Nou dat jy weet hoe om eenvoudige series- en parallelle stroombane te hanteer, is jy gereed om sulke tipe probleme aan te pak:
![]() |
Dit is relatief maklik om hierdie tipe stroombane op te los, omdat jy bloot alles wat jy reeds oor series- en parallelle stroombane geleer het gebruik. Die enigste verskil is dat jy dit in fases doen. In figuur 1 bestaan die stroombaan uit twee parallelle dele wat in series is met een weerstand. Om nou die ekwivalente weerstand te bereken begin jy deur die totale weerstand van die parallelle dele te bereken en dan al die weerstand-waardes in series te sommeer. Indien alle weerstande in figuur 1 weerstand-waardes van 10
Ons begin deur die totale weerstand van Parallelle-baan 1 te bereken.
![]() |
Die waarde van
Op ʼn soortgelyke wyse kan ons die weerstand van Parallelle-baan 2 bereken:
![]() |
Ons het nou die probleem vereenvoudig tot ʼn maklike series stroombaan en die gelykwaardige weerstand is:
Die gelyke weerstand van die stroombaan in figuur 1 is 7,66
Series en parallelle netwerke
Bepaal die ekwivalente weerstand van die volgende stroombane:
-
Figuur 4 
-
Figuur 5 
-
Figuur 6 
















