Die gradiënt van 'n reguitlyngrafiek word bereken met:
vir 2 punte
Ons kan nou die gemiddelde gradiënt tussen 2 punte
Dit is dieselfde as Equation 1.
Inside Collection: Siyavula textbooks: Wiskunde (Graad 10) [CAPS]
Die gradiënt van 'n reguitlyngrafiek word bereken met:
vir 2 punte
Ons kan nou die gemiddelde gradiënt tussen 2 punte
Dit is dieselfde as Equation 1.
Voltooi die tabel deur die gemiddelde gradiënt oor die aangeduide
intervalle te bereken vir die funksie
|
|
|
|
|
|
|
| A-B | |||||
| A-C | |||||
| B-C |
![]() |
Wat let jy op van die gradiënte oor elke interval?
Die gemiddelde gradiënt van 'n reguitlynfunksie is dieselfde oor enige twee intervalle in die funksie.
Vul die tabel in deur die gemiddelde gradiënt oor die aangeduide intervalle te bereken vir die funksie
|
|
|
|
|
|
|
| A-B | |||||
| B-C | |||||
| C-D | |||||
| D-E | |||||
| E-F | |||||
| F-G |
Wat let jy op van die gemiddelde gradiënt oor elke interval? Wat kan jy sê oor die gemiddelde gradiënte tussen A en D in vergelyking met die gemiddelde gradiënte tussen D en G?
![]() |
Die gemiddelde gradiënt van 'n paraboliese funksie hang af van die interval en is die gradiënt van 'n reguitlyn wat deur die betrokke punte op daardie interval loop.
Byvoorbeeld, in Figure 3 is die verskeie punte verbind deur reguitlyne. Die gemiddelde gradiënte tussen die betrokke punte is dan die gradiënte van die reguitlyne wat deur daardie punte loop.
![]() |
Gegee, die vergelyking van 'n kromme en twee punte
(
Vind die gemiddelde gradiënt van die kromme
Merk die punte as volg:
om dit makliker te maak om die gradiënt te bereken.
Ons gebruik die vergelyking van die kromme om die
Die gemiddelde gradiënt tussen