Ons kan die konsep van die gemiddelde gradiënt uitbrei na enige funksie. Die gemiddelde gradiënt van enige nie-reglynige funksie hang af van die gekose interval want dit is die gradiënt van die reguitlyn wat deur die twee gekose punte gaan; dit is nie konstant nie. Ons kan dus die formule gebruik wat ons gebruik het vir die gemiddelde gradiënt van paraboliese funksies en dit toepas op enige ander funksie. Ons sal die gemiddelde gradiënt van twee funksies hier ondersoek: die eksponensiële funksie en die hiperboliese funksie.
Gemiddelde Gradiënt van Eksponensiële Funksies
Veronderstel ons word gevra om die gemiddelde gradiënt van die funksie
![]() |
Gemiddelde Gradiënt van Hiperboliese Funksies
Gestel ons word byvoorbeeld gevra om die gemiddelde gradiënte te vind van die funksie
![]() |
Vir die eerste punt kry ons:










