Skip to content Skip to navigation

OpenStax-CNX

You are here: Home » Content » Elektromagnetisme: Beweging van 'n gelaaide deeltjie in' ​​n magneetveld

Navigation

Lenses

What is a lens?

Definition of a lens

Lenses

A lens is a custom view of the content in the repository. You can think of it as a fancy kind of list that will let you see content through the eyes of organizations and people you trust.

What is in a lens?

Lens makers point to materials (modules and collections), creating a guide that includes their own comments and descriptive tags about the content.

Who can create a lens?

Any individual member, a community, or a respected organization.

What are tags? tag icon

Tags are descriptors added by lens makers to help label content, attaching a vocabulary that is meaningful in the context of the lens.

This content is ...

Affiliated with (What does "Affiliated with" mean?)

This content is either by members of the organizations listed or about topics related to the organizations listed. Click each link to see a list of all content affiliated with the organization.
  • FETFisika display tagshide tags

    This module is approved and included inLens: Siyavula: Fisika (Gr. 10-12)
    By: Siyavula

    Review Status: Approved

    Click the "FETFisika" link to see all content affiliated with them.

    Click the tag icon tag icon to display tags associated with this content.

Recently Viewed

This feature requires Javascript to be enabled.

Tags

(What is a tag?)

These tags come from the endorsement, affiliation, and other lenses that include this content.
 

Elektromagnetisme: Beweging van 'n gelaaide deeltjie in' ​​n magneetveld

Module by: Free High School Science Texts Project. E-mail the author

Based on: Electromagnetism: Motion of a charged particle in a magnetic field by Free High School Science Texts Project

Beweging van 'n Gelaaide Partikel in 'n Magneetveld

Wanneer ‘n gelaaide partikel deur ‘n magnetiese veld beweeg word ‘n krag daarop uitgeoefen. Vir ‘n partikel wat loodreg met betrekking tot die magneetveld beweeg , word die krag gegee deur:

F = q v B F = q v B
(1)

waar qq die lading op die partikel is, vv is die snelheid van die partikel en BB is die magnetiese veld waardeur die partikel beweeg. Hierdie krag word die Lorentzkrag genoem.

Figuur 1
Figuur 1 (PG11C8_030.png)

Exercise 1: Gelaaide partikel wat in ‘n magnetiese veld beweeg

’n Elektron beweeg teen 150m.s-1150m.s-1 loodreg op ‘n magneetveldvan 80 000 T. Wat is die krag wat op die elektron uitgeoefen word?

Solution

  1. Stap 1. Bepaal wat benodig word :

    Ons moet die krag op ‘n bewegende lading in ‘n magneetveld bepaal.

  2. Stap 2. Bepaal hoe om die probleem te benader :

    Ons kan die volgende formule gebruik:

    F = q v B F = q v B
    (2)
  3. Stap 3. Bepaal wat gegee word :

    Ons word gegee:

    • q=1,6×10-19Cq=1,6×10-19C (Die lading op die elektron)
    • v = 150 m . s - 1 v = 150 m . s - 1
    • B = 80 000 T B = 80 000 T
  4. Stap 4. Bepaal die krag :
    F = q v B = ( 1 , 6 × 10 - 19 C ) ( 150 m . s - 1 ) ( 80 000 T ) = 1 , 92 × 10 - 12 N F = q v B = ( 1 , 6 × 10 - 19 C ) ( 150 m . s - 1 ) ( 80 000 T ) = 1 , 92 × 10 - 12 N
    (3)

leidraad:

Die rigting van die krag wat op die gelaaide partikel toegepas word deur die magnetiese veld word bepaal deur deur die Regterhandreel te gebruik.

Wys jou wysvinger in die rigting van bewegingvan die lading, jou middelvinger in die rigting van die magnetiese veld. Jou duim sal die rigting van die krag aandui. As die lading negatief is, sal die krag in die teenoorgestelde rigting as jou duim wees. .

Regte wêreld toepassings

Die volgende toestelle gebruik die beweging van ‘n lading in ‘n magnetiese veld

  • ou televisies en ossilloskope (katodestraalbuise)
  • partikelversnellers (Cern)

Navorsingsprojek : Regte wêreld toepassings van ladings wat in ‘n magneetveld beweeg

Kies een van die volgende toestelle en doen navorsing oor die werking daarvan op die Internet of in ‘n biblioteek.

