In hierdie hoofstuk sal jy leer hoe om met algebraïese uitdrukkings te werk. Hersiening van vorige faktorisering en vermenigvuldiging van uitdrukkings sal dus nodig wees voordat die nuwe leerstof uitgebrei word vir Graad 10.
Inside Collection: Siyavula textbooks: Wiskunde (Graad 10) [CAPS]
In hierdie hoofstuk sal jy leer hoe om met algebraïese uitdrukkings te werk. Hersiening van vorige faktorisering en vermenigvuldiging van uitdrukkings sal dus nodig wees voordat die nuwe leerstof uitgebrei word vir Graad 10.
Die volgende behoort bekend te wees, maar ons gee 'n paar voorbeelde ter herinnering.
Wiskundige uitdrukkings is soos sinne en elke deel het 'n spesifieke naam. Jy behoort vertroud te wees met die volgende name wat die dele van wiskundige uitdrukkings beskryf.
| Naam | Voorbeelde (geskei deur kommas) |
| term | |
| uitdrukking | |
| koëffisiënte | |
| eksponent (of indeks) | |
| grondtal | |
| konstante | |
| veranderlike | |
| vergelyking |
|
| ongelykheid |
|
| binomiaal | uitdrukking met twee terme |
| trinomiaal | uitdrukking met drie terme |
'n Binomiaal is 'n wiskundige uitdrukking met twee terme, soos
Vind die produk van
Die produk van twee identiese binomiale, is bekend as die kwadraat (of vierkant) van binomiale en word geskryf as:
Gestel die twee terme is
en
, dan is hulle produk:
Dit staan bekend as die verskil van twee kwadrate (of vierkante).
Faktorisering is die omgekeerde proses van die uitbreiding van hakies. Byvoorbeeld, as hakies uitgebrei word, word
en eindig met
Faktorisering deur die uithaal van gemeenskaplike faktore, is gebaseer daarop dat daar faktore is wat in al die terme voorkom. Byvoorbeeld,
kan as volg gefaktoriseer word:
Vind die grootste gemene faktore van die volgende pare terme:
| (a) |
(b) |
(c) |
(d) |
(e) |
| (f) |
(g) |
(h) |
(i) |
(j) |
Ons het gesien dat:
In Equation 7 dui die = teken aan dat die twee kante altyd gelyk sal wees. Dit beteken dat 'n uitdrukking in die vorm:
gefaktoriseer kan word as:
Dus,
Byvoorbeeld,
kan geskryf word as
is
Faktoriseer volledig:
Faktoriseer volledig:
Faktoriseer
| (a) | (b) | (c) |
| (d) | (e) | (f) |
| (a) | (b) | (c) |
| (d) | (e) | (f) |
| (g) | (h) | (i) |
| (j) | (k) | (l) |
| (m) | (n) | (o) |
| (p) | (q) | (r) |