiers van elektrisiteit en word daarom in elektriese geleidingsdrade gebruik. Omdat die elektrone in staat is om vrylik te kan beweeg, vervoer hulle ladings baie effektief van een deel van die materiaal na 'n ander.
  • Blink metaliese skyn Metale het 'n kenmerkende blink voorkoms en word gereeld gebruik in juweliersware. Die vrybewegingde elektrone is in staat om lig teen alle frekwensie te absorbeer en weerkaats, wat metale blink en gepoleer laat voorkom.
  • Smeebaar en pletbaar Hiermee word bedoel dat metale in verskillende vorme gebuig kan word sonder om te breek (smeebaar) en gerek kan word tot dun drade (pletbaar) soos koperdraad, wat gebruik kan word om eletrisiteit te gelei. Bogenoemde is moontlik omdat die bindings nie in 'n bepaalde rigting vas is nie en die atome maklik oor mekaar kan gly.
  • Smeltpunt Metale het gewoonlik 'n hoë smeltpunt en kan daarom gebruik word om artikels wat hoë temperature moet weerstaam, soos kookpotte, te vervaardig. Die hoë smeltpunt kan toegeskryf word aan die sterkte van metaalbindings.
  • Digtheid Metale het 'n hoë digtheid omdat hul atome styf teen mekaar geleë is.

Chemiese verbindings

  1. Gee twee voorbeelde van alledaagse artikels wat die volgende bevat:
    1. kovalente bindings
    2. ioniese bindings
    3. metaalbindings
  2. Voltooi die tabel wat verskillende tipes bindings vergelyk:
    Tabel 1
     KovalentIoniesMetaal
    Tipes atome betrokke   
    Aard van die verbinding tussen atome   
    Smeltpunt (hoog/laag)   
    Elektriese geleidingsvermoë (goed/sleg)   
    Ander eienskappe   
  3. Voltooi die onderstaande tabel deur die tipe binding (kovalent, ionies of metaal) in elk van die gegewe verbindings te identifiseer:
    Tabel 2
    Molekulêre formuleTipe binding
    H22SO44 
    FeS 
    NaI 
    MgCl22 
    Zn 
  4. Watter een van hierdie stowwe sal elektrisiteit die beste gelei? Gee 'n rede vir jou antwoord.
  5. Gebruik jou kennis van die verskillende tipes bindings om die volgende stellings te verduidelik:
    1. Om te swem tydens 'n elektriese storm (d.w.s. donderweer) kan baie gevaarlik wees.
    2. Meeste juweliersware word van metale gemaak.
    3. Plastieke is goeie isolators.

Content actions

Download module as:

Add module to:

My Favorites (?)

'My Favorites' is a special kind of lens which you can use to bookmark modules and collections. 'My Favorites' can only be seen by you, and collections saved in 'My Favorites' can remember the last module you were on. You need an account to use 'My Favorites'.

| A lens I own (?)

Definition of a lens

Lenses

A lens is a custom view of the content in the repository. You can think of it as a fancy kind of list that will let you see content through the eyes of organizations and people you trust.

What is in a lens?

Lens makers point to materials (modules and collections), creating a guide that includes their own comments and descriptive tags about the content.

Who can create a lens?

Any individual member, a community, or a respected organization.

What are tags? tag icon

Tags are descriptors added by lens makers to help label content, attaching a vocabulary that is meaningful in the context of the lens.

| External bookmarks