In die vergelyking y=tan(kθ)y=tan(kθ), is kk 'n konstante en het verskeie effekte op die grafiek van die funksie. Die algemene vorm van die grafiek van die soort funksie word gewys in figuur 7 for the function f(θ)=tan(2θ)f(θ)=tan(2θ).
Op dieselfde assestelsel, plot die volgende grafieke:
-
a
(
θ
)
=
tan
0
,
5
θ
a
(
θ
)
=
tan
0
,
5
θ
-
b
(
θ
)
=
tan
1
θ
b
(
θ
)
=
tan
1
θ
-
c
(
θ
)
=
tan
1
,
5
θ
c
(
θ
)
=
tan
1
,
5
θ
-
d
(
θ
)
=
tan
2
θ
d
(
θ
)
=
tan
2
θ
-
e
(
θ
)
=
tan
2
,
5
θ
e
(
θ
)
=
tan
2
,
5
θ
Gebruik jou resultate om die effek van kk af te lei.
Jy behoort te vind dat die waarde van kk, weereens, die periode of frekwensie van die grafiek affekteer. Soos kk vermeerder, word die grafiek meer kompak en soos kk verminder, word die grafiek meer versprei. The periode van die tan grafiek word gegee deur 180∘k180∘k.
Hierdie verskillende eienskappe word opgesom in tabel 3.
Tabel 3: Tabel wat die algemene vorm en posisie van die grafieke van funksie in die vorm y=tan(kθ)y=tan(kθ) opsom.
|
k
>
0
k
>
0
|
k
<
0
k
<
0
|
|
|
|
Vir f(θ)=tan(kθ)f(θ)=tan(kθ) is die definisie versameling van een tak {θ:θ∈(-90∘k,90∘k)}{θ:θ∈(-90∘k,90∘k)}, omdat die funksie ongedefinieerd is vir θ=-90∘kθ=-90∘k en θ=90∘kθ=90∘k.
Die waarde versameling van f(θ)=tan(kθ)f(θ)=tan(kθ) is {f(θ):f(θ)∈(-∞,∞)}{f(θ):f(θ)∈(-∞,∞)}.
Vir funksies van die vorm y=tan(kθ)y=tan(kθ), word die metode om die afsnitte met die xx en yy asse te bereken gegee.
Daar is baie xx-afsnitte; elkeen is halfpad tussen die asimtote.
Die yy-afsnit word as volg bereken:
y
=
tan
(
k
θ
)
y
afsnit
=
tan
(
0
)
=
0
y
=
tan
(
k
θ
)
y
afsnit
=
tan
(
0
)
=
0
(3)Die grafiek van tankθtankθ het asimtote omdat soos kθkθ 90∘90∘ benader, benader tan(kθ)tan(kθ) oneindig. Met ander woorde, daar is geen gedefinieerde waarde van die funksie by die asimtoot waardes nie.