  • ou televisie of ossilloskoop (Engels: cathode ray tube)
  • partikelversneller (Engels: particle accellerator)

Lorentz krag

  1. Wat gebeur met ‘n gelaaide partikel wanneer dit deur ‘n magneetveld beweeg?
  2. Verduidelik hoe jy die Regterhandreël sou gebruik om te bepaal wat die rigting is van ‘n krag wat op ‘n gelaaide partikel toegepas word wanneer dit deur ‘n magneetveld beweeg.

Figuur 2

Opsomming

  1. Elektromagnetisme is die studie van die eienskappe van, en verhouding tussen, elektriese stroom en magnetisme.
  2. Die stroom wat in ‘n geleier vloei sal ‘n magnetiese veld rondom die geleier vorm.
  3. Die rigting van die magnetiese veld kan gevind word met die Regterhandsreël.
  4. Elektromagnete word tydelik gevorm deur stroomdraende geleiers.
  5. Elektromagnetiese induksie kom voor wanneer ‘n veranderende magnetiese veld ‘n spanning in ‘n geleier opwek, wat dan ‘n stroom veroorsaak.
  6. Transformators gebruik elektromagnetiese induksie om ‘n spanning te transformeer (hoër of laer te maak).
  7. ’n Bewegende gelaaide partikel sal ‘n krag ervaar in ‘n magnetiese veld.

Einde van die Hoofstuk Oefeninge

  1. Gee die Regerhandreël wat gebruik word om te bepaal wat die rigting is van ‘n magneetveld wat opgewek word om ‘n stroomdraende geleier. Gee ook die Regerhandreël wat gebruik om te bepaal wat die rigting is van die krag wat ‘n gelaaide partikel sal ervaar wanneer dit deur ‘n magneetveld beweeg.
  2. Wat het Hans Oersted uitgevind oor die verhouding tussen elektrisiteit en magnetisme?
  3. Lys twee gebruike van elektromagnetisme.
  4. Teken ‘n diagram van ‘n elektromagneet en duik aan waar die pole is.
  5. Transformators is nuttige elektriese toestelle
    1. What is a transformer?
    2. Teken ‘n skets van ‘n verlagingstransformator.
    3. Wat is die verskil tussen ‘n verlagingstransformator en ‘n verhogingstransformator?
    4. Wanneer sal jy ‘n verhogingstransformator gebruik?
  6. Bereken die spanning op die sekondêre spoel van ‘n transformator indien die spanning op die primêre spoel 22 000 V is en die verhouding van die primêre windings tot sekondêre windings 500:1 is.
  7. Jy vind ‘n transformator met 1000 windings op die primere spoel en 1000 windings op die sekondêre spoel.
    1. Watter tipe transformator is dit?
    2. Wat sal die spanning op die sekondêre spoel wees indien die spanning op die primêre spoel 400V is?
  8. IEB 2005/11 HG: ’n Elektron beweeg horisontaal in ‘n TV buis en betree ‘n area met ‘n uniforme magnetiese veld. Dit veroorsaak dat die elektron langs die aangeduide pad beweeg (soliede lyn) omdat die magnetiese veld ‘n konstante krag daarop toepas. Wat is die rigting van die magnetiese veld?
    Figuur 3
    Figuur 3 (PG11C8_032.png)
    1. opwaarts (na die bokant can die bladsy)
    2. afwaarts (na die onderkant van die bladsy)
    3. in die bladsy in
    4. uit die bladsy uit

Content actions

Download module as:

Add module to:

My Favorites (?)

'My Favorites' is a special kind of lens which you can use to bookmark modules and collections. 'My Favorites' can only be seen by you, and collections saved in 'My Favorites' can remember the last module you were on. You need an account to use 'My Favorites'.

| A lens I own (?)

Definition of a lens

Lenses

A lens is a custom view of the content in the repository. You can think of it as a fancy kind of list that will let you see content through the eyes of organizations and people you trust.

What is in a lens?

Lens makers point to materials (modules and collections), creating a guide that includes their own comments and descriptive tags about the content.

Who can create a lens?

Any individual member, a community, or a respected organization.

What are tags? tag icon

Tags are descriptors added by lens makers to help label content, attaching a vocabulary that is meaningful in the context of the lens.

| External bookmarks