Skip to content Skip to navigation Skip to collection information

Connexions

You are here: Home » Content » Siyavula textbooks: Wiskunde (Graad 10) [CAPS] » Meting

Navigation

Lenses

What is a lens?

Definition of a lens

Lenses

A lens is a custom view of the content in the repository. You can think of it as a fancy kind of list that will let you see content through the eyes of organizations and people you trust.

What is in a lens?

Lens makers point to materials (modules and collections), creating a guide that includes their own comments and descriptive tags about the content.

Who can create a lens?

Any individual member, a community, or a respected organization.

What are tags? tag icon

Tags are descriptors added by lens makers to help label content, attaching a vocabulary that is meaningful in the context of the lens.

This content is ...

Affiliated with (What does "Affiliated with" mean?)

This content is either by members of the organizations listed or about topics related to the organizations listed. Click each link to see a list of all content affiliated with the organization.
  • FETWisk display tagshide tags

    This module and collection are included inLens: Siyavula: Wiskunde (Gr 10 - 12)
    By: Siyavula

    Module Review Status: Approved
    Collection Review Status: Approved

    Click the "FETWisk" link to see all content affiliated with them.

    Click the tag icon tag icon to display tags associated with this content.

Recently Viewed

This feature requires Javascript to be enabled.

Tags

(What is a tag?)

These tags come from the endorsement, affiliation, and other lenses that include this content.
Reuse / Edit
x

Collection:

Module:

Add to a lens
x

Add collection to:

Add module to:

Add to Favorites
x

Add collection to:

Add module to:

 

Meting

Area (Oppervlakte) van Poligone

  1. Area van driehoek: 12×12× basis ×× loodregte hoogte
    Figure 1
    Figure 1 (MG10C13_047.png)
  2. Area van trapesium: 12×12× (som van (parallelle) sye) ×× loodregte hoogte
    Figure 2
    Figure 2 (MG10C13_048.png)
  3. Area van parallelogram en rombus: basis ×× loodregte hoogte
    Figure 3
    Figure 3 (MG10C13_049.png)
  4. Area van reghoek: lengte ×× breedte
    Figure 4
    Figure 4 (MG10C13_050.png)
  5. Area van vierkant: sylengte ×× sylengte
    Figure 5
    Figure 5 (MG10C13_051.png)
  6. Area van sirkel: ππ x radius22
    Figure 6
    Figure 6 (MG10C13_052.png)

Figure 7
Khan Akademie video oor area en omtrek

Figure 8
Khan Akademie video oor area van ʼn sirkel

Exercise 1: Berekening van area

Vind die area van die volgende figure:

Figure 9
Figure 9 (area1.png)

Poligone

  1. Sê of die bewering WAAR of VALS is in elk van die gevalle hieronder. Indien die bewering vals is, gee ʼn teen-voorbeeld om dit te staaf:
    1. Alle vierkante is reghoeke.
    2. Alle reghoeke is vierkante.
    3. Alle pentagone is gelykvormig.
    4. Alle gelyksydige driehoeke is gelykvormig.
    5. Alle pentagone is kongruent.
    6. Alle gelyksydige driehoeke is kongruent.
    Kliek hier vir die oplossing
  2. Vind die areas vir elk van die gegewe figure. Onthou area word gemeet in vierkante eenhede (cm22, m22, mm22).
    Figure 10
    Figure 10 (MG10C13_053.png)
    Kliek hier vir die oplossing

Reghoekige Prismas en Silinders

In hierdie afdeling leer ons hoe om die oppervlakarea (buite-oppervlakte) en volume van reghoekige prismas en silinders te bereken. ʼn Reghoekige prisma is ʼn veelhoek wat uitgerek word in ʼn kolom sodat die hoogte van die kolom reghoekig tot sy basis is. ʼn Vierkantige prisma het ʼn vierkantige basis en ʼn driehoekige prisma het ʼn driehoekige basis.

Figure 11: Voorbeelde van ʼn vierkantige prisma, ʼn driehoekige prisma en ʼn silinder
Figure 11 (MG10C14_001.png)

Dit is eenvoudig om die oppervlakarea en volume van prismas te bereken.

Oppervlakarea

Die term oppervlakarea verwys na die totale area van die oppervlak aan die buitekant van die prisma. Dit is makliker om te verstaan as ʼn mens aan die prisma dink as ʼn soliede voorwerp.

As jy die prismas in Figure 11 bestudeer, sal jy sien dat die boonste syvlak van die prisma ʼn eenvoudige veelhoek is. Die driehoekige prisma het twee syvlakke wat driehoekig is en drie syvlakke wat reghoekig is. Om die oppervlakarea van ʼn prisma te bereken moet die oppervlak van elke syvlak bereken word en bymekaar getel word. ʼn Silinder bestaan uit twee sirkelvormige syvlakke en ʼn reghoekige kolom.

Oppervlakarea van Prismas

Bereken die area van elke syvlak en tel die areas bymekaar om die oppervlakarea van die prisma te bereken. Bepaal eers wat die regte vorm is van elke syvlak en bereken dan die area van daardie syvlak. Die oppervlakarea van die prisma is gelyk aan die som van die oppervlakareas van al die syvlakke.

Bespreking: Oppervlakareas

In pare, bestudeer die volgende prismas saam met die diagram wat langs elke prisma vertoon word en verduidelik watter oppervlakareas elke prisma het. Verduidelik vir jou maat hoe elke diagram verband hou met die gepaardgaande prisma.

Figure 12
Figure 12 (MG10C14_002.png)

Aktiwiteit: Oppervlakarea

Soek ʼn prentjie of neem ʼn foto van ʼn gebou wat nie ʼn eenvoudig gedefinieërde vorm het nie (byvoorbeeld een wat nie net ʼn reghoek is nie). Soek vir ʼn kasteel met torings of ʼn huis met gewels of ʼn stoep. Veronderstel jy moet die buitekant van die gebou verf. Hoeveel verf sal jy benodig? Dink aan dit wat jy geleer het omtrent oppervlakarea van poligone. Kan jy reëlmatige poligone in jou prent/foto vind en hulle gebruik om die oppervlakarea te bereken?

Oppervlakareas

  1. Bereken die oppervlakarea van elk van die volgende:
    Figure 13
    Figure 13 (MG10C14_003.png)
    Kliek hier vir die oplossing
  2. As ʼn liter verf nodig is vir ʼn area van 2m22m2, bereken hoeveel verf die verwer nodig het om die volgende areas te verf:
    1. ʼn Reghoekige swembad met binnewande en bodem met die volgende afmetings: 4m×3m×2,5m4m×3m×2,5m
    2. ʼn Sirkelvormige opgaardam waarvan die bodem ʼn middellyn het van 4m4m en met ʼn diepte van 2,5m2,5m
    Figure 14
    Figure 14 (MG10C14_004.png)
    Kliek hier vir die oplossing

Volume

Die volume van ʼn reghoekige prisma word bereken deur die area van die basis met die hoogte te vermenigvuldig. Vir ʼn vierkantige prisma met ʼn sylengte van aa en ʼn hoogte van hh is die volume a×a×h=a2ha×a×h=a2h.

Volume van ʼn Prisma

Bereken die volume van ʼn prisma deur eers die area van die basis te bereken en dan te vermenigvuldig met die hoogte van die prisma.

Exercise 2

Vind die oppervlakarea en volume van ʼn vierkantige prisma met hoogte 4cm4cm and basislengte 3cm3cm.

Figure 15
Figure 15 (squareprism.png)

Volume

  1. Skryf die formule vir die berekening van elk van die volgende prismas se volumes neer:
    Figure 16
    Figure 16 (MG10C14_005.png)
    Kliek hier vir die oplossing
  2. Bereken die volgende volumes:
    Figure 17
    Figure 17 (MG10C14_006.png)
    Kliek hier vir die oplossing
  3. ʼn Kubus is ʼn spesiale prisma waarvan al die sye gelyk is. Dit beteken dat elke syvlak ʼn vierkant is. ʼn Dobbelsteen is ʼn voorbeeld van ʼn kubus. Bewys dat ʼn kubus met ʼn sylengte van aa, ʼn oppervlakte het van 6a26a2 en ʼn volume van a3a3.
    Figure 18
    Figure 18 (MG10C14_007.png)
    Kliek hier vir die oplossing

Hoe verander die oppervlakarea as een van die afmetings vermenigvuldig word met ʼn konstante. Byvoorbeeld, hoe verander die oppervlakarea van ʼn reghoekige prisma as die hoogte deur 2 gedeel word?

Figure 19: Reghoekige prismas
Figure 19 (MG10C14_008.png)

Figure 20: Reghoekige prismas 2
Figure 20 (CG10C14_1.png)

Exercise 3: Verander die afmetings van ʼn prisma

Die grootte van die prisma word beskryf deur die lengte van sy sye. Die prisma in die diagram het sye met lengtes LL, bb en hh.

Figure 21
Figure 21 (MG10C14_009.png)

  1. Vergroot al die sye van die prisma met ʼn konstante faktor van xx, waar x>1x>1. Bereken die volume en die oppervlakarea van die vergrote prisma as ʼn funksie van die faktor xx en die oorspronklike volume.
  2. Soortgelyk aan die geval hierbo, dink nou aan ʼn geval waar 0<x<10<x<1. Bereken vervolgens die verkleiningsfaktor in die volume en die oppervlakarea.

Wanneer die lengte van een van die sye vermenigvuldig word met ʼn konstante, is dit soos om die oorspronklike volume met die derdemag van dieselfde konstante te vermenigvuldig. Sien die voorbeeld in Figure 19.

Right Piramides, Regte Kegels (Keëls / Konusse), Sfere

ʼn Piramide is ʼn soliede geometriese figuur met ʼn poligoonbasis wat verbind is aan die toppunt waar die syvlakke ontmoet. Twee voorbeelde van piramides word getoon in die linkerkantste en middelste figure in (Reference). Die regterkantste figuur het ʼn toppunt wat verbind is aan die sirkelvormige basis en hierdie tipe soliede geometriese figuur word ʼn kegel genoem. Kegels is soortgelyk aan piramides behalwe dat hulle basisse sirkels is in plaas van poligone.

Figure 22: Voorbeelde van ʼn vierkantige piramide, ʼn driehoekige piramide en ʼn kegel
Figure 22 (MG11C16_001.png)

Oppervlakarea van ʼn Piramide

Figure 23
Khan Akademie video oor die volume van soliede geometriese figure

Die oppervlakarea van ʼn piramide word bereken deur die areas van die onderskeie vlakke bymekaar te tel.

Exercise 4: Oppervlakarea

As ʼn kegel ʼn hoogte het van hh en ʼn basis met radius rr, toon dat die oppervlakarea gegee word deur πr2+πrr2+h2πr2+πrr2+h2.

Volume van ʼn Piramide: Die volume van ʼn piramide word gevind deur:

V = 1 3 A h V = 1 3 A h
(12)

waar AA die area van die basis is en hh die hoogte is.

ʼn Kegel is soos ʼn piramide, daarom word die formule vir die volume van ʼn kegel gegee deur:

V = 1 3 π r 2 h V = 1 3 π r 2 h
(13)

ʼn Vierkantige piramide se volume:

V = 1 3 a 2 h V = 1 3 a 2 h
(14)

waar aa die sylengte van die vierkantige basis is.

Exercise 5: Volume van ʼn Piramide

Wat is die volume van ʼn vierkantige piramide, 3cm hoog met ʼn sylengte van 2cm?

Figure 26
Figure 26 (MG11C16_004.png)

Ons aanvaar die volgende formules vir die volume en oppervlakarea (buite-oppervlakte) van ʼn sfeer (bal).

Oppervlakarea = 4 π r 2 Volume = 4 3 π r 3 Oppervlakarea = 4 π r 2 Volume = 4 3 π r 3
(18)

Exercise 6

ʼn Driehoekige piramide word bo-op ʼn driehoekige prisma geplaas. Die prisma het ʼn gelyksydige driehoek met ʼn sylengte van 20 cm as basis en ʼn hoogte van 42 cm. Die piramide is 12 cm hoog.

  1. Vind die totale volume van die voorwerp.
  2. Vind die area van elke vlak van die piramide.
  3. Vind die totale oppervlakarea van die voorwerp.
Figure 27
Figure 27 (MG11C16_006.png)

Oppervlakarea en Volume

  1. Bereken die volumes en oppervlakareas van die volgende soliede liggame: (*Wenk vir (e): vind die loodregte hoogte met behulp van die Stelling van Pythagoras.)
    Figure 28
    Figure 28 (MG11C16_005.png)
    Kliek hier vir die oplossing
  2. Water bedek ongeveer 71% van die aardoppervlakte. As die benaderde radius van die aarde 6378 km is, wat is die totale landoppervlakte (d.w.s. land wat nie bedek is met water nie)?
    Kliek hier vir die oplossing

Collection Navigation

Content actions

Download module as:

Add:

Collection to:

My Favorites (?)

'My Favorites' is a special kind of lens which you can use to bookmark modules and collections. 'My Favorites' can only be seen by you, and collections saved in 'My Favorites' can remember the last module you were on. You need an account to use 'My Favorites'.

| A lens I own (?)

Definition of a lens

Lenses

A lens is a custom view of the content in the repository. You can think of it as a fancy kind of list that will let you see content through the eyes of organizations and people you trust.

What is in a lens?

Lens makers point to materials (modules and collections), creating a guide that includes their own comments and descriptive tags about the content.

Who can create a lens?

Any individual member, a community, or a respected organization.

What are tags? tag icon

Tags are descriptors added by lens makers to help label content, attaching a vocabulary that is meaningful in the context of the lens.

| External bookmarks

Module to:

My Favorites (?)

'My Favorites' is a special kind of lens which you can use to bookmark modules and collections. 'My Favorites' can only be seen by you, and collections saved in 'My Favorites' can remember the last module you were on. You need an account to use 'My Favorites'.

| A lens I own (?)

Definition of a lens

Lenses

A lens is a custom view of the content in the repository. You can think of it as a fancy kind of list that will let you see content through the eyes of organizations and people you trust.

What is in a lens?

Lens makers point to materials (modules and collections), creating a guide that includes their own comments and descriptive tags about the content.

Who can create a lens?

Any individual member, a community, or a respected organization.

What are tags? tag icon

Tags are descriptors added by lens makers to help label content, attaching a vocabulary that is meaningful in the context of the lens.

| External bookmarks

Reuse / Edit:

Reuse or edit collection (?)

Check out and edit

If you have permission to edit this content, using the "Reuse / Edit" action will allow you to check the content out into your Personal Workspace or a shared Workgroup and then make your edits.

Derive a copy

If you don't have permission to edit the content, you can still use "Reuse / Edit" to adapt the content by creating a derived copy of it and then editing and publishing the copy.

| Reuse or edit module (?)

Check out and edit

If you have permission to edit this content, using the "Reuse / Edit" action will allow you to check the content out into your Personal Workspace or a shared Workgroup and then make your edits.

Derive a copy

If you don't have permission to edit the content, you can still use "Reuse / Edit" to adapt the content by creating a derived copy of it and then editing and publishing the copy